Persverklaring: Tuin van digters vind plaas in Wellington op 13 en 14 September 2024

  • 0

Tuin van digters vind plaas in Wellington op 13 en 14 September 2024 by die Breytenbachsentrum.

Die tuiste van die Afrikaanse digkuns word moontlik gemaak deur die Dagbreektrust se trust vir kuns, kultuur en erfenis, in samewerking met NB Uitgewers.

Die tema is saamsaam en Ingrid Jonker is die digter wat postuum gehuldig gaan word.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top