Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Invitation to book launch of Impossible return by Siona O'Connell
2019-10-09Kwela Books invites you to the book launch of Impossible return by Siona O'Connell.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Jan Braai Vegetaries deur Jan Braai
2019-10-09LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Jan Braai vegetaries deur Jan Braai, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Skrywersonderhoud met Ernst Grundling oor Sushi en Shosholoza
2019-10-09"Die boek het 'n rugbyfokus, maar ek skryf ook breedvoerig oor staptogte soos die Kumano Kodo en die Nakasendo. Ek sou myself nie uitgee as 'n kenner van Japannese kultuur nie – ek is veel eerder maar net 'n nuuskierige, lomperige, amper veertigjarige vent wat hou van soesji en alliterasie."
Lesersindruk: Die verevrou deur Jan van Tonder
2019-10-09"Hierdie boek gaan nog baie golwe veroorsaak."
Crito reageer op Bettina Wyngaard
2019-10-09"Ek stem met Bettina Wyngaard saam oor die doel van resensies. Crito se resensiejoernaal het tot stand gekom juis om ’n wakende oog te hou oor resensente wat nie binne daardie bane werk nie – asook om goeie resensente verder aan te moedig."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2019
2019-10-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Soekmekaar deur Dana Snyman: 'n lesersindruk
2019-10-09"Ek wil my verbeel dat sy boeke oor die jare al meer en meer persoonlik geword het. In Soekmekaar onthul hy sommer baie van homself en sy familie."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach
2019-10-07LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Corlia Fourie (1944–)
2019-10-07"My pa, Mikro, se skoene was groot om vol te staan, iets wat ek nie noodwendig wou doen nie. Ek wou nooit ’n skrywer wees nie. Ek het ’n joernalis geword, want as ek dan moet skryf, wou ek met feite werk."
Video: Bekendstelling van Betrayal: The secret lives of apartheid spies deur Jonathan Ancer
2019-10-04Op Donderdag 19 September 2019 is Jonathan Ancer se Betrayal: The secret lives of apartheid spies by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Tom Eaton het met Jonathan gesels.
Press release: Kwela Books celebrates Okay, Okay, Okay by Finuala Dowling
2019-10-04In October Kwela Books celebrate one of our country’s finest novelists and poets, Finuala Dowling and the publication of her new novel Okay, Okay, Okay.
Recensie: Het geheim van de schildpad: Wat dieren ons leren over lang leven door David van Bodegom
2019-10-04"Wat maakt sommige diersoorten ouder dan andere? Om maar met de deur in huis te vallen: hij leert ons niet hoe wij de hoge leeftijd van een schildpad, walvis of noordkromp kunnen halen."
Boekbekendstelling: ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger
2019-10-04Die bekendstelling van ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger vind op Dinsdag 8 Oktober 2019 om 18:00 vir 18:30 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria plaas.
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Oktober
2019-10-03Lees hier watter opwindende nuwe boeke in Oktober by LAPA verskyn.
Renosterstropery op die voorgrond in Baäl se jag deur Johan Fourie
2019-10-03"Baäl se jag gee mens darem effens hoop dat daar mense is wat hard probeer om ’n verskil te maak. Dit is ’n lewenstaak en dis presies wat elkeen van ons nou moet doen om ons planeet en onsself te red."
Die Breytenbach-galery bied aan Marilyn Martin
2019-10-03Die Breytenbach-galery nooi jou uit na die bekendstelling van Marilyn Martin se Between dreams and realities.
FMR-resensie: Koshuis deur Erns Grundling
2019-10-03"Erns som die heerlike uiteenlopendheid en die afwisseling in die temas op: kattekwaad, byname, romanse, studentepret, koshuissport (én sports), ontgroening (verkieslik die ligter kant), studietyd, koshuisvaders en -moeders, koshuiskos ..."
Persverklaring: publikasie goeie nuus vir Afrikaans as wetenskaptaal
2019-10-02"Goeie nuus vir Afrikaans is dat daar pas ’n unieke handleiding, Terminologie en Terminografie, uit die pen van Mariëtta Alberts, een van Suid-Afrika se voorste terminologiekenners, verskyn het."
Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Eben Venter, Valda Jansen en Pieter Odendaal
2019-10-02Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het onlangs tot 'n einde geloop. Kyk Philip du Plessis se video van die fees hier, waar Eben Venter en ander deelnemers oor die fees gesels.
