Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Floreer deur Ilse Salzwedel: ’n resensie

Louis Awerbuck Resensies 2021-07-15

"Floreer sal geen leser se tyd mors nie. Ilse Salzwedel slaan die spyker op die kop met hoe belangrik die konsep van veerkragtigheid is en behoort te wees."

Fresh off the press: Into Dark Water: A Police Memoir by Jeremy Vearey

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-07-15

An intimate account of what it means when a revolutionary becomes a high-ranking actor in law and order.

Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: ’n resensie

Jitsvinger Resensies 2021-07-13

"Maar laat soe ’n bek stroep kry virrie manier waarop sy die olifant in die kamer opsny in ’n three-course meal plus barakat met die akkuraatheid van ’n chirurg in vlot non-fictional, uncensored Afrikaaps."

Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-13

"Arendsvlerke vir Siebert word beskryf as ’n 'verhaal van genesing en hoop'. Ek kan dit beaam en dit is heel prikkelende leesstof."

Robert: ’n Onderhoud met Robert Hamblin

Robert Hamblin, Izak de Vries Skrywersonderhoude 2021-07-12

"Ek is uiters dankbaar vir my lewe en die romanse daarvan. Ek is nou ’n trophy husband wat kuns pleeg. Dit gebeur natuurlik eers na die skottelgoed gedoen is en die kind aan die slaap gewieg is. Ek is presies die persoon wat ek altyd wou wees."

Pasverskyn: Voorouer. Pelgrim. Berg. deur Ingrid Winterbach

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-07-07

"’n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ’n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. ’n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel."

Gent-Universiteit hang solank die vlae uit vir Antjie se koms

Melt Myburgh, Yves T'Sjoen, Louise Viljoen NeerlandiNet 2021-07-07

Die Universiteit van Gent in België ontvang Antjie Krog in Oktober en November 2021 as hul eerste literêre gasskrywer. Yves T’Sjoen en Louise Viljoen besin oor Krog se internasionale statuur as skrywer en haar posisie as kulturele bemiddelaar.

Waar kom ons vandaan? Van die begin van die heelal tot vandag deur Andreas Engelbrecht, Schalk Engelbrecht en Marleen Visser: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-07

"Dit gaan hier oor ons spesie, homo sapien sapien, en sommer oor al die ander spesies ook. Die ganse fauna en flora."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-07-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Martin Steyn (1976–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-07-06

"Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." Lees oor Martin Steyn se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Maya se musketier: ’n onderhoud met Marga Jonker

Naomi Meyer, Marga Jonker Skrywersonderhoude 2021-07-05

"Ek beskou myself eerstens as ’n leser, van kinder- en- tienerboeke veral."

First sip: Blues for the white man by Fred de Vries

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-07-02

"A fascinating, insightful journey through time and space, Blues for the white man is a celebration of multiculturalism and a plea for white people to do some ‘second line dancing’ for a change."

Persverklaring: Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2021

LitNet Boeke en skrywers 2021-06-30

Die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir 2021 is pas aangekondig.

Pienk Ceramic-hondjies deur Ryan Pedro: Poësie oppie man af, broos en grensverskuiwend

Herschelle Benjamin Resensies 2021-06-30

"Pienk ceramic-hondjies is ’n meesterlike debuutbundel van ’n opwindende jong digter wat onbeskaamd sy eie plek in Afrikaanse letterkunde inneem."

Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2021-06-30

"Ullyatt, ’n geliefde figuur in die literêre landskap, het verlede jaar haar stryd teen kanker verloor. Haar debuutbundel is gekortlys vir die Ingrid Jonker-prys."

Pasverskyn: Dol heuning deur SJ Naudé

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-06-30

Die verhale in Dol heuning  kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.

Onderhoud: Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas

Cliffordene Norton, Veronique Jephtas Skrywersonderhoude 2021-06-30

"Wat my liefde inspire het vi digkuns is simply die feit dat poetry emotion heighten. Dis eerlik en altyd net genoeg."

Robert: A queer and crooked memoir for the not so straight or narrow deur Robert Hamblin: ’n resensie

Laurie Gaum Resensies 2021-06-30

"Hy gee ons ’n tintelende blik op waar queerheid sigself tans bevind, beleë insig in hoe dit die afgelope dekades veral in ’n wit Suid-Afrikaanse konteks gevorm is, en weerkaats die reënboog van hoe die nabye toekoms kan lyk. Maar tog vertel Robert eenvoudig hoe dit is en was in die lyf van een mens, en oorrompel jou met ’n storie wat anderkant Pride-maand bly verlos."

Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck: ’n leeskringbespreking

Chris van der Merwe Leeskringe 2021-06-29

"Anoeschka von Meck het ’n hele wêreld in woorde geskep met Die heelal op my tong."

Wat skryf aan ’n mens doen: bladsy 61 van Elsa Joubert

Gert van der Westhuizen Skryfsake en rubrieke 2021-06-29

"Probeer die volgende: Skryf ’n skok-ervaring op. Soos die oomblik toe jy hoor jy is Covid-positief."

Top