Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen: ’n lesersindruk
2021-04-23"Ek beveel hierdie boek aan vir enigeen wat durf het."
Sanlamprys vir jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk
2021-04-23"Nie net hulle lyding, verslaenheid en oorlewing is ’n groot deel van die verhaal nie, maar ook hulle ongelooflike vermoë om te midde van alles tog met lewe aan te gaan; selfs vreugde en hoop te vind, om onverpoosd núút en oor te begin."
Die Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
2021-04-23"Teater is lewende kuns. Dit sluimer hopelik net tydens die pandemie ’n bietjie. Teater is alles vir my. Dis kerk en kulkuns, konfrontasie en ontvlugting, droom en nagmerrie."
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Musa Baloyi
2021-04-22"The idea of writing this novel came after I noticed that there are many famous artists who die poor in our country. Mostly, it’s due to lack of education, because they can’t interpret their contracts. They can’t manage their money. They can’t work elsewhere if their talent becomes unproductive."
2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Jaco Fouché
2021-04-22"Why write? Because you (as a reader yourself) know all about the joy that a reader finds in a good book. You want to replicate that joy, be responsible for it. A book is a hand reaching out, sometimes to communicate, sometimes to offer comfort, sometimes to outrage."
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Johan Fourie
2021-04-22Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Die gesprek "Die lang pad na ekonomiese vryheid", met Johan Fourie, Nicoli Nattrass en Rachel Jafta, vind op 30 April plaas. Bennie Linde gesels met Johan oor sy boek.
Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: Commendation at the ceremony
2021-04-22"He is the man South Africa can call with pride its best crime fiction author, whose reputation has long crossed the South African borders to reach Europe and France."
Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: pictures of the ceremony
2021-04-22Deon Meyer was awarded the award of Chevalier des Arts et des Lettres (Knight in the Order of Arts and Letters) on behalf of the French President at Glenelly Estate in Stellenbosch. Here are some pictures of the event.
Deon Meyer, Chevalier des Arts et des Lettres: Meyer’s speech
2021-04-22"Ce soir, le chat est sur le toit. Tonight, the cat is on the roof."
Press release: South African author Deon Meyer receives France’s top cultural award
2021-04-22On Tuesday, 20 April 2021, the Ambassador of France to South Africa, His Excellency Mr Aurélien Lechevallier, bestowed upon South African crime fiction author and screenwriter, Mr Deon Meyer, the award of Chevalier des Arts et des Lettres (Knight in the Order of Arts and Letters) on behalf of the French President at Glenelly Estate in Stellenbosch.
Tienie Holloway-medalje 2021: ’n onderhoud met Fanie Viljoen en Tumi Steyn
2021-04-21"Ek wou die klein lesertjies laat verstaan dat daar hulp sal wees as hulle praat, en ek wou hulle toerus met maniere waarop hulle hulp kan vra."
Die komplekse Emily Dickinson: ’n bespreking
2021-04-21"In my skrywe oor Emily Dickinson se liefdeslewe, geïnspireer deur Johann de Lange, was my bedoeling om haar lewe te belig deur veral haar briewe. Daarbenewens wou ek ook op haar digterskap fokus deur verwysing en aanhaling van sekere van haar gedigte."
Persverklaring | Press release: Sanlampryse vir Jeuglektuur, 2021-kortlyste | 2021 Sanlam prizes for youth literature, shortlists
2021-04-19Sanlam en Tafelberg Uitgewers kondig met trots die finaliste vir die 2021-Sanlampryse vir Jeuglektuur aan. | Sanlam and Tafelberg Publishers are delighted to announce the 2021 finalists for the Sanlam Prizes for Youth Literature.
Die kind se naam is Anneke: ’n onderhoud met Juliana Coetzer
2021-04-16"My geluk was buite my beheer toe ek gedink het die lewe en al sy inwoners moet my gelukkig maak. Nou dink ek anders."
The lazy makoti’s guide to the kitchen by Mogau Seshoene – reader impression
2021-04-15"If you’re on a hunt for a cookbook that leads you through kitchen basics and teaches you foody tips, tricks and fresh ideas, look no further."
All rise: A judicial memoir by Dikgang Moseneke – reader impression
2021-04-15"Very few books that I have read in my life have been so eloquently composed as this one."
Stalmaats: ’n onderhoud met Lize Roux
2021-04-15"Dit is ’n ongelooflike groot voorreg om vir kinders te kan skryf."
Eintlik alles: ’n onderhoud met Alta Cloete en Lisa Uys
2021-04-14Die romanseskrywer Ronelle Uys het haar lewe in 2017 weens kanker verloor. Haar dogter probeer sedertdien haar laaste manuskrip publiseer, en met die hulp van Alta Cloete is die werk in Februarie 2021 deur LAPA Uitgewers gepubliseer. Cliffordene Norton gesels met Alta Cloete en Lisa Uys oor die proses om Eintlik alles postuum gepubliseer te kry.
Review of 1986 by William Dicey
2021-04-13"This is a hallmark of the book that I personally found fascinating: the way Dicey returns women’s stories to the overarching narrative of that year."
Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof, ’n lesersindruk
2021-04-13"Die boek het genoeg kinkels om ’n paar s-draaie in enige leser se misdaadfiksiepad te gooi. Die speurder is die karakter wat jou laat wonder wat op aarde in die skrywer se kop aangegaan het om vir Ludo al dié lettertyd te gee."
