Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Themes of hypocrisy and secrets: Glass house by Chinenye Emezie, a review
2022-03-16"This book could be a good start for someone who wants to get to know the work of Nigerian authors. I would recommend it for readers with a taste for family dramas with weighty topics and satisfying character growth."
Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johan Burger en Aslam Fataar: ’n resensie
2022-03-16"Al wat nodig is, is om nuut oor onderwys te dink."
Geheime van blitsverkopers in Afrikaans
2022-03-16"Reeds in 1979 het ek op ’n dag aan Charles Malan gesê dat as hy my sou sê waar ’n persoon gestudeer het, wie sy vriende (en vyande) is, ens, dan sou ek voorspel wat die beoordeling van sy werk sal wees." – Hennie van Coller oor sy en Joanita Erasmus-Alt se Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking.
Full particulars podcast: Migrant being in the Jesus novels
2022-03-15In the sixth episode of his podcast series Full particulars, David Attwell discusses JM Coetzee's enigmatic Jesus trilogy with Robert Pippin (University of Chicago), Derek Attridge (University of York), and Elleke Boehmer (University of Oxford). With a reading from The death of Jesus by JM Coetzee.
Die boekwinkel tussen die wolke deur Jaco Jacobs: ’n boekresensie
2022-03-15"Daar is interessante karakters en onverwagse wendings ... Ek het tog ’n bietjie slaap verloor, want ek kon nie die boek neersit nie."
Pasverskyn: Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking deur Joanita Erasmus-Alt en HP van Coller
2022-03-15Watter faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n blitsverkoper bestempel kan word?
CF Beyers-Boshoff (1926–1989)
2022-03-15"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.
Deborah Steinmair (1962–)
2022-03-11"Vir my is dit vlieg sonder vlerke. Sodra jy óf begin twyfel óf begin grootkop kry, sink jy soos ’n klip. Skryf is baie opwindend en baie vreesaanjaend. Beheer is ’n illusie."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2022
2022-03-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Pasverskyn: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan
2022-03-10"Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ’n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte."
Ludo het sy nering gevind: Kry vir jou deur Francois Bloemhof
2022-03-09"Dit lees lekker en is vol allerhande wyshede, navorsing oor die verlede, pittighede en lagwekkende gebeure. Dit is ’n speurverhaal sonder polisiebetrokkenheid en grusaamheid."
Hoofman onder die praatboom: Breyten in FilosofieKafee-gesprek oor die staat as "treurige verhaal"
2022-03-09Breyten: "Op kampusse is daar skielik ’n 'volslae geheueverlies'". Louis Duvenage lewer verslag oor Breyten Breytenbach en Johann Rossouw se FilosofieKafee-gesprek wat op 4 Maart 2022 in Wellington plaasgevind het.
Cosmonauts do it in heaven by Keith Gottschalk: a book review
2022-03-08"For the uninitiated, Cosmonauts do it in heaven might feel like an exploration of space itself, seemingly obscure and impenetrable at first, but the poetry is infused with a desire to take the great leap, to reach for the sky and to celebrate its wonders and 'mysteries,/ solved & sensuous' ('First light')."
Antoinette sê ... deur Antoinette Pienaar: ’n lesersindruk
2022-03-08"Mense wat gereeld na Radio Sonder Grense (RSG) luister, het waarskynlik al gehoor van “die kruietannie”. Gewoonlik is jy in jou kar, in die middel van die kruipende stadsverkeer met die radio aan, besig om te probeer jaag van punt A na punt B. Die volgende oomblik word jy meegesleur na die eenvoudige(r) lewe op Theefontein."
Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster
2022-03-08"My hart breek. Bart kyk vir my in die truspieëltjie. Al my kindervrese is terug. Hoe gaan ek my en die seuns beskerm? Bart het geen selfbeheersing nie."
Fotoblad: Adam Small-fees 2022
2022-03-08Die Adam Small-fees het op 26 Februarie 2022 plaasgevind en uit sy nate gebars. Gary Naidoo het namens LitNet gaan foto's neem.
Gourmetkok en troostannie: Sally Andrew se tannie Maria kook weer in The milktart murders
2022-03-08"Die ontrafeling van die moordraaisels was baie oorspronklik; dis ’n lekkerte vir enige boekliefhebber as ’n biblioteek vol boeke deel van die leesgenot uitmaak."
Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen, ’n lesersindruk
2022-03-07"Gaan ek my kind weggooi of wegjaag as hy of sy gay is? Gaan ek deel wees van die probleem, of die oplossing?"
Press release: Invitation to submit entries for The Ingrid Jonker Prize for English Poetry 2022
2022-03-07Poets or their publishers are invited to submit entries for the Ingrid Jonker Prize for English poetry in 2022. The closing date for submissions is 15 March 2022.
Anderkind deur Betsie van Niekerk: ’n resensie
2022-03-04"Met die lees van Anderkind kan die jong lesers hulle vereenselwig met uitdagende, vreesaanjaende en moeilike situasies oor tye heen. Hulle mag egter ook bewus raak van oplossings en moontlikhede; van die uitkoms wat hoop bring."
