Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2024
2024-06-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Resensiekunde
2024-06-05"Mens verwag van ’n resensent (wat boonop ’n digter is) ’n gevoeligheid vir die semantiek."
Kroonboek: Oor jou dooie liggaam deur François Bloemhof
2024-06-05Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime.
Wat sê Bettina?: ’n Gesprek tussen Bettina Wyngaard en Trisa Hugo
2024-06-05"Daar is altyd mense wat persoonlike aanvalle loods. It comes with the territory as jy ’n vrou met ’n mening is, dink ek. Aan die begin het dit my vreeslik ontstel. Met verloop van tyd het ek begin besef dat mense lees deur die lens van hulle eie ervaringe. Hulle haat nie wat ek sê nie, hulle word getrigger op grond van hulle eie ervaringe."
Waar jakkalse huil deur Elrien Scheepers: ’n skrywersonderhoud
2024-06-05"’n Boek moet nie net geléés word nie, ’n boek moet belééf word."
Luisterverhale: Sewe & sewentig stories oor ’n clown deur Fransi Phillips, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-06-04Tobie Cronjé lees uit Fransi Phillips se Sewe & sewentig stories oor ’n clown voor. Die verhale is oorspronklik in 1985 deur HAUM-Literêr uitgegee.
Press release: Programme and zoom links for Amazwi Children’s Literature Conference
2024-06-03Here is a Zoom link for each day of the conference. Please find the programme for the Amazwi Children’s Literature Conference.
Press release: One man shows: The Mbeki HIV Renaissance – the third volume is now available
2024-06-03One man shows: The Mbeki HIV Renaissance (2000-
SV Petersen (1914–1987)
2024-06-03"Ander mense sê ek is ’n digter, maar vir my gaan dit om die stryd – die stryd om die waardigheid van mense." Lees oor SV Petersen se lewe en werk.
Elders gesien: Ons plattelanders voel wees
2024-06-02"Ek het ’n brandende vlam, ’n passie vir boeke, lees, kennis, geskiedenis en die argeologie, als vir die Goudveld!"
LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot
2024-05-31Die Jakes Gerwel Stigting, LitNet en Huisgenoot wag aspirantskrywers se aansoeke in vir die Kommadagga-slypskool vir kort skryfkuns.
Darlings of Durban by Shafinaaz Hassim: a classic example of chick lit
2024-05-31"Darlings of Durban is a great holiday read. While it deals with serious issues in some of the relationships of the women, the novel is not meant to be scoured for national political commentary."
Al wat tel deur Irma Venter: ’n lesersindruk
2024-05-31"Toe Ami by die misdaadtoneel aankom, weet sy dis nie ’n gewone misdaadtoneel nie. Want hoekom is die Valke daar?"
Franschhoek Literary Festival 2024: A personal reflection
2024-05-31"I don’t get a vote in the South African elections, but in life – globally – I vote for tolerance and integrity. Literary beauty offers both."
Chanette Paul oor haar Anoniem, haar jubelboek
2024-05-30"Ek het beslis gejubel! In meer as een opsig. Vyftigste boek, en wie kan nou nie jubel oor soveel lesers wat deur al die jare lojaal gebly en ander wat bygekom het nie?"
Luisterverhale: "Het olifante elmboë?" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-05-30Tobie Cronjé lees PG du Plessis se teks "Het olifante elmboë?" voor. Die verhaal het oorspronklik in Het olifante elmboë? Outobiografiese verdigsels soos bygelieg deur PG du Plessis, in 1987 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Press release: Book now for an unforgettable Schreiner Karoo Writers Festival
2024-05-29The lovely Karoo town Cradock will play host to Deon Meyer, Coenie de Villiers and André Schwartz from 12 to 15 June 2024. That is when the Schreiner Karoo Writers Festival will take place.
Press release: Commonwealth Short Story Prize 2024 regional winners announced
2024-05-29The Commonwealth Foundation has announced five regional winners of the Commonwealth Short Story Prize, the world’s most global literary prize.
Oor lekker stories, chicklit en skrywer-musikante
2024-05-29Koos Kombuis gee hoog op oor Karin Brynard se speurroman Tuisland. Hy vertel ook waarom hy van chicklit hou en neem Marian Keyes se My favourite mistake onder die loep. Daarna gesels hy ook oor bundels van die skrywer-musikante Corrazerwas (Tussenspel) en Andries de Beer (Aalmoes vir die bootman).
Sing, Mamma, sing deur Theresa Papenfus: ’n resensie
2024-05-28"Hierdie boek behoort wyd byval te vind. Nie net by ouers wat die ontsaglike verlies van ’n kind moes beleef het nie maar ook oor kinders grootmaak en die huwelik waar die ouers ’n sterk span vorm."
