Sielvolle Bibliosiele kuier saam met Herman Lategan

  • 0

Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse
Herman Lategan
Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781776091607

 

Die Bibliosiele, ’n geesdriftige Johannesburgse leeskring het saamgespan met skrywer en joernalis Herman Lategan, en op Woensdagaand 16 Januarie ’n plesierige boekjol aan huis van Alma Kennedy, een van die stigterslede van die kring, gehou. Jean Meiring het met Herman oor sy jongste bundel, Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse, gesels. Herman het uit die bundel voorgelees en was op volspoed, tot groot vermaak van die Gautengers.

Alma Kennedy deel haar foto’s van die geleentheid:

Die eregas, Herman Lategan

Zani Kunz, Hannelie Coetzee en Réney Warrington

Nico van Niekerk en Amos van der Westhuizen

Jean Meiring

Johannes Vorster, Nadia de Kock, Jenine Coetzer, Alma Kennedy en Eldaleen Hugo

Nicky Rofail en Charl-Pierre Naude

Steve du Plessis, Louise Roggeband, Jenine Coetzer, Johannes Vorster, Eldaleen Hugo, Henk Benson en Dawid Ras

Anthony Dalton en Melt Myburgh

AJ Opperman en Martsie Dreyer

Kleinboer Fanie de Villiers

Louis en Dalena van Wyk

Johann Slabbert en Melinda Shaw

Cara Fouché en Jean Meiring

Anne Toerien, Ryno Posthumus en Herman Lategan

Jeanne Duminy en Tanya Aucamp

Rodney Sandwith, Roelien Koen, Zani Kunz, Amore Bekker en Louis Gaigher

Coenraad Bezuidenhout, Melt Myburgh, Wynand Dreyer en Maretha Bakkes

Bibliosiele Clem Smith en Liezel Korf

Madeleine van Zyl, Wilma du Toit, Lieb van Zyl en Abrie Snyman

Bibliosiel Nico Geldenhuys en sy vrou, Christelle

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top