Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Boekbekendstelling: Elf dae in Oxford deur Elizabeth Wasserman
2019-09-19Die boekbekendstelling van Elf dae in Oxford deur Elizabeth Wasserman vind op Saterdag 21 September 2019 by Exclusive Books in die Tygervallei-winkelsentrum (Kaapstad) plaas.
Book launch: Betrayal: The secret lives of apartheid spies by Jonathan Ancer
2019-09-19The book launch of Betrayal: The secret lives of apartheid spies by Jonathan Ancer will take place on Thursday 19 September 2019 at The Book Lounge in Cape Town.
Video: Bekendstelling van Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach
2019-09-19Op Dinsdag 17 September 2019 is Kerneels Breytenbach se roman, Hond se gedagte, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Le Roux Schoeman het met Kerneels gesels. Kyk hier na die gesprek.
Book launch: Yellow and Confused by Ming-Cheau Lin
2019-09-18The book launch of Ming-Cheau Lin’s biography, Yellow and Confused, will take place on Wednesday 18 September 2019 at 17:30 at The Book Lounge in Cape Town.
Tuin van Digters 2019 – video: Is Breyten se gedigte vertaalbaar?
2019-09-18Catherine du Toit gesels met Breyten Breytenbach, Jerzy Koch, Yves T'Sjoen, Ampie Coetzee en André van der Hoven oor die vertaling van gedigte in die algemeen en die vertaling van Breytenbach se werk in besonder.
Nuwe boeke in September by LAPA
2019-09-18September het ’n dik pak boeke om deur te werk! LAPA is geweldig trots hierop. Kyk veral na die sterk vrouestemme!
Uitnodiging: Bekendstelling van Oorlog en vrede deur Willie Esterhuyse
2019-09-18LitNet-gebruikers word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Oorlog en vrede deur Willie Esterhuyse.
Book review: Verwoerd: My journey through family betrayals by Wilhelm Verwoerd
2019-09-18"Ultimately, it is about coming to terms with being the grandson of Hendrik Verwoerd."
Eerste slukkie: Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots
2019-09-18LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.
Tuin van Digters 2019 een vir die boeke
2019-09-17"Die grootste hoogtepunt van die fees was beslis Breyten Breytenbach se voorlesing van sy gedigte op maat van Schalk Joubert, se baskitaarnote."
Tuin van Digters 2019 – video: (Aan)dadig saam met Breyten
2019-09-17Breyten Breytenbach se voorlesing van sy gedigte was ’n hoogtepunt by vanjaar se Tuin van Digters, aangebied deur die Breytenbach-sentrum op Wellington. Hy is begelei deur Schalk Joubert op baskitaar en Laurinda Hofmeyr op klavier.
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Valda Jansen
2019-09-17"My dogter vergesel my en ons vlieg eers Duitsland toe waar ons ’n paar dae by vriende in Keulen gaan kuier. Anna is 14 jaar oud en dit sal haar derde besoek aan Duitsland wees; die eerste keer was sy 4 en die tweede keer 8. Ons sien ook uit na die treinrit vanaf Keulen na Amsterdam vir die Week van de Afrikaanse roman." Valda Jansen gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman 2019, waar sy binnekort optree.
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers
2019-09-17"Ek gaan beslis nie Nederland toe om te gaan rus nie – ek gaan elke moontlike aanbieding van my mede-skrywers bywoon. Dit is ’n uitsonderlike, en uiteenlopende groep skrywers, ek kan nie wag nie!" Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman, waar sy binnekort optree.
Boekbekendstelling: Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach
2019-09-17Die boekbekendstelling van Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach vind op Dinsdag 17 September 2019 om 17:30 vir 18:00 by die Book Lounge in Kaapstad plaas.
"Poëzie is" op Pampoendag. Tweespraak tussen Pamtsjoen en Don Espejuelo
2019-09-16"De kameleontische aard van Breytenbachs dichterschap, 'herinnering' én 'de kunst van het vergeten', komt in dit metapoëtische gedicht tot haar recht."
Tuin van Digters 2019 – video: Bekendstelling van breyten breytenbach, woordenaar woordnar
2019-09-16Die SA Akademie van Wetenskap en Kuns se huldigingsbundel van Breyten Breytenbach, breyten breytenbach, woordenaar woordnar, is die afgelope naweek by die Breytenbach-sentrum se Tuin van Digters bekendgestel. Andries Visagie het met Francis Galloway (die redakteur van die bundel), Louise Viljoen en Catherine du Toit gesels.
Twyfelaars wat glo-bekendstelling in Pretoria
2019-09-16Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek oor hierdie boek by die Akademiegebou op 30 September 2019.
Voorgeslagte van die nuwe diere. Vir nog vele jare van saam andersmaak, Breyten
2019-09-16"Die grootste lewende Afrikaanse woordkunstenaar, Breyten Breytenbach, is vanjaar 80 jaar oud en niemand glo dit eintlik nie. Naas Jan Rabie is hy die bekendste Afrikaanse skepper van surrealistiese tekste met fratsfigure, soms soos in gruwelsprokies, meestal mengsels van afgryse en humor."
Verjaarsdagvers vir Breyten deur Clinton V du Plessis
2019-09-16"Kyk, jy roggel nog nie
op 80 gorrel jy bekkig, bolands
en skerp-astrant, sonder brieke,
skuinsmoerig"
Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Louise Viljoen
2019-09-15By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre.
Louise Viljoen: "Dit is iets van ’n truïsme om te sê een van die mees opvallende eienskappe in Breytenbach se poësie is die spanning tussen hartstogtelik leef en weemoedig of weerbarstig wag op die dood."
