Pasverskyn: As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies

  • 0

Titel: As die katjiepiering blom
Skrywer: Audrey Jantjies
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795710285

As die katjiepiering blom is ’n bildungsroman wat in die Overberg en Kaapstad afspeel. Dit is Lea Floris se komvandaanstorie wat afspeel sedert die 1980’s. Haar ouers, Jakob en Dientjie, is plaaswerkers en die omstandighede van haar kinderjare is moeilik. Maar een besluit verander die koers van haar lewe en Lea vlug van haar vriende, familie en alles wat sy ken. Dis ’n storie van liefde, hoop en ’n beskermengel of twee.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top