Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Boekresensie: Blessed by Bosasa: Inside Gavin Watson’s state capture cult deur Adriaan Basson

Frederik Rudolph van Dyk Resensies 2020-04-14

"Geniet hierdie boek, maar hou ’n Fisherman's Friend byderhand vir die onafwendbare naarheid wat jou gaan oorval."

Resensie: Bloedsteen deur Irna van Zyl

Maryke Roberts Resensies 2020-04-08

"Oor die algemeen is dit ’n lekkerleesboek: Die skrywer se jare as joernalis het haar skryfwerk ’n heerlike diepte en ritme gegee wat jou die boek nie kan laat neersit nie."

Lesersindruk: Oopmond deur Jan Vermeulen

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-04-06

"Daar is mense wat die boek as wetenskapsfiksie beskryf, en dit is inderdaad wat dit is."

South African writing in transition, edited by Rita Barnard and Andrew van der Vlies: a review

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-04-02

"The individual contributions focus on a fascinating and relevant selection of primary sources, mostly novels and short stories, reaching as far back as Sol Plaatje’s Mhudi (1930) and incorporating contemporary texts into the diverse readings of the South African literary canon."

As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: domestic noir op sy beste

Gerda Taljaard-Gilson Resensies 2020-03-31

"Steinmair skryf hier met ’n vaardige gestropenheid, met 'woorde so blink soos messe', wat As jy van moord droom heerlik leesbaar maak. Sy is, soos haar karakters, ’n vrou vir woordekonomie, wat net die nodigste binne ’n bestek van 299 bladsye sê, sonder onnodige 'story fillers' en mooiskrywery."

Resensie: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes de Villiers

Laurie Gaum Resensies 2020-03-25

"Die skrywer se geloofwaardigheid lê daarin dat wat hy sê gerugsteun word deur antieke tradisies, goeie navorsing en sy eie jarelange mindfulness- en meditasiepraktyk."

Daai ding loop in jou bloed deur Lené Malan en Aneta Shaw: ’n lesersindruk

Alexander S Mickel Lesersindrukke 2020-03-25

"Hierdie boek deur Lené Malan en Aneta Shaw hou kosbare reissketse in. Dis ’n versteekte kleinood in die boekwinkel se rak."

Indrukke en aantekeninge oor Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots

Jonathan Amid Resensies 2020-03-11

"Haas jou na jou naaste boekwinkel. Kom huis toe. Kry die ysbak reg vir jou wyn, sit jou foon op 'silent' en val weg met ’n lekkerleesroman wat hart, brein en buik roer. Moenie wag nie!"

Review: Asleep Awake Asleep by Jo-Ann Bekker

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2020-03-10

"Bekker has a fascinating voice and she is not afraid to experiment with the short form."

Resensie: Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock

Jonathan Amid Resensies 2020-03-06

"Die wolkversamelaars weef as geheel ’n melancholiese onthouverhaal van uitsonderlike kleur en kompleksiteit."

Lesersindruk: Oopmond deur Jan Vermeulen

Anke Theron Lesersindrukke 2020-03-03

"As jy iemand is wat aan tweede, of selfs derde lewens glo, óf dalk wonder oor tydreise, donkermaterie en die wonders van die heelal, is hierdie boek die boek vir jou."

Lesersindruk: Op soek na Jacobus Verster deur François Verster

Pierre Verster Lesersindrukke 2020-03-03

"Genotvol is die vloeiende informele skryftrant en egte deurleefdheid by byna elke deeltjie van hierdie groot legkaart."

Resensie: A century of South African theatre deur Loren Kruger

Temple Hauptfleisch Resensies 2020-02-26

"Dit is ’n hoogs akademiese publikasie wat geskryf is om as ’n soort gesprek met eweknieë, ingewydes, nagraadse studente en kenners te dien."

Lesersindruk: Wat die hart van vol is deur Peter Veldsman met Elmari Rautenbach

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2020-02-25

"Wat die hart van vol is is ’n uiters diggeweefde onthoureis."

Resensie: Klikbek deur Sidney Gilroy

Herschelle Benjamin Resensies 2020-02-25

"Hierdie fiksie sal ek beslis aanbeveel en dit verdien eervolle vermelding as ’n goeie debuut."

FMR-resensie: Noorman deur SD Fourie

Danie Botha Resensies 2020-02-25

"Noorman bied ’n oorsig oor rasseverhoudinge oor dekades heen."

Resensie: Die kind uit die wingerd deur Helene de Kock

Nini Bennett-Moll Resensies 2020-02-25

"De Kock verras in die hantering van ’n verskeidenheid karakters, maar sonder om enige een aan eendimensionele beelding oor te laat: Almal word volwaardige en onthoubare personasies uit eie reg."

Lesersindruk: Kyk na my deur Nataniël

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-02-24

"Kyk na my is nie swaar leesstof nie. Dit is die ideale boek om te lees as mens sommer net wil ontspan."

Resensie: Toring van Jasmyn deur Derick van der Walt

Nadine Petrick Resensies 2020-02-21

"Die karakters praat duidelik nie bloot uit ’n reisgids of ’n internetartikel nie – Derick se persoonlike ervaringe en waarnemings sit lekker gemaklik en geloofwaardig in die teks."

Resensie: Pieter Fourie: Teatermaker – ’n huldiging deur Fanie Olivier (redakteur)  

Dewald Koen Resensies 2020-02-18

"Die teks in sy geheel lees soos ’n lewensverhaal – ’n oorsig oor die lewe en werk van ’n kreatiewe gees wat ’n enorme bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat gelewer het."

Top