Uitnodiging | Boekbekendstelling van Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais | 13 Julie, Stellenbosch Biblioteek

  • 0
Ek en jy bestaan nie: Kom kuier saam met Tafelberg by die bekendstelling van Danie Marais se nuwe digbundel!
Datum: Saterdag 13 Julie om 11:00
Plek: Stellenbosch Biblioteek
Bibi Slippers sal met hom gesels.
RSVP by Nizamudien Bray by Nizamudien.Bray@stellenbosch.gov.za of 021 808 8397
 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top