Pasgelaai

Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes

Olivia M Coetzee Fiksie 2018-10-31

"Naby ’n groot bos het daa ’n arm houtkappe en sy vrou gebly, saamit sy twie kinners. Die seun se naam was Hansie ennie meisie se naam was Grietjie. Hulle was baie arm en het maa gestruggle om te iet elke dag."

Vonnisbespreking: Arbeidsmakelaars: Enkelwerkgewer, twee kontrakte en talle onbeantwoorde vrae

Stefan van Eck LitNet Akademies (Regte) 2018-10-31

"Word die kliënt na drie maande die enkelwerkgewer van die agentskapswerker en val die middelman-arbeidsmakelaar weg uit die driehoeksverhouding? Of word daar ’n dubbelwerkgewerverhouding geskep wat tot gevolg het dat beide die arbeidsmakelaar en die kliënt werkgewerstatus behou?"

A self-directed reading process: experiencing and processing trauma in the youth novelBlou is nie ’n kleur nie by Carin Krahtz

Elize Vos, Ronel van Oort Academic research 2018-10-30

"Blou is nie ’n kleur nie is a gift from Carin Krahtz to the self-directed reader because the reader can discover this story by means of the mentioned clues, contextual markers and reading strategies, and unlock the hidden narrative meaning of hope."

’n Selfgerigte-lees-proses: traumabelewing en -verwerking in die jeugroman Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz

Elize Vos, Ronel van Oort LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2018-10-30

"Blou is nie ’n kleur nie is ’n geskenk van Carin Krahtz aan die selfgerigte leser, aangesien die leser met behulp van genoemde leidrade, kontekstuele merkers en leesstrategieë hierdie verhaal kan ontdek en die verskuilde verhaalboodskap kan ontsluit."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XI

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-29

Hier verskyn die elfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.

Ons kombuistaal, Afrikaans

Estelle Rubow Poësie 2018-10-29

"in gesellige kombuise
het ons ons taal leer praat"

Uit die kussings lig

Deborah Steinmair Fiksie 2018-10-29

"Ek voer haar ontbyt. Hawermoutpap, happie vir happie. Ek vee haar ken met ʼn klam waslap af. Dis asof ek teerder, geduldiger is ná die kussingvoorval." 

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Izak de Vries Menings 2018-10-29

"Die grootste gevaar is dat mense kan dink Kanarie is 'net nog ’n gayfliek'. Dit is nie. Dit is byna elke troep se storie, maar ook elke troep se vrou se storie, want as jou man in die army was ..."

Kinnes deur Chase Rhys: ’n resensie

Mercy Kannemeyer Resensies 2018-10-29

"Rhys kry dit reg om deur middel van die karakters se lewens die lewe en realiteite van talle ander op die Kaapse Vlakte te ontbloot. Hy doen dit egter met soveel empatie en deernis dat die leser toegelaat word om met elke karakter te simpatiseer."

Taal en motorvorm

Jan Rap SêNet-briewe 2018-10-29

"’n Motor se vorm verander periodiek, gewoonlik jaarliks."

Lyk my ons is Engels

Jan Rap SêNet-briewe 2018-10-29

"Ons Boere, Afrikaners, Afrikaanses, Afrikaanssprekendes, is maar eintlik Engels ..."

’n Gevaarlike tyd om ’n joernalis te wees

Herman Wasserman Menings 2018-10-26

"Verlede jaar is ’n rekordgetal joernaliste wêreldwyd in hegtenis geneem. Slegs enkele dae gelede het die verdwyning van die Saoedi-Arabiese joernalis Jamal Khashoggi uit dié land se ambassade in Istanbul wêreldwyd opslae gemaak. Daar word nou allerweë aanvaar dat Khashoggi, ’n prominente kritikus van die Saoedi-Arabiese regering, vermoor is."

Keshia Davids, superheld deur Alesha Dixon: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-10-25

"Alesha Dixon se roman en Lydia Du Plessis se vertaling daarvan is ’n unieke boek vir enige jong leser wat sy of haar tone in die leserswêreld wil doop."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings X

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-25

Hier verskyn die tiende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

LitNet: Skrywers praat

LitNet Nuusbrief 2018-10-25

LitNet: Skrywers praat

Oligomerisation of longer chain 1-alkenes in the presence of Cp2MCl2-, more complex Zr-metallocene and tridentate bis(imino)pyridine iron(II) catalyst systems

Frans TI Marx, Esna Pieters, Hermanus CM Vosloo Academic research 2018-10-25

"1-alkenes represent a large part of the commercial market and since oligomers thereof are important intermediates for specialty chemicals, they warrant further study."

Oligomerisasie van langerketting 1-alkene in die teenwoordigheid van Cp2MCl2-metalloseen-, meer komplekse Zr-metalloseen- en tridentaat bis(imino)piridienyster(II)-katalisatorsisteme

Frans TI Marx, Esna Pieters, Hermanus CM Vosloo LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2018-10-25

"Uit die drie reekse katalisatore wat ondersoek is, is vier geïdentifiseer wat die hoogste aktiwiteit getoon het, en die potensiaal het om vir die dimerisasie van langerketting 1-alkene gebruik te kan word."

African Library: Congo Inc: Bismarck's testament by In Koli Jean Bofane

Annie Gagiano Books and writers 2018-10-25

"With considerable simplification, but highly persuasively in its sweepingly confident claims, Bofane’s account of the world’s continuously violent history from the late 19th until well into the 21st century places the Congo centrally at its heart of darkness, then and now."

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie: ’n onderhoud met Pieter Odendaal

Pieter Odendaal, Naomi Meyer, Liné Loff Skrywersonderhoude 2018-10-25

"Berge is die vergestalting van hierdie Salka, van die élan vital wat deur ons almal bruis. Dus: berge wóón vir seker; hulle is ’n force op hul eie, klipforte wat nie net woon nie, maar ook skuiling bied vir die lewensvorme wat rondom hulle woon."

Top