Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Hidden Karoo by Patricia Kramer and Alain Proust, a preview
2021-03-16Here dreams are born, legends are made, and outcasts find sanctuary. It is also an ancient place, whose story is revealed through geology, fossils and artefacts.
Pasverskyn: ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie
2021-03-11Dit is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa.
Skoon wasgoed: Die Oom en die Juffrou
2021-03-11"As ek sê 'haar' bedoel ek eintlik 'hulle', want dertig meter van haar witgepleisterde eenvertrek-arbeidershuisie af staan dié van oom Johannes Willemse. 'Oom', want hy moet nou al by honderd jaar oud wees. ’n Sterk, veerkragtige man met die Griekwa-trekke wat met die jare net al hoe mooier geplooi word."
Uitnodiging: Virtuele bekendstelling van Davy Samaai, kampioen van die Struggle deur Michael le Cordeur
2021-03-10Naledi, die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans en Universiteit Stellenbosch nooi jou hartlik uit na hierdie bekendstelling op die 12de Maart 2021. Hier is nog besonderhede.
Fotoblad: Mondelings-geleentheid met Dana Snyman
2021-03-10Mondelings, smaaklike geleenthede vir boekvrate en smulpape, het op 4 Maart afgeskop met die gewilde skrywer Dana Snyman wat met Kabous Meiring oor sy werk gepraat het. Hier is foto’s van die geleentheid.
Slagoffer deur François Smuts: ’n FMR-resensie
2021-03-10"Smuts is ’n vernuftige woordsmid met ’n intieme kennis van die regstelsel, hofprosedures, tronktoestande en bendebedrywighede. Daarbenewens is hy wyd belese en berese, soos blyk uit verwysings na klassieke literatuur en die ontdekking van interessante kulture waarheen hy die leser oortuigend begelei."
Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: ’n Besinning oor Pieter Verster se baanbrekende boek
2021-03-09"In ons tyd van vrese, korona en sy bondgenote, onsekerheid, werkloosheid, korrupsie en liefdeloosheid word vrae oor God se bestaan en sy teenwoordigheid in ons wêreld gevra: Waar is God in ons tyd van die oormag van korona?"
Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels, ’n lesersindruk
2021-03-09"Ons is almal op een of ander wyse ’n slagoffer van die lewe, en ons herkoms gaan beslis ’n rol speel in wie en wat ons is."
Boekbedryf stewig op koers ná ’n jaar met Covid
2021-03-08Hoe staan sake in Suid-Afrika se boekbedryf, ’n jaar nadat die pandemie en streng inperkingsmaatreëls die industrie tydelik lamgelê het? Melt Myburgh het by hoofstroomuitgewers gaan uitvind hoe die prentjie vir 2021 lyk.
Gangsters deur Carla van der Spuy: ’n resensie
2021-03-05"Die Covid-inperkings het die bendeprobleem vererger, skryf Van der Spuy. Kinders het vir lank nie skoolgegaan nie en dikwels by bendes aangesluit."
Gangsters: ’n onderhoud met Carla van der Spuy
2021-03-05"Die boek is nie ’n meningstuk nie. Dit is die mense se eie stories in hul eie woorde en hul eie taal. Anders is dit nie eg nie."
Still life by Zoë Wicomb – reader impression
2021-03-04"If there is a recent literary work that can serve as an important example for fiction writers, Still life, in my view, is it."
Nagjagter deur Jan Vermeulen, ’n lesersindruk
2021-03-04"In Jan Vermeulen se jongste sielkundige riller, Nagjagter (2020), eksperimenteer hy met die Gotiese vampier-subkultuur, kliniese vampirisme en die invloed wat godsdiens op die geestelik versteurde bewussyn kan hê."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Karl Kemp
2021-03-03Die grond-debat: emosionele stryd of wanbestuur deur die huidige regering? Freek Robinson gesels met die skrywer en regsgeleerde Karl Kemp oor sy boek Promised land.
Pasverskyn: Lyfskap saamgestel deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg
2021-03-03’n Versamel erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat.
’n Brief aan PP Fourie, by die lees van ’n Hart is so groot soos ’n vuis
2021-03-03"Ek as leser het aanklank gevind by jou as outeur wat in jou skryfwerk my eie struggles so akkuraat verwoord het. Dankie vir jou boek."
First sip: At Any Cost by Stephen Timm
2021-03-03LitNet publishes excerpts from recently published books by publishers who support LitNet. These aperitifs appear on LitNet as first sips. Read an excerpt from Stephen Timm’s At any cost.
Resensie van Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof
2021-03-02"Anders as by die meerderheid moderne spanningverhale is daar ’n baie sterk humor-element in hierdie roman. Die ironie, sarkasme, metafore en vergelykings was uiters vermaaklik."
Book launch: It’s not about the bats by Adam Cruise
2021-03-02Join the Zoom webinar on the 15th of March 2021.
Puik geselskap, kos en skryfgeheime aan Douw en Frederik se tafel
2021-02-25Melt Myburgh het met Douw Steyn van The Talking Table gesels oor die skryfskole wat hulle vanjaar in Maart en April op Stilbaai en Oulap aanbied.
