Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Persverklaring: Innibos Kunstefees huldig Hertzogpryswenner Johan Myburg
2024-06-27Die aangewese feesdigter vir vanjaar se Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees in Mbombela, Johan Myburg, is Woensdagaand, 26 Junie, gehuldig met musiek, kuns en dans tydens ’n funksie by die ATKV Kuns- en Boeke-oase.
Luisterverhale: "Sa, vat hom!" deur Audrey Blignault, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-06-27Rolanda Marais lees Audrey Blignault se verhaal "Sa, vat hom!" voor. Die verhaal het oorspronklik in Pas op vir Jantatarat, in 1979 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Fresh off the press: Commando: A Boer Journal of the Anglo-Boer War by Deneys Reitz, edited and annotated by Fransjohan Pretorius
2024-06-26Commando is more than a historical document; it is a literary masterpiece that transcends time. With prose that captures both the brutality and the beauty of war, Reitz weaves a narrative that resonates with authenticity and passion. As relevant today as when it was first penned, Commando has become a South African classic and stands as a testament to the indomitable human spirit in the face of adversity.
Press release: Sanjana Thakur wins 2024 Commonwealth Short Story Prize
2024-06-26Sanjana Thakur: "Writing stories is a way for me to accept that Mumbai is a city I will long for even when I am in it; it is a way to remake ‘place’ in my mind. I feel that the Commonwealth Short Story Prize offers that chance up to all of us: to be a writer who is from ‘somewhere’, to write from inside a legacy of colonialism and migration. I am so incredibly grateful to the prize for recognising that stories are not written in a vacuum."
Persverklaring: Kom "kyk radio" by Innibos Kunstefees se oase vir boeke en kuns
2024-06-25Boek- en kunsliefhebbers kan vanjaar pitkos kry by Innibos Kunstefees se ATKV-Kuns- en Boeke-oase met topskrywers wat die fees bywoon. RSG-luisteraars kan ook kom 'radio kyk' wanneer bekende omroepers van daar uitsaai.
The child by Alistair Mackay: a book review
2024-06-25"The topic of adoption by same-sex couples is a very important theme in the novel. Some of the questions posed and the fears experienced by the protagonist and his husband, I could relate to, like the vulnerability and also the sense of being scrutinised."
FMR-resensie: Anoniem deur Chanette Paul
2024-06-25"Dit is altyd moeilik om iets wat so lekker lees en kundig inmekaargevleg is, in ’n genreboks te plaas. Ek sou Anoniem klassifiseer as ’n verhoudingspanningsroman."
Moederland: Nine daughters of South Africa by Cato Pedder: a book review
2024-06-25"I find this fast-becoming-popular genre of interrogating history through filtered personal and family experience to be a very pleasing literary direction in our country. You’ll not see me complain if we eventually replace the political novel with it, because not only does it gently provide us with a platform to reckon with our (national) past, but it gives us tools for higher consciousness to map up our personal lives also, which is what literature is supposed to do."
Bokdrolletjies en boeke: 'n Jong leser se indruk van Springboekie deur Fanie Viljoen
2024-06-25"Almal het ander superkragte. Springbokke se superkrag is rugby. En Springboekie se superkrag is lees (en myne ook!)."
Die nodige introspeksie van ’n resensent
2024-06-24Wat maak die resensent as hy of sy glad nie aanklank vind by ’n boek nie?
Draaie, swaaie en afdwaalpaaie: ’n onderhoud met Corlia Fourie en Annelize van Rooyen
2024-06-24"[Die bundel] het spontaan ontstaan uit ’n gesprek wat ons albei laat besef het hoe lekker dit is om herinneringe aan reise op te roep. Veral die reise wat, sê maar, skeefgeloop het, het met die tyd snaakser geword en lekkerder om oor te vertel."
Ek sal vir jou veg deur Cliffordene Norton: ’n resensie
2024-06-24"Soos dit ’n goeie jeugverhaal betaam, neem die jeugkarakters self die hef in die hand. Hier is dit dan die spanmaats wat self die kalf uit die put red, al moet een van hulle met groot beserings daarvoor betaal."
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Edna van der Linde
2024-06-24Hierdie onderhoud met bibliotekaris Edna van der Linde is die tweede aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik die Gansbaai Openbare Biblioteek.
Reënboogrant Maats deur Maritha Snyman: ’n jonglesersindruk
2024-06-24"Dit klink dalk vreemd, maar ek haat skool. Tog, as ek dié boek lees, is dit baie lekker om te sien wanneer hulle in die skool is. Dis ’n snaakse, opwindende reeks wat bangmaak en ’n mens se tone sal laat krul."
Persverklaring: 2024-UJ-prys vir Afrikaans
2024-06-21Die wenner van die 2024-UJ-prys is nou bekend.
Luisterverhale: "’n Poort deur die koue" deur Jan Spies, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-06-20Tobie Cronjé lees Jan Spies se verhaal "’n Poort deur die koue" voor. Die verhaal het oorspronklik in Poort deur die koue, in 1984 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Hoe om ’n trein te stop deur Stephanie Ebert en Kathryn Pillay: vir lekker lees én om in die klaskamer te gebruik
2024-06-20"Hierdie boek is ideaal vir die geskiedenisprojek wat leerders in die derde kwartaal oor die lewensverhaal van ’n leier moet voltooi."
Pasverskyn: Ek en jy bestaan nie deur Danie Marais
2024-06-19Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop – hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas.
Oor Sizzlers deur Nicole Engelbrecht, "oerwonde" en heling
2024-06-19"Indien (wit) gay, manlike Suid-Afrikaners ’n oerwond het, is dit beslis die Sizzlers-bloedbad begin 2003 in Seepunt."
Afrikaanse resensies: Nuwe ruimtes?
2024-06-18"Dit is te vroeg om nou al te probeer voorspel wat sal gebeur, maar ek hoop van harte dat die verskraling van gedrukte media, en die rol van die kuberruim, op ’n manier nuwe ruimtes vir die resenseer van Afrikaanse boeke sal laat ontstaan. Miskien ’n ydele droom, maar gun my dit."
