Kom kuier saam by een van vele bekendstellings van
Die geskenk deur Riette Rust.
Riette sal op die volgende plekke oor haar boek gesels: Wellington, Tygervallei, Kaapstad, Somerset-wes, Garsfontein, Zambezi en Lynnwood. Ook op Netwerk24!
Let wel: Die Wellington-bekendstelling word uitgestel na Woensdag, 17 Julie as gevolg van die slegte weer in die Wes-Kaap.

Boektoerdatums: Die geskenk deur Riette Rust


