Pasgelaai
Uitdagings van die Antroposeen: onderwys in die era van ’n mensgemaakte wêreld
2018-10-11"Die opvoedkunde beskik oor die potensiaal om maniere te bied waarop die dreigende omgewingskrisisse van die huidige geologiese epog aangespreek kan word. Dit is nodig om aandag te gee aan die vervlegtheid van alle lewensvorme en om toe te sien dat daar ’n radikale strewe ontwikkel na die vervaging van grense tussen die mens en die niemenslike."
Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan bekendgestel
2018-10-11Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? ’n Splinternuwe boek deur wyle Christo van Rensburg word op Saterdag 20 Oktober 2018 amptelik by die Ouditsaal, Moreletaparkgemeente in Pretoria-Oos bekendgestel.
You make me possible: An interview with Karina Sczcurek
2018-10-10"Sometimes, you can say something in a letter that is impossible to voice otherwise."
Skadujagter: 'n onderhoud met Dihanna Taute
2018-10-10"Ek probeer my werk lees uit die leser se perspektief."
Reza de Wet (1952–2012)
2018-10-10"Ek het ’n groot liefde vir my taal. Dit het ’n ryk tekstuur en baie kleurryke en verbeeldingryke idiome. Om in Engels te skryf, is nie so ’n intieme ondervinding nie." Lees oor Reza de Wet se lewe en werk in haar ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
Bybel in Kaaps: Rigtes 16, Simson en Delila
2018-10-10"’n Tyd daana het hy velief geraak op ’n vrou innie Sorekvallei, en haa naam was Delila."
Onderhoud: Maak die skoolhoof die skool?
2018-10-10"Die onderwysers met wie ek die onderhoude gevoer het, het deurgaans gesê dat hulle verkies dat die skoolhoof ’n demokratiese leierskapstyl beoefen."
Decolonialisation of South African family law in light of transformative constitutionalism: a practical approach for generation Z
2018-10-09"The call to decolonialise the tertiary curriculum, coupled with the complaints regarding LLB graduates, place law teachers at a crossroad. It is apparent that change is not merely desirable, but urgent."
Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: ’n praktiese benadering vir generasie Z
2018-10-09"Wie moet dekolonialisering dryf? Hoe moet daar te werk gegaan word? Wat is die einddoel? Is hervorming van die bestaande kurrikulum voldoende, of is ’n totale omwenteling nodig?"
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2018
2018-10-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Video: Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse word bekendgestel
2018-10-09Herman Lategan se Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse is op Saterdag 6 Oktober by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Martie Retief-Meiring het met Herman gesels.
Aardklop 2018 – ’n oorsig
2018-10-09"Is teater, en daarmee saam die kunstefeeste in Suid-Afrika, ’n spieëlbeeld van dít wat in ons samelewing aangaan? Is die kwessies wat nuwe dramas aanspreek, dit wat ons dink, oor bekommerd is, oor praat? Ons diepste versugtinge? Indien wel, dan is daar, te oordeel aan die toneelstukke wat vanjaar by Aardklop op die planke was, twee dinge wat voorop in ons gedagtes is ..."
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2018-10-09"Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ‘n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting, wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in."
Jacques Brel: 5e Gents Colloquium over het Afrikaans
2018-10-09"In Vlaanderen pakken de grote schouwburgen nu uit met een grote muzikale hommage aan Jacques Brel, die op 9 oktober 1978, juist 40 jaar geleden, in Frankrijk overleed. Ook in Zuid-Afrika spreekt de zanger, componist en tekstschrijver nog altijd tot de verbeelding."
Uitnodiging: Kom ontmoet die skrywer Jan De Kinder in Stellenbosch
2018-10-08Kom ontmoet die Belgiese skrywer Jan De Kinder op 13 Oktober in Stellenbosch. De Kinder gaan met Erna Ridge in gesprek wees.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VI
2018-10-08Hier verskyn die sesde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Uitnodiging: Woordpret by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 12 Oktober 2018
2018-10-08"Tracey Lange, aanbieder van die TV-programme Bravo! en Tussen ons is op 12 Oktober die gas by die WAT se volgende Woordpret."
Persvrystelling: Al die wenners van die ATKV-Tienertoneelfinaal 2018
2018-10-08Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal bekroon te word. Hier is die wenners!
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stof deur Alettie van den Heever
2018-10-08LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Stof deur Alettie van den Heever, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
2018-10-08Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
