Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Lesersindruk: Die agste dag deur Ockie Strydom
2020-04-24"Die werklikheid van die COVID-19-pandemie het my aandag op hierdie bundel gevestig, nie omdat die pandemie as sulks daarin aangeroer word nie, maar omdat die verlies van vryheid en ook menslike verlies blatant en sonder huiwering aangespreek word."
Resensie: Kyk na my deur Nataniël
2020-04-24"Die skrywer is in alle opsigte ’n esteet: Kyk na my handel in wese oor die belewenis, die herkenning en die skep van estetika in alle gedaantes – die verteller verestetiseer bykans alles en die boek wemel van aangrypende poëtiese segginge ..."
Review: Dream of a lifetime: Crossing Antarctica by Mike Horn
2020-04-22"The pages fly by. The journey over the ice is as ferocious as the pace its reading makes."
Review: JM Coetzee: Photographs from boyhood by Hermann Wittenberg (ed)
2020-04-22"It is a beautifully produced book that will surprise and enlighten even the most devoted Coetzee readers, but might also be an intriguing entry point for those yet unfamiliar with the Nobel Prize winner's work."
Resensie: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert
2020-04-21"En as die skrywer nie antwoorde op hierdie vrae kan verskaf nie, kán Suid-Afrika in sy beskouing dan hoegenaamd oukei wees?"
LitNet Akademies-resensie-essay: Die nuwe Afrikaanse prosaboek, saamgestel deur Sonja Loots en Steward van Wyk
2020-04-16"Die Afrikaanse kortverhaal kan langs die heel beste verhaalkuns ter wêreld staan."
Resensie: In Mamelodi het ek my God gevind deur Nico Smith
2020-04-16"Noudat die verhoudinge tussen mense in die land in onlangse tye weer troebel geraak het en spanning dikwels akuut hoog is, is Smith se boek ’n tydige voorbeeld van die waagmoed wat nodig is om kunsmatige en destruktiewe grense tussen mense oor te steek."
’n Bespreking van die verteller en verhalende elemente in Hammie deur Ronelda Kamfer, met ’n fokus op die onderskeidende ervarings van die spreker
2020-04-15"Die verhaal wat in die gedigte in Hammie vertel word, vorm as ’n geheel die beeld of metafoor. Dit gebeur omdat die verhaal op die voorgrond geplaas word. Dit skep dan die illusie dat die gedig die ervaring self is."
Resensie: Kinders wat moor: Wie se skuld is dit? deur André le Roux
2020-04-14"Le Roux skiet mites af en maak mense se koppe oop."
Lesersindruk: Die 17de veer deur Nanette van Rooyen
2020-04-14"Die verhaal ontknoop op ’n redelik voorspelbare manier, maar dit bly steeds ’n lekkerleesboek."
Resensie: As if born to you deur Susan Newham-Blake
2020-04-14"Die boek se rou emosie het my soms magteloos gelaat oor hoe weerloos ons is; hoe ons kinderdae ons vir die res van ons lewens kan jaag; kan verhoed om geluk te vind; te vertrou en waarlik te leef."
Boekresensie: Blessed by Bosasa: Inside Gavin Watson’s state capture cult deur Adriaan Basson
2020-04-14"Geniet hierdie boek, maar hou ’n Fisherman's Friend byderhand vir die onafwendbare naarheid wat jou gaan oorval."
Resensie: Bloedsteen deur Irna van Zyl
2020-04-08"Oor die algemeen is dit ’n lekkerleesboek: Die skrywer se jare as joernalis het haar skryfwerk ’n heerlike diepte en ritme gegee wat jou die boek nie kan laat neersit nie."
Lesersindruk: Oopmond deur Jan Vermeulen
2020-04-06"Daar is mense wat die boek as wetenskapsfiksie beskryf, en dit is inderdaad wat dit is."
South African writing in transition, edited by Rita Barnard and Andrew van der Vlies: a review
2020-04-02"The individual contributions focus on a fascinating and relevant selection of primary sources, mostly novels and short stories, reaching as far back as Sol Plaatje’s Mhudi (1930) and incorporating contemporary texts into the diverse readings of the South African literary canon."
As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: domestic noir op sy beste
2020-03-31"Steinmair skryf hier met ’n vaardige gestropenheid, met 'woorde so blink soos messe', wat As jy van moord droom heerlik leesbaar maak. Sy is, soos haar karakters, ’n vrou vir woordekonomie, wat net die nodigste binne ’n bestek van 299 bladsye sê, sonder onnodige 'story fillers' en mooiskrywery."
Resensie: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes de Villiers
2020-03-25"Die skrywer se geloofwaardigheid lê daarin dat wat hy sê gerugsteun word deur antieke tradisies, goeie navorsing en sy eie jarelange mindfulness- en meditasiepraktyk."
Daai ding loop in jou bloed deur Lené Malan en Aneta Shaw: ’n lesersindruk
2020-03-25"Hierdie boek deur Lené Malan en Aneta Shaw hou kosbare reissketse in. Dis ’n versteekte kleinood in die boekwinkel se rak."
Indrukke en aantekeninge oor Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots
2020-03-11"Haas jou na jou naaste boekwinkel. Kom huis toe. Kry die ysbak reg vir jou wyn, sit jou foon op 'silent' en val weg met ’n lekkerleesroman wat hart, brein en buik roer. Moenie wag nie!"
Review: Asleep Awake Asleep by Jo-Ann Bekker
2020-03-10"Bekker has a fascinating voice and she is not afraid to experiment with the short form."
