Persvrystelling: Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer by The Book Lounge (13 Maart 2020)

  • 0

Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer kom stel op 13 Maart hul twee nuwe digbundels bekend in Kaapstad. Hulle sal voorlees en met Ryan Pedro gesels oor hul werk, gedigte en lewe in Grahamstad (waar hulle nou woon). Kom kuier saam en vier Oolog en Chinatown!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top