Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Afrikaner-Sondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier deur Albert Blake: ’n lesersindruk
2021-09-21"Onder die huidige omstandighede is dit juis ’n boek wat gelees moet word om meer begrip vir die Afrikaner en sy geskiedenis te vorm en ook te verstaan waarom sekere optredes gevolg het."
Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud met Elmari Rautenbach oor die boekeprogram
2021-09-20"’n Stimulerende program, met verskeidenheid wat jou soms sal verras, soms sal troos, sal warm laat voel van binne, stimuleer of fassineer, so asof jy tyd deurgebring het met ’n groep baie interessante mense wat jy graag van naderby wil leer ken."
Soldaat deur Reynardt Hugo, ’n lesersindruk
2021-09-20"As jy blaamvry is, tel maar op jou klippe, maar as jy besef ons maak almal gruwelike foute, lees gerus Soldaat."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Anzil Kulsen se kortverhaal rondom die sosiale media
2021-09-17"Hierdie storie kan soveel debat uitlok – daar is ’n paar relevante kwessie waarmee kinders op ’n baie jong ouderdom konfronteer word. Soos die gepoleerde beeld wat ons na buite uitstuur ..."
ATKV-Prosaprys bekend, Woordveertjies vir spanningslektuur en niefiksie
2021-09-17“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”
Help! Koos Kombuis se kunstefees spiraal buite alle orde!
2021-09-17"Dis dalk ’n bietjie meer Kootjie Emmer as Magersfontein." – Koos Kombuis oor sy ‘crazy komedie’, Help! My dorp hou ’n kunstefees!
ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse
2021-09-16ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse is vandag toegeken.
Press release: SA novel shortlisted for the Booker Prize
2021-09-15Damon Galgut's latest novel, The Promise, has been shortlisted for one of the world's most prestigious literary prizes, the Booker Prize. The announcement was made during an online event on Tuesday evening.
ATKV-Woordveertjies vir romanses en liefdesverhale
2021-09-15“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”
Pasverskyn: Om alleen te gaan deur Nicole Jaekel Strauss
2021-09-15Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosio-politieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt.
’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie: ’n lesersindruk
2021-09-14"Die punt van die boek is myns insiens om dubbelsinnigheid in die mens en die lewe self uit te beeld: Niks is slegs wit of swart nie, maar eerder ’n enorme mosaïek, in volkleur."
Otto Stigting kry kinders aan die lees, wen ’n ATKV-Woordveertjie
2021-09-14"Vir die Otto Stigting is dit belangrik om die jeug aan die lees te kry. Dié organisasie wat talle biblioteekprogramme in voorheen benadeelde gemeenskappe bestuur, het vir sy wonderlike werk ’n ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen."
It took the Booker to introduce South Africans to their own Karen Jennings
2021-09-13"Whether Jennings’ name appears on the shortlist that will be announced in London tomorrow afternoon or not, one can only hope that her longlisting will have changed the trajectory of her career: that she will never again have to make out a case to be published. And never again be published in print runs of only 500."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Henriëtte Loubser se kortverhaal rondom ekologie en natuurbewaring
2021-09-13"Verder kan debatvoering oor ekotemas soos besoedeling, optrede om die aarde te beskerm, klimaatsverandering, uitwissing van spesies, uitputting van natuurlike hulpbronne en die toekoms van die planeet gevoer word. Daar kan idees uitgeruil word en voorstelle gemaak word om kwessies soos besoedeling en vernietiging aan te spreek; optredes te oorweeg, dus."
kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Jan Rabie-Rapportprys – commendatio
2021-09-11"Weerlose meganika is ’n satiriese roman wat ’n mens laat skaterlag terwyl jy weet jy moet eintlik huil oor die toekomstige Suid-Afrika wat jy hier sien – omdat dit die grein van die huidige Suid-Afrikaanse bestaan in ontstellende detail blootlê."
kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Filmprys – commendatio
2021-09-11"Die deurslaggewende faktor in Middernag is egtheid."
kykNET-Rapportpryse 2021: Boekresensent van die Jaar – commendatio’s
2021-09-11Lees watter resensies vanjaar die pryse gewen het!
kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Fiksieprys – commendatio
2021-09-11"Skepsel is tegelyk ’n lieflike, poëtiese elegie vir die mens se geskiedenis op aarde en ’n vooruitskouing van ’n posthumanistiese wêreld waarin die mens nie meer die sentrum van die heelal is nie. Dis ’n uitdagende roman wat die verbeelding tot die uiterste strek."
kykNET-Rapportpryse 2021: Room van Afrikaanse boeke en resensies bekroon
2021-09-11Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapport-boekpryse dek ’n historiese spektrum wat wissel van musiek- en kultuurgeskiedenis tot kunsmatige intelligensie, terwyl die Vrystaat hom weer bevestig het as ’n teelaarde vir skrywers en verhale van die hoogste orde.
kykNET-Rapportpryse 2021: Wenner van Niefiksieprys – commendatio
2021-09-11"Soos die titel uit die staanspoor deursein, is dit die optekening van ’n vriendskap tussen twee Afrikaanstalige musici en akademici, die dirigent en later musiekadministrateur Anton Hartman en die komponis Arnold van Wyk, wat in die briefwisseling neerslag gevind het wat hulle vir dekades lank volgehou het."
