Uitnodiging: Boekbekendstelling van So werk die natuur eintlik! deur Peet van Schalkwyk | 14 Augustus 2024

  • 0
Jy is uitgenooi na die boekbekendstelling van So werk die natuur eintlik! deur Peet van Schalkwyk
 
Plek: La Concorde in Somerset-Wes (Wes-Kaap)
Datum en tyd: 18:00 op 14 Augustus
RSVP: Voor of op 9 Augustus by peetvanschalkwyk@gmail.com

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top