Pasgelaai

The Battle of the Chambinga, 9 and 11 November 1987: a tactical and operational analysis

Leopold Scholtz Academic research 2018-11-28

"Previous analyses of the two battles held that the commander of the main attack force, Commandant Leon Marais, was not vigorous enough, and that this allowed the enemy to escape. New information from a published and translated Soviet source, however, indicates that 16 Brigade had been so damaged that it could no longer function as a coordinated formation under a single command."

Persverklaring: Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad, 2018

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-11-28

Sewe Kokertoekennings is in Pretoria by die sesde Kokerfunksie van die Afrikaanse Taalraad (ATR) uitgedeel. Die toekennings word jaarliks gedoen aan mense uit alle agtergronde wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig.

The Enumerations: an interview with Máire Fisher

Naomi Meyer, Máire Fisher Books and writers 2018-11-28

"I like the idea of it being a whydunnit, but I really do hope that readers will land up liking Noah and understanding more about him. I think it’s really important that we see people as people, not as being defined by their conditions."

Die Slag van die Chambinga, 9 en 11 November 1987: ’n taktiese en operasionele ontleding

Leopold Scholtz LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-11-28

"In dié artikel word nuwe getuienis aangevoer vir die gevolgtrekking dat alhoewel die Brigade weggekom het, dit te swaar beskadig was om verder te veg. Só is die basiese doelstelling waarmee die Suid-Afrikaners die vyand aangeval het, tog bereik. Ten slotte word sowel Fapla as die SAW se optrede gemeet aan die hand van die beginsels van oorlogvoering wat die SAW destyds verkondig het."

Bibi Slippers kook uit The South African Vegan Cookbook deur Leozette Roode

Bibi Slippers Resensies 2018-11-28

"As jy nie ’n groot kosmaakgeesdriftige is nie, koop vir jou The South African Vegan Cookbook net om na die mooi prentjies te kyk ... Maar moenie verbaas wees as die prente jou kombuis toe lok nie ..."

The enumerations by Máire Fisher: reader impression

Barend van der Merwe Books and writers 2018-11-28

"The enumerations is certainly a novel that I recommend to anyone, especially anyone with an interest in psychology and the issue of OCD."

Van boeke, lesers en skrywers (Deel 2)

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-11-27

"Klaskamers bars uit hul nate en een leerkrag kan nie aan elke leerder die nodige aandag gee nie. As jou kind in graad 1 nie onmiddellik leer hoe om te klank nie, hoe om sigwoorde te herken nie en hoe om basiese somme te doen nie, het jy reeds met ʼn agterstand begin."

Life Itself, ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2018-11-27

"Die eerste deel van die film beweeg te stadig en kon ingekort gewees het, maar dit word mettertyd ’n boeiende ondersoek na liefde en familie."

Die intieme musiekspel: ’n onderhoud met André Gerber en Petrus du Preez

Marli van Eeden, André Gerber, Petrus du Preez Onderhoude 2018-11-27

"Vir ons as teatermakers bly die vraag altyd: Hoekom moet ons dié storie vertel?"

Vonnisbespreking: Nog ’n vriendskaplike-sekwestrasie-aansoek sneuwel

Melanie Roestoff LitNet Akademies (Regte) 2018-11-27

"Onnodige struikelblokke vir toegang tot skuldverligting, soos beperkings op die skuldlas van die skuldenaar, moet uitgeskakel word. Dit is verder noodsaaklik dat die stelsel gelyke beskerming en skuldverligting bied aan alle skuldenaars wat met skuld oorbelas is."

Private life is bracingly funny and moving

Réney Warrington Lifestyle and entertainment 2018-11-27

"The great thing about Private life is that it does not take sides. It shows you the couple’s total heartbreak and fatigue, but also that their obsession with having a baby is destroying their lives."

Bybel in Kaaps: Abram en Lot

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-11-27

"Lot het toe sy oë op geslat en narrie hele Jordaanstreek gekyk, hy’t gesien dat daa oral oogenoeg water was soesie tuin vannie Jirre, soesie land van Egipte soes djy Soar toe gan. Dit was voorie Jirre vi Sodom en Gomorra vewoes het."

Kainsmerk deur Annelie Botes: ’n FMR-resensie

Danie Botha Resensies 2018-11-27

"Sy’t agtergekom dat hy op die Bybel kyk, maar uit sy kop uit vertel. 'Partykeers het hy die gelykenis van die saaier voor in die Bybel gelees; ander aande agter. Een aand was dit koring, die ander aand hawer.'"

Illuminating lives: ‘n Ongewone boek uit ‘n buitengewone hoek

François Verster Resensies 2018-11-27

"Hierdie boek is op die keper beskou, ’n dapper bydrae tot die opvoeding van die instinktiewe altru Altans, die tipe wat werklik lief is vir lees. Veral oor die stemme uit die verlede."

’n Brief aan elke dramajuffrou en haar selfoon

Carla du Preez SêNet-briewe 2018-11-27

"In Suid-Afrikaanse skole, op ’n skaal van 1 tot 10, is bendegeweld en puttoilette onderskeidelik ’n 10 en ’n 11. ’n  Dramajuffrou wat gedurende haar Graad 11’s se praktiese eksamen op WhatsApp kuier, score ’n 2."

Jeremiade van ’n buiteleser: Repliek

Joan Hambidge SêNet-briewe 2018-11-26

"Ons verwag in ons beroep: ingeligtheid. En ironies genoeg onderstreep Meiring juis my kritiese punte."

Die Bybel as interteks in die Afrikaanse poësie: Lina Spies in gesprek met Pieter de Villiers

Pieter GR de Villiers, Lina Spies Onderhoude 2018-11-26

"Ek het die artikel geskryf om opnuut aandag te vestig op die belangrikheid van Ina Rousseau se klein oeuvre waarin die deurlopende tema van die verlore paradys my opgeval het soos wat die titel van haar debuut, Die verlate tuin, reeds te kenne gee. By die skryf van my artikel het dit vir my geblyk dat waar dié tema in sekere gedigte nie eksplisiet uitdrukking vind nie, dit misgekyk word en die interpretasie nie reg laat geskied aan die integrasie van al die elemente in die gedig, dus in sy volle aanbod, nie."

’n Mening oor Il Paradiso in Afrikaanse vertalings

Cacciaguida Menings 2018-11-26

"Delamaine du Toit het al drie dele van die La Divina Commedia vertaal. Sy bedoeling was om Dante in Afrikaans leesbaar te maak. Die rym en poëtiese krag kom egter nie tot sy reg nie."

Persverklaring: Touch of Class Classic Rock

LitNet Musiek 2018-11-26

"Die passie van Touch of Class is aansteeklik en die gehore stroom in, so moenie hierdie vertoning misloop nie."

Bloed, dunner as water deur Charné Kemp: 'n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-11-26

"Kemp skryf feitlik, helder en nugter. Die boek is leersaam en insiggewend. Dit lees maklik soos wat ’n mens van ‘n ervare joernalis verwag en probeer nie onnodig wetenskaplik of akademies te wees nie."

Top