Goeiedag
Ek wil graag hoor waar die gesegde vandaan kom - arri-haag-ib se trek?
"Dis wanneer mens op reis gaan en baie bagasie het, soms deurmekaar gepak."
Ons het dikwels so gepraat as ons gesin op vakansie gaan en almal se bagasie aanskou word.
Dankie
Elmarié v Niekerk

