Pasgelaai

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kantelpunt deur Sophia Kapp

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-10-12

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Kantelpunt deur Sophia Kapp, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Honneurs- en nagraadse studie in Afrikaans by Fort Hare

LitNet Akademies en skole 2018-10-12

Hier is nog inligting oor nagraadse studie in Afrikaans en Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Fort Hare.

Rassisme

Jan Rap SêNet-briewe 2018-10-12

"Beteken “rassisme” die teësin wat een ras in ’n ander ras het?"

Honneurs in Afrikaans by die Nelson Mandela-universiteit

LitNet Akademies en skole 2018-10-11

"Het jy ’n BA-graad met Afrikaans as hoofvak met ten minste ’n 60%-gemiddeld behaal? Oorweeg dan om vir die honneurs in Afrikaans in te skryf."

Skuif nader vir boekstories uit Taalgenoot se Winter 2018-uitgawe

LitNet PEN Afrikaans 2018-10-11

Met die Taalgenoot-redaksie se vriendelike vergunning deel PEN Afrikaans artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Winter 2018-uitgawe. Wat ’n plesier! Hierdie inhoud is nie elders digitaal beskikbaar nie.

Uitnodiging: Gratis koor- en orkeskonsert op 21 Oktober in Somerset-Wes

LitNet Musiek 2018-10-11

"Werke soos 'Let the river run', 'The prayer', 'Time to say goodbye', werke uit The prince of Egypt, asook klassieke werke van Faure, Dvorak en Jenkins, maak deel uit van die konsertprogram. Alle donasies wat ingesamel word, gaan vir die verdere bevordering van klassieke musiek in die Helderberg-area en Helderberg NG Kerk se musiekbedeining."

LitNet: Jou skoolhoof

LitNet Nuusbrief 2018-10-11

LitNet: Jou skoolhoof

Challenges of the Anthropocene: Education in a world dominated by human activity

Henriëtte Loubser Academic research 2018-10-11

"The reality today is that we live in a world of dramatically increasing environmental changes, where stability can no longer simply be taken for granted and where the future is no longer guaranteed. It would be unproductive to shelter those we teach from these harsh realities, and it is necessary to talk absolutely frankly about (for example) erosion, pollution, the horrifying accumulation of waste, and the massive loss of biodiversity."

Daa’s ’n roering

Olivia M Coetzee Rubrieke 2018-10-11

"Uncle Ramaphosa se hare raak elke dag al hoe meedere gryser. Hulle sê wanne ’n skip sink dan vlug die rats. Soe, ôs sieke dâm nog okay, wan daa is noggie ’n geskarrel innie gawementie. Of is daa?"

The curious incident of the dog in the night-time: ’n unieke kyk vanuit ’n unieke brein

Maryke Roberts Teater 2018-10-11

"Die toneelstuk is nie ’n studie van ’n sindroom nie; dit gaan regtig oor ’n jong seun se ondersoek. Aanvanklik oor wie die hond met ’n tuinvurk doodgesteek het – en later oor leuens en selfontdekking en uiteindelik die kortstondige hoop vir die toekoms en versoening."

Skadujagter deur Dihanna Taute: ’n resensie

Henriëtte Loubser Resensies 2018-10-11

"Skadujagter is ’n aangrypende verhaal wat die skrywer met intense deernis, maar ook met hope insae, deel. Sy skryf vernuftig en behendig, met ’n styl en aanslag wat by die jong volwassene aanklank sal vind."

The curious incident of the dog in the night-time: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2018-10-11

"Die veelbekroonde toneelstuk is ’n verwerking van ’n trefferroman. Daarom is daar heelwat uitdagings om dit teatermatig te maak."

Vernuwing in die bestudering van religie en religieë: ’n onderhoud

Pieter GR de Villiers, Johan Strijdom Onderhoude 2018-10-11

"Wat bedoel ons as ons praat van vernuwende insigte oor die mens, en hoe kan ons in die akademie enigsins oorspronklik of anders of verrassend oor mense dink?"

Brugbouers deur Rudi Buys: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-10-11

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Brugbouers deur Rudi Buys op 25 Oktober in Stellenbosch. Buys sal met Willie Esterhuyse in gesprek wees.

Die psigiater

Abraham Rozendaal Fiksie 2018-10-11

"'Man, dokter Jan-Wim, ek het ’n skouer', en beduie na die linkerkant en probeer Namakwalandse humor by die strak spreekkameratmosfeer inbring. Dit is duidelik dat doktersbesoeke en humor nie saamval nie, al het ek my verbeel dat die effense trek van sy linkeroog dalk ’n versteekte glimlag kon gewees het."

Aardklop 2018: Swerfgoed, onbesonge kultusteater

Constant van Graan Teater 2018-10-11

"Swerfgoed verdien die applous wat dit nooit gekry het nie. En tog kry ’n mens die idee dat dit die betrokkenes min skeel. Soos dit ware kultusteater betaam."

PEN Afrikaans by die Tuin van Digters

Mercy Kannemeyer PEN Afrikaans 2018-10-11

"ConVerse beoog om gesprek aan te wakker oor poësie en dit wat in die verlede as die norm vir poësie voorgestel is. Gesprekke rondom veeltaligheid, vertaling en dit wat nie maklik vertaal kan word nie, word ook deur die bundel belig."

Uitnodiging vir nominasies: SA Akademiepryse 2019

LitNet Akademies en skole 2018-10-11

Graag vestig ons u aandag op die Akademiepryse wat in 2019 vir toekenning oorweeg word. Kandidate vir enigeen van die pryse kan tans genomineer word. Die sluitingsdatum vir voorstelle is 31 Januarie 2019.

Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

Luize Kroukamp Notas, toetse en vraestelle 2018-10-11

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.

Ankers vir vandag deur Nadine Blom: ’n resensie

Lizette Murray Resensies 2018-10-11

"Ankers vir vandag laat die klem op twee soorte ankers val: dié wat ’n mens daarvan weerhou om geestelik te kan groei en ander wat jou stewig vashou wanneer die lewe se storms woed."

Top