Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn

Hein Willemse Seminare en essays 2019-10-31

"Die band tussen Afrikaans, Afrikaners en Afrikanernasionalisme is vir Steyn so natuurlik dat hy nie vir een oomblik reflekteer oor sy basiese aannames nie. Kan hy byvoorbeeld intellektueel die moontlikheid oorweeg dat Afrikaans sonder die Afrikaner kan voortbestaan?" 

Siya Kolisi – against all odds: an interview with Jeremy Daniel

Naomi Meyer, Jeremy Daniel Books and writers 2019-10-31

"I think he is a figure of reconciliation already. What he's achieved, where he came from, how he lives his life is all part of his story."

Uitnodiging na die bekendstelling van Marita van der Vyver se nuwe boek, Grensgeval

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-31

Jy word uitgenooi na die Stellenbosch-bekendstelling van Marita van der Vyver se nuwe boek, Grensgeval. 

Resensie: Vervleg deur Petro Hansen

Elbie Adendorff Resensies 2019-10-31

"Die titel van die bloemlesing verwys na die ineengevlegtheid van die temas. Maar die belangrikste is seker die emosionele reaksie wat die stories ontlok: hartseer, nostalgie, humor en verlange."

Boekbekendstelling: Gaan Suid-Afrika oukei wees?

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-31

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Gaan Suid-Afrika oukei wees? op 11 November in Pretoria.

Richmond BookBedonnerd 2019 – ’n dosyn feeste, ’n dosyn indrukke

Clinton V du Plessis Boeke en skrywers 2019-10-31

"Dit is Donderdagmiddag en die reis begin. Boeke (en rugby) is op die spyskaart. En ek moet verslag doen oor die verrigtinge."

Skrywershuis se dak behoorlik natgemaak

Theo Kemp Boeke en skrywers 2019-10-30

"Paulet Huis in Somerset-Oos, wat aan wyle Jakes Gerwel behoort het, is Saterdagaand, 14 September, amptelik as skrywershuis geopen."

Uitnodiging na die bekendstelling van Die wonderwese deur Carina Stander

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-30

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Carina Stander se nuwe boek, Die wonderwese, op 7 November 2019 in Centurion. 

Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-30

Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers sal die huis deel met twee Suid-Afrikaanse skrywers. 

Kerneels Breytenbach oor die Wêreldrugbybeker 2019 en oor Hond se gedagte

Naomi Meyer, Kerneels Breytenbach Onderhoude 2019-10-29

"Die plesier van Hond se gedagte was vir my om rugby te gebruik om mense oor godsdiens te laat nadink. Die boek handel oor geloof – hoe mense dit verloor, hoe hulle geloof herwin, hoe bereid hulle is om in wonderwerke te glo."

Die storie van Racheltjie de Beer: Antoinette Louw praat oor haar kinderboek

Naomi Meyer, Antoinette Louw Onderhoude 2019-10-25

"Ons beweeg al nader daaraan om volksverhale as Suid-Afrikaans te sien, en nie geëien en gekaap deur een kultuurgroep nie. Dis universeel."

Uitnodiging na die bekendstelling van Cas Wepener se roman, Die slaghuis

LitNet Boeke en skrywers 2019-10-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Cas Wepener se roman, Die slaghuis, op Saterdag 26 Oktober 2019.

Fresh off the press: Blessed by BOSASA: Inside Gavin Watson’s State Capture Cult

LitNet Books and writers 2019-10-24

Fresh off the press: Blessed by BOSASA: Inside Gavin Watson’s State Capture Cult

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-10-24

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Resensie: Zola deur Johan Jack Smith

Nadine Petrick Resensies 2019-10-24

"Smith kry dit gemaklik en ongedwonge reg om ’n merry mixture van rasse en klasse bymekaar te gooi in ’n pot vol pap en wors en kerriesous sonder dat dit voel asof ’n uitgewer hom aangepraat het om dit te doen."

Kleurgebruik in taal: die palet van Karel Schoeman

Ria Winters Seminare en essays 2019-10-23

"Wat ek hier wil uitlig, is dat daar paragrawe was, geïsoleerde stukkies teks, wat beelde in my kop optoor en ek verbaas staan oor die krag om met woorde klaar beelde in iemand anders se bewussyn te skep."

BookBedonnerd XII: ’n onderhoud met Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2019-10-23

"Hierdie fees, Naomi, het 'hart' – dis sonder fieterjasies. Dis ’n fees waar skrywers hulle eie boeke smous. En dis ’n fees waar ’n mens unieke boeke sal ontdek."

Booktown Richmond, BookBedonnerd XII: full programme

LitNet Feeste 2019-10-23

BookBedonnerd XII takes place from 23 to 26 October 2019. Here is the full programme. 

Resensie: 'n Belofte vir Bippie deur Elsa Winckler

Alta Cloete Resensies 2019-10-23

"In die eerste instansie is dit 'n lekker liefdesverhaal met aantreklike mense wat na liefde soek en dit vind. Die Christelike ondertoon gee 'n verdere dimensie aan die boek, maar oorheers nie die liefdesverhaal nie."

FMR-resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Danie Botha Resensies 2019-10-22

"In Kammaland gaan dit om die tydperk Oktober 2017 tot Januarie 2018 toe sy en Chris alias die ou gryse rondgevaar het op die kanale in Engeland."

Top