Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Invitation | Skrywersaand at Oude Leeskamer with Andrew Brown and Lester Walbrugh, 11 April 2024
2024-04-02Following the success of our first Skrywersaand, we are pleased to invite you to our second event in this series on 11 April at Oude Leeskamer in Stellenbosch. Jonathan Amid will poke the bear with these two live-wire authors, asking whether their writing is indeed disturbing the comfortable and comforting the disturbed.
Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-04-02Tobie Cronjé lees Barrie Hough se verhaal "Die honger knaag nog" voor. Die verhaal het oorspronklik in Skimmelstreke, in 1995 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Darlings of Durban by Shafinaaz Hassim: a book review
2024-03-28"But it is fantastical, in ways which aren’t entirely positive, to read a contemporary novel which treats the very thin bubble of glamour in the city without asking about the facts lying right within the bubble ..."
Hoe belangrik is ervaring vir ’n skrywer?
2024-03-28Hoe verskil ’n skrywer se debuut van sy latere werke?
Die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta internasionale letterkundehuis in Brussel-residensie: ’n onderhoud met Charl-Pierre Naudé
2024-03-28"Somerset-Oos is ’n Oos-Kaapse dorp. Dit is een van die vormendste streke van Suid-Afrika ten opsigte van ons moderne geskiedenis. ’n Bepaalde misterie omklee die wêreld hier, ’n 'binnensmondsheid', ’n historiese gemompel, ’n helderoordagse slaaplopendheid, iets wat jy dink jy van geweet het, maar eintlik net halfpad van gehoor het."
Love and fury, a memoir by Margie Orford: a book review
2024-03-28"[I]n this book she has less 'chosen' the events of her own life than been strong enough to grasp, grapple with and capture them – laid them, you might say, as if on a mortuary slab. Except, mercifully, she didn’t die."
The Jakes Gerwel Foundation and Passa Porta international house of literature in Brussels residency: an interview with Shireen Mall
2024-03-28"Any serious writer with purpose will agree that the opportunity to collaborate in dialogue with a diverse group of writers from across the world in various disciplines is a sure way to grow personally as a writer and broaden your scope."
Uitnodiging: Bekendstellings | Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit
2024-03-27Die boekbekendstellings van Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit vind onderskeidelik in Pretoria en Wellington plaas.
’n Onderhoud met Johanna van Eeden, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie
2024-03-27"In elke joernalis se loopbaan is daar seker maar ’n paar stories wat jou vir altyd sal bybly. Vir my was Arthur se verhaal so 'n storie – een wat jare gewag het om geskryf te word."
Luisterverhale: "Roomys" deur JM Gilfillan, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-03-26Marcel van Heerden lees JM Gilfillan se verhaal "Roomys" voor. Die verhaal het oorspronklik in Die vrank smaak van frambose, in 1993 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.
Pasverskyn: Bloedsomer deur Sidney Gilroy
2024-03-26Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haar as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.
Persverklaring: Kortlys vir die 2023-Jeugboekpryse aangekondig
2024-03-26Altesaam 104 manuskripte – talle deur debuutskrywers – is ingeskryf vir die kompetisie, wat die ontwikkeling van gehalteleesstof vir lesers ten doel het.
Vlug van gister deur Jan Bonthuys: ’n lesersindruk
2024-03-25"Bonthuys neem die leser op ’n empatiese wyse op reis met ’n vernielde vrou wat haar weg na ’n veilige plek soek."
Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se letterkundige pryse bekend
2024-03-25Vanjaar is dit die eerste jaar in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns dat die kortlyste van die Akademie se letterkundige pryse vooraf bekendgemaak word. Die vier kortlyste vir vanjaar se boekpryse is pas bekendgemaak.
Geheime op Philadelphia deur Riaan Grobler: ’n lesersindruk
2024-03-25"Dis vir my verfrissend om in hierdie genres iets te lees wat deur mans geskryf is, en boonop agter te kom dat hulle siening oor die liefde nie noodwendig anders as vrouens s’n is nie."
Uitnodiging: Boekbekendstelling (18 April by NALN in Bloemfontein)
2024-03-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Spiesjagter deur Jurie J Wessels op 18 April by NALN in Bloemfontein.
Press release: AVBOB Poetry – Melissa Sussens’s tips for “finding the spark”
2024-03-25Melissa Sussens is a poet dedicated to opening up and maintaining inclusive spaces for poets everywhere. Melissa has shared three exercises that help her to find her own creative spark (and kindle it in others).
The Jakes Gerwel Foundation and Passa Porta international house of literature in Brussels residency: an interview with Sibuyiselo Sbuja Dywili
2024-03-23"And secondly, I keep asking this: why should anyone bother to read or come watch a play written by an unknown young man who lives in the outskirts of Cape Town, where everything is far from him and the city lights are supposedly fantasies? And who lives every day looking up hoping to see a billboard of a role model in the township, but only gets to see the walking, unsung heroes who once tried and failed, the many who sought stability and did everything right, yet still crashed?"
Zirk van den Berg (1960–)
2024-03-22"Ek skryf omdat dit vir my lekker is. Omdat ek relatief goed is daarmee. Omdat ek beter voel as ek besig is om iets te skep. Om my lewe meer sinvol te laat voel. Omdat dit my kans gee om te speel en baas te speel. Omdat dit my help om vrede te maak met die dinge wat my pla. En omdat dit my help om weer daardie gevoel te kry wat ek as kind gehad het toe ons in die veld gaan piekniek hou het."
The Jakes Gerwel Foundation and Passa Porta international house of literature in Brussels residency: an interview with Ayanda Xaba
2024-03-22"The best part of the residency is the uninterrupted time to write, in a heavenly location, and the inspiration one gets in such a historic place. The town is quiet, the views are calming; this is honestly the best place to write."
