Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Tell me your story by Ruda Landman: a book review

Izak de Vries Books and writers 2018-12-04

“Since the book is representative of all races, a variety of cultures, most religions and a fair range of age groups, the reader is treated to a number of colourful, multilayered views of our country.”

Gert & Joey deur Pieter van Zyl: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-12-04

“Van Zyl gaan op ’n reis wat hom in Gert en Joey se spore laat stap. Hy besoek die Moot, gesels met kennisse, vriende en familie, die slagoffer wat weggekom het en die polisie om soveel as moontlik inligting te kry.”

Anatoli by Tayfun Aras: a book review

Elsibe Loubser McGuffog Resensies 2018-11-29

Anatoli by Tayfun Aras is not only a recipe book. It is a mini-memoir of his creative culinary life and a hearty diary of this much-loved niche restaurant in Cape Town, which was established in 1984.

Die tragiese saak van Pamina Vermaak deur Annie Klopper: ’n Resensie

Bibi Burger Resensies 2018-11-29

"Soos in die meeste romanzas en chic lit gaan die fantasieë in Pamina nie net oor die romantiese liefde nie, maar ook oor hoe om vandag ’n straight vrou te wees ..."

Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips: ’n resensie

Theo Kemp Resensies 2018-11-28

"Sekerlik die grootste bate van Liefde in die tyd van die internet is dat die Russiese leefwêreld tot ‘n groot mate oopgeskryf word in Afrikaans. Die impak van die roman, die boheemse tekstuur, sou nie naastenby dieselfde gewees het as die sprokie ter plaatse afgespeel het nie."

Bibi Slippers kook uit The South African Vegan Cookbook deur Leozette Roode

Bibi Slippers Resensies 2018-11-28

"As jy nie ’n groot kosmaakgeesdriftige is nie, koop vir jou The South African Vegan Cookbook net om na die mooi prentjies te kyk ... Maar moenie verbaas wees as die prente jou kombuis toe lok nie ..."

The enumerations by Máire Fisher: reader impression

Barend van der Merwe Books and writers 2018-11-28

"The enumerations is certainly a novel that I recommend to anyone, especially anyone with an interest in psychology and the issue of OCD."

Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n FMR-resensie

Danie Botha Resensies 2018-11-27

"Sy’t agtergekom dat hy op die Bybel kyk, maar uit sy kop uit vertel. 'Partykeers het hy die gelykenis van die saaier voor in die Bybel gelees; ander aande agter. Een aand was dit koring, die ander aand hawer.'"

Illuminating lives: ‘n Ongewone boek uit ‘n buitengewone hoek

François Verster Resensies 2018-11-27

"Hierdie boek is op die keper beskou, ’n dapper bydrae tot die opvoeding van die instinktiewe altru Altans, die tipe wat werklik lief is vir lees. Veral oor die stemme uit die verlede."

Bloed, dunner as water deur Charné Kemp: 'n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-11-26

"Kemp skryf feitlik, helder en nugter. Die boek is leersaam en insiggewend. Dit lees maklik soos wat ’n mens van ‘n ervare joernalis verwag en probeer nie onnodig wetenskaplik of akademies te wees nie."

Sielskos – Stories oor verlange en hoop deur Koos van der Merwe: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2018-11-24

"Sielskos sluit verhale oor bekende mense in. Die pad wat die sanger Elvis Blue gestap het, inspireer, terwyl die rubriek oor die aktrise Wilna Snyman pleinweg mooi is."

Stof deur Alettie van den Heever: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Elzette Steenkamp Resensies 2018-11-22

"Vir dié wat mooi kophou en volhou, is die beloning wel groot. Stof is ‘n besonderse, vernuwende roman wat ingewikkelde temas rondom die mens en sy verhouding met die natuur ondersoek."

Toe-val-lig deur Amore Bekker: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-11-21

"Luisteraars stuur hulle stories van toeval in na Amore Bekker, en dan word die stories op die radio vertel. Uiteindelik was daar genoeg stories vir ’n boek, en so is hierdie keur van sowat 100 stories saamgestel ..." 

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwag deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-11-20

"Met Wit terroriste ondersoek Blake ’n onderwerp wat hy tereg beskryf as heelwat afgeskeep deur historici. Dit is die onderwerp van die Ossewabrandwag (OB), maar meer spesifiek die sabotasieveldtogte wat deur die OB en hulle verwante groepe uitgevoer is."

LitNet Akademies-resensie-essay: Il Paradiso deur Dante Alighieri (vertaal deur Cas Vos)

Gerda de Villiers Resensies 2018-11-15

"Om Il Paradiso te verstaan, is dit belangrik om te weet hoe die middeleeuse mens die kosmos voorgestel het, en watter literêre werke, filosofie en teologie Dante beïnvloed het."

Gert en Joey: Nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar deur Pieter van Zyl: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-11-15

"Van Zyl se boek het my vir die eerste keer op omvattende wyse aan die tragiese gebeure van die verdwyning van die jong kinders blootgestel."

Bywoner dra by tot plaasromangenre

Elbie Adendorff Resensies 2018-11-14

"Bywoner se vernaamste tema is familie en famileverwantskappe."

Sol Plaatje: A life of Solomon Tshekisho Plaatje, 1876‒1932 deur Brian Willan: ’n resensie

Hans Pienaar Resensies 2018-11-14

"Die boek is propvol anekdotes, soos die een oor die 23-jarige Plaatje wat sy deel bygedra het om die koloniale Kaapse owerheid sover te kry om ammunisie aan Mafeking se swartmense te verskaf om hulself te verdedig teen die komende beleg."

Jan De Kinder se kinderboeke in Afrikaans: ’n resensie

Magdel Vorster Kinderboeke 2018-11-14

"Albei boeke kan in biblioterapie gebruik word en bydra tot bewusmaking van emosies waarmee baie jong kinders sukkel."

Huppelkind deur WO Kühne: ’n resensie

Magdel Vorster Kinderboeke 2018-11-14

"Anders as die geval met moderne tekste waar nooit oorverduidelik word nie, skryf Kühne, 'sy pet is nat en sy baard is nat. Sy trui is nat en sy broek is nat.' Huppel en ander karakters se aksies word ook meestal drie keer herhaal."

Top