Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Dwars – rare karakters onder ons deur Daniël Lötter: ’n resensie
2022-07-10"Hierdie boek toon weereens dat die stories oor kansvatters, booswigte en boereverneukers onder ons net eenvoudig veel lekkerder lees as verhale oor die vromes."
Persverklaring: LitNet-rubriekskrywer op Woordfees TV
2022-07-09Hoe weet ’n klein seuntjie van skaars drie jaar oud dat hy in die verkeerde liggaam gebore is? Min het Pierre van der Merwe daardie tyd geweet wat Elise van der Merwe alles in haar nuwe bestaan gedurende die volgende 50 jaar sou ontdek en ervaar!
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2022
2022-07-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
LitNet Akademies-resensie-essay: Dol heuning deur SJ Naudé
2022-07-07"Ek weet van min kortverhaalbundels waarin uiterlike én innerlike landskappe op so ’n genuanseerde, geloofwaardige en uiteindelik ook aangrypende wyse gekarteer word soos in Dol heuning."
Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywer: ’n sagte landing vir Bibi in Cradock
2022-07-07Bibi Slippers, Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywer, het verlede week haar intrek op Cradock geneem, waar sy vir ’n maand lank in vrede en stilte skryf aan ’n nuwe digbundel. Sy rapporteer met foto’s en ’n video oor hoe sy en haar windhond, Matilda, op die Karoodorp verwelkom is.
Skryf Afrikaans van A tot Z, ’n onderhoud met Sebastian Pistor
2022-07-07"Uiteindelik kan almal wat die beste wil kommunikeer aan hul gehoor, hetsy deur die gesproke of die geskrewe woord in Afrikaans, in enige vakgebied by ’n boek soos hierdie baat."
Verweefde emosies in ’n brandspoor: ’n Lesersindruk van Vlam deur Sidney Gilroy
2022-07-07"As die brandpatrone korrek geïnterpreteer word, sal dit jou teruglei na die oorsprong van die brand. Maar jy moet terugwaarts beweeg, in die verlede in, terug op die spore van verwoesting wat gelaat is."
Pasverskyn: Geseënd is dié wat treur, saamgestel deur Susan Jordaan
2022-07-07Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hierdie verlate tyd. In Geseënd is dié wat treur vertel geliefde skrywers van hul eie ervarings met verlies, rou en die dood.
Inwoonskrywer: Loit Sōls
2022-07-06"Key-woōd: saāmwies. Positively oepkop, embracing en mēdedēlend, but oek lekke challenging. Accepting, idea-vol, informative, fresh, liberating, renewing, but oek prikkelend."
Author in residence: Mia Arderne
2022-07-05"Writing is usually such a solitary thing, and it can get lonely. So, being surrounded by other writers has been amazing. Being in a space where six of us are together and working, feels like I'm part of a community of artists where we can share our processes and our progress."
’n Lesersindruk van Spel deur Annerle Barnard
2022-07-05"Alles behoort aan die staat en alle vorme van religie is verbode. Tegnologie word gesien as die oplossing vir alle probleme en selfs die kos is kunsmatig."
Voortvarend op die Narreskip
2022-07-05"Dis nie aldag dat ’n leeskring Ilse Salzwedel se Skrywers en boeke kan voorspring nie, maar dit het Jakaranda Leeskring te beurt geval toe Johan Myburgh op 8 Junie met ons oor sy nuwe bundel, Narreskip, gesels het."
PJ Haasbroek (1943–)
2022-07-05"Vir my moet ’n verhaal sigbaar en hoorbaar wees. As ek iets op ’n sekere manier gesien het, wil ek hê die leser moet dit net so sien. Maar ek wil ook hê die leser moet dit kan hoor. Daarom skryf ek hardop."
Bargain Books Q&A with Beth O’Leary
2022-07-04"For me, happy endings are more meaningful when you’ve seen the characters go on a tough journey to get there."
Inwoonskrywer: Elodi Troskie
2022-07-04"Met soveel verskillende tale en stories wat saans om die etenstafel ontmoet het, dink ek het ons almal baie by mekaar geleer. Ons was ook gelukkig om die Karoo Writers’ Festival in Cradock en die Nasionale Kunstefees in Makhanda by te woon en ook daar deur kreatiewe energie omring te word."
Mara deur Marida Fitzpatrick: ’n onderhoud met die skrywer
2022-07-04"Iemand het eenkeer gesê 'all memory is fiction.' Die oomblik dat ’n mens iets deur die filter van jou eie belewenis en herinnering onthou, raak dit noodwendig iets anders, iets wat jy tot ’n mate self geskep het."
Die brug van ongesêde dinge deur Elna van Niekerk, lesersindruk
2022-07-01"Dis die ongesêde dinge, die implikasie, wat sorg vir misterie en ’n betekenis wat jou tussen die oë tref. "
Inwoonskrywer: Naomi Meyer
2022-06-29"As mens in hierdie dorp inligting vir mens se storie benodig, moet mens net vra en jy sal met vriendelikheid vrygewig ontvang. Baie dankie, Somerset-Oos, en baie dankie Paulet Huis en al jou luukse gasvryheid!"
Van Juba tot Jozi – die seun wat nooit opgegee het nie
2022-06-29"In 2018 verwerf hy ’n nagraadse kwalifikasie as pulmonoloog (longspesialis) aan die Universiteit van die Witwatersrand. Vandag het hy sy eie praktyk in Midrand, Gauteng."
Die Schreiner Karoo Writers’ Festival, ’n fotoblad
2022-06-28"Hierdie skrywersfees in die Karoo is klein en intiem. ’n Mens leer die sprekers en die gaste ken. Dit is gans anders as die groot nasionale feeste waar die sprekers op die verhoog sit en ’n mens nie regtig na aan hulle kan kom nie. Hier eet almal saam, die sprekers luister na mekaar en daar is ’n heerlike interaksie tussen dié wat optree en die wat die gesprekke en ander items bywoon. Die lieflike Victoria Hotel en die Tuishuise bied ook ’n unieke, warm platform vir die fees."
