Pasgelaai
5e Gents Colloquium over het Afrikaans: fascinerend en toekomstgericht colloquium over het Afrikaans en Zuid-Afrikaanse literatuur
2018-10-18"Op 4 oktober jongstleden hield Wannie Carstens, Noordwes Universiteit, zijn oratie 'Afrikaans – enkele taaldebatspunte' als Leerstoelhouder Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij. Op 5 en 6 oktober vond het 5e Gents Colloquium over het Afrikaans plaats."
Kinnes deur Chase Rhys: bekendstelling in Kaapstad
2018-10-18Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Kinnes op 30 Oktober in Kaapstad. Die skrywer, Chase Rhys, sal met Anastasia de Vries gesels.
Die tale wat ons praat, saamgestel deur Danny Fourie: ’n lesersindruk
2018-10-18"Die tale wat ons praat is ’n radioprogram wat ten minste deels staatmaak op die publiek se vrae aan taalkenners, en die boek wat daaruit voortgevloei het, is dan ook saamgestel uit ’n keur van hierdie navrae."
Shaka rising deur Luke W Molver en Mason O’Connor: ’n lesersindruk
2018-10-18"Die roman is met ander woorde nie net ’n poging om die publiek en jeug oor die Afrika-geskiedenis te onderrig nie, maar dit wil hulle ook oor die Zoeloe-kultuur inlig."
Relinquishment of Werktreue in Richard Taruskin’s essay “Setting limits”
2018-10-18"According to them, certain interpretations of texts will surely always be preposterous, while others will easily fall within the limits of possible interpretative solutions."
Afstanddoening van werksgetrouheid in Richard Taruskin se essay “Setting limits”
2018-10-18"Daar is ruimte vir die 'oorspronklike' werke van komponiste soos Beethoven binne hedendaagse konsertpraktyk, net soveel as wat daar ruimte vir plaaslike vernuwing in ’n opera soos Fidelio is. Hier verlang mens egter soms meer as om slegs daardie oorspronklike werk op Robbeneiland of in die Kasteel de Goede Hoop uit te voer ..."
Video: ConVerse by die Tuin van Digters
2018-10-18PEN Afrikaans het vanjaar, met die ondersteuning van PEN International, twee sessies by die Breytenbach Sentrum se Tuin van Digters aangebied. Dit was 'n plesier om digkuns en vertaling op hierdie manier te vier. Hier is van die digters aan die woord.
PEN Afrikaans AJV 2018: Notule
2018-10-18Notule van PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering. Gehou op 2 Oktober 2018 om 19:00 te Potchefstroom.
Suid-Afrika en die ekonomiese resessie
2018-10-18"Die belastingbasis kan egter vergroot word net indien meer mense werk het om belasting te betaal. Dit is die groot olifant in die vertrek."
Persvrystelling: Slimkoppe verstom beoordelaars by ATKV-Spelathon
2018-10-18"Leerders van regoor die land het op 12 en 13 Oktober hul taalvernuf by vanjaar se ATKV-Spelathonfinaal by die HB Thom-teater in Stellenbosch ten toon gestel. Een ding was duidelik: Spel kan hulle spel."
PEN Afrikaans AJV 2018: Voorsittersverslag
2018-10-18"Ek hoop dat PEN Afrikaans dit toenemend sal regkry om die volle spektrum van Afrikaanse skrywers te verteenwoordig, dat ons op ’n sinvolle wyse sal kan bydra tot die belange van alle Afrikaanse skrywers, dat ons meer jonger lede kan lok, en dat ons as organisasie kan groei sodat ons ook sodoende meer kan vermag, tot voordeel van Afrikaanse skrywers."
’n Skerfie glas deur Erika Murray-Theron: ’n resensie
2018-10-18"’n Skerfie glas is die verhaal van Issie Malherbe, maar ook die verhaal van haar uitgebreide familie, van die skrywer self en uiteindelik van die Afrikanervolk."
PEN Afrikaans AJV 2018: Bestuurdersverslag
2018-10-18"PEN Afrikaans is ’n lede-organisasie en ons wil diensbaar teenoor ons lede bly, so ons nooi julle uit om die vrymoedigheid te neem om ons te nader met terugvoer en voorstelle. Ons werk graag saam, ter wille van die Afrikaanse woordkuns."
Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Maraisprys vir 2019!
2018-10-18"Met ’n prysgeld van R500 000 wat deur die pryswenner na goeddunke bestee kan word, en ’n beeldjie van Coert Steynberg se 'Helpende hand', is die Jan H Maraisprys ’n gesogte toekenning." Nominasies sluit op Donderdag 31 Januarie 2019.
Bybel in Kaaps: Die boosheid vannie wêreld
2018-10-18"Wan kyk, Ek gan ʼn watervloed oorie aarde bring om alles wat onnerie hiemel liewe te venietig, elke skepsel wat liewensgies in het. Alles wat oppie aarde is, sal vegaan. Maa Ek sal met jou ʼn vebond oprig: djy moetie ark ingan, djy en jou seuns en jou vrou ennie vroue van jou seuns."
Persvrystelling: Taalmonument ken Alexander-eerbewyse ter bevordering van Afrikaans toe
2018-10-18"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) kondig met trots aan dat Suzie Matlhola van Johannesburg en Ernest Loth van die Paarl die 2018-wenners van die Neville Alexander-prestige-eerbewyse vir die bevordering van Afrikaans is."
Internasionale PEN-kongres: 25–29 September in Pune, Indië
2018-10-18Fiona van Kerwel en Catrina Wessels het PEN Afrikaans verteenwoordig by die internasionale PEN-kongres wat 25–29 September in Pune, Indië, plaasgevind het. By dié jaarlikse byeenkoms kom ledesentrums van oor die wêreld byeen in komiteevergaderings en algemene vergaderings wat met PEN se bedrywighede te doen het.
