Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Fyn nagevors: ’n lesersindruk van Die Bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks
2022-08-08"Die spanningslyn is deurentyd naaldskerp en neem naby die klimaks dramaties toe."
Eerste slukkie: Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers
2022-08-08"Tedeschi en Calhoun het hul navorsing onder ander getraumatiseerde groepe herhaal. Hulle het met oorlogsveterane, kankeroorlewendes en oudgevangenes gesels. Waar hulle posttraumatiese stresversteuring verwag het, het hulle keer op keer groei aangetref. In 1996 het hulle hul 'posttraumatic growth inventory' gepubliseer, ’n databasis van bevindings wat só omvattend was dat niemand dit meer kon ignoreer nie."
Promosie vir 9 Augustus: 20% afslag op Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss
2022-08-08"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 9 Augustus is Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss."
Promosie vir 8 Augustus: 20% afslag op Lira deur Chanette Paul
2022-08-07"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 8 Augustus is Lira deur Chanette Paul."
Promosie vir 7 Augustus: 20% afslag op 25 Trappe na benede deur Madelein Rust
2022-08-06"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 7 Augustus is 25 Trappe na benede deur Madelein Rust."
Uncovering Modjaji Books – celebrating 15 years of beautiful book covers: Janet van Eeden in conversation with Colleen Higgs
2022-08-05Janet van Eeden asked Colleen a few questions about the exhibition that is on from 4 to 13 August at the Spin Street Gallery in Cape Town, Uncovering Modjaji Books, a celebration of the beautiful covers which have come out of Modjaji’s imprint.
Mixtape van die liefde kan die vreugde van gedigte vir tieners oopsluit
2022-08-05"Nes enige literatuur wat sy sout werd is, is dié bloemlesing beslis verleidelik, om meer redes as die variasie wat dit bied en die musiekkomponent. Die pragtige illustrasies op die voorblad en tussen afdelings maak dit nie net mooi nie, maar maak van die bundel ’n ronde kunservaring."
Promosie vir 6 Augustus: 20% afslag op Net aliens eet spinasie deur Jaco Jacobs
2022-08-05"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 6 Augustus is Net aliens eet spinasie deur Jaco Jacobs."
Om te skep: Cradock-paragrawe en lesse van lepels
2022-08-05"'As jy wil skep, moet jy kyk,' sê die lepels." Bibi Slippers lewer verslag oor haar maand lange verblyf in Cradock, waar sy die eerste LitNet Tuishuise Inwoonskrywer was. Sy en haar hond Matilda het tuisgegaan in een van die Victoria Manor Hotel se bekende Tuishuise.
Eerste slukkie: "Die soldaat se vingerhoed wikkel en flits", ’n essay uit Tom Dreyer se Kodachrome, 90 flitse
2022-08-04"Die vingerhoed was ’n verrassing, en ek het sedertdien al ’n paar keer ’n soldaat in my geestesoog op een van daai klipmure sien sit, doenig met ’n bietjie naaldwerk voor ’n volgende inspeksie." Lees ’n uittreksel uit Tom Dreyer se bundel. Hier is ook inligting omtrent die boekbekendstelling by Protea-boekwinkel op Saterdagoggend 6 Augustus in Stellenbosch.
Kinderboeke: Rafiek Mammon se Faizel versamel sterre in Afrikaaps
2022-08-04"Kaaps is nie iets waaroor ek mal of passionate is nie. Ek glo jy moet jouself kan uitdruk soos jy wil. Dis tog waarvoor ons geveg het, is dit nie?" Rafiek Mammon gesels oor sy boeke vir bloedjong lesers, Faizel en die sterre en ’n Goue ster vir Faizel, en vertel hoe sy Moslem-karaktertjie ’n stem help gee aan gemarginaliseerdes.
Promosie vir 5 Augustus: 20% afslag op Vrae en feite vir feitevrate deur Adinda Vermaak
2022-08-04Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 5 Augustus is Vrae en feite vir feitevrate deur Adinda Vermaak.
Pasverskyn: Om te skryf (tweede uitgawe)
2022-08-03Wat dié boek besonders maak, is dat dit eerder wys as om vir jou te vertel hoe om te skryf. Jy loer as ’t ware oor mense se skouers en kyk hoe hulle met woorde werk.
Promosie vir 4 Augustus: 20% afslag op Kosbaar deur Elmarie Berry
2022-08-03"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 4 Augustus is Kosbaar deur Elmarie Berry."
First sip: Bricks for chicks by Tanya Haffern
2022-08-02"Are new coffee shops, restaurants or shopping malls springing up in the area? Are homes being renovated? All these subtle signs of life will tell you that people are moving into the area and investing in it, believing it is the new place to be."
Gesprek van Estelle Kruger met Fanie Viljoen en Daniël Hugo oor hulle grafiese roman Laaste lewe (2020)
2022-08-02"Strokiesprente kombineer die visuele en geskrewe wêreld op ’n unieke manier. As bonus is dit vermaaklik."
Promosie vir 3 Augustus: 20% afslag op So lyk ’n vrou deur Ilse Verster.
2022-08-02"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 3 Augustus is So lyk ’n vrou deur Ilse Verster."
Stemme | Voices | Amazwi: "My ouma – die bakker, die bokser": ’n onderhoud met Dean Balie
2022-08-02"So ek wou sê my ouma het my geknie in die vorm wat mense vandag sien. Ek is ’n produk van haar hande, haar lesse, haar lewe en haar liefde."
Promosie vir 2 Augustus: 20% afslag op Monster deur Rudie van Rensburg
2022-08-01"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 2 Augustus is Monster deur Rudie van Rensburg."
Met ’n ysterkaak en ’n onverbiddelike kyk: ’n Kwessie van tyd deur Doc Marten, ’n resensie
2022-08-01"Hy is ’n gewese rugbyheld wat in ’n administratiewe hoedanigheid by die polisie gewerk het (alhoewel hy een keer inderdaad per ongeluk ’n rower gearresteer het), maar het vroeg (hy is 29 jaar oud) afgetree en speel nou rond op sy plaas, wat hy in ’n weddenskap gewen het, naby die Botswana-grens."
