Pasgelaai
Postcolonial poetics: 21st-century critical readings by Elleke Boehmer: a review
2018-11-13"The central question Boehmer addresses in Postcolonial poetics is 'whether there was a kind of reading that postcolonial texts in particular solicited' and, if yes, what its main characteristics were."
The girl in the spider’s web – slick, but lacklustre
2018-11-13"Lisbeth Salander, the cult figure and title character of the acclaimed Millennium book series created by Stieg Larsson, will return to the screen in The girl in the spider’s web, a first-time adaptation of the recent global bestseller."
Managing Editor: Acta Academia
2018-11-13Acta Academica is an academic journal dedicated to scholarship in the humanities. The journal publishes scholarly articles that examine society, culture and politics past and present from a critical social theory perspective. The University of the Free State invites applications for the position of Managing Editor: Acta Academia.
US-konvokasie 2018: Kom pad toe
2018-11-13"Inderdaad, wat ’n bietere toekoms vir Afrikaans in al sy variëteite en meertaligheid betref, much more is at stake out there than in here, my taalgazi’s. Soes ôs soms oppie vlaktes sê as ôs jou uitdaag: 'Kom pad toe.'" Jeremy Vearey was vanjaar die gasspreker by die Universiteit Stellenbosch se konvokasievergadering.
PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2018
2018-11-12Oor: Jamal Khashoggi; die toekoms van Rhodes Universiteit se Departement Afrikaans en Neerlandistiek; SALA vereer topskrywers; uitnodiging na die bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey; uitnodiging om nuus te deel vir insluiting by PEN Afrikaans se nuusbriewe; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; Wat elke skrywer moet weet oor selfpublikasie; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Oktober; nuwe Afrikaanse boeke in November.
Jakes Gerwel-herdenkingsviering: Die rol en verantwoordelikheid van die intellektueel
2018-11-12Op Saterdag 10 November het die Jakes Gerwel-herdenkingsviering in Greatmore-straat 66, Kaapstad plaasgevind. Paneelbesprekings, voordragte en opvoerings het van die oggend tot die aand in ’n feestelike atmosfeer plaasgevind. Menán van Heerden gee ’n oorsig van een van die diskoersgesprekke, “Die rol en verantwoordelikheid van die intellektueel” (met Hein Willemse, Mercy Kannemeyer en Imraan Coovadia). Die fasiliteerder van hierdie paneelbespreking was Heindrich Wyngaard.
Vonnisbespreking: Waaksame waghonde en waagmoedige kinders – ’n wanklank uit die Oos-Kaap
2018-11-12"Dit is ten ene male onwaar dat ons reg vereis dat die persoon wat die hond provokeer, onder alle omstandighede toerekeningsvatbaar moet wees. Die hof verwar hier die verwere van provokasie met bydraende skuld aan die eiser se kant."
Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
2018-11-12"Selfpublikasie het ’n slegte reputasie. Een van die grootste redes hiervoor is die kostebesparing wat tipies tydens die produksieproses gedoen word. Te veel skrywers verkies om nie vir ’n redigeringsproses te betaal nie omdat hulle onder die indruk is dat dit voldoende is om die teks self te redigeer. (Wenk: dit is nie.)"
A study on the use of cultural-orientated, task-based vocabulary lessons for Afrikaans language acquisition students
2018-11-12"This article covers a preliminary investigative study on the incorporation and the use of culture in a task-based class for first-year Afrikaans language acquisition students."
Die 2019 US Woordfeesprogram word met ’n deurnagpartytjie bekendgestel
2018-11-12Op die aand van 16 November word ’n hele dansende karnaval van fees-apies uit die mou gelaat by die 2019 US Woordfeesprogrambekendstelling op Stellenbosch. Die bekendstellingsmakietie met musiek, poësie, stand-up, toneel, dans en films vind plaas in die HB Thomteater. Dit begin om 22:00 en hou aan tot die volgende oggend 5:30 se kant. Kaartjies te koop by Computicket.
’n Ondersoek na die gebruik van kultuurgeoriënteerde taakgebaseerde lesse vir die verwerwing van Afrikaanse woordeskat deur universiteitstudente
2018-11-12"Die integrasie van kultuur in die aanleer van ’n nuwe taal is belangrik omdat taal en kultuur oorvleuel; derhalwe raak die insluiting van ’n kultuurkomponent in die taalklaskamer al hoe gewilder."
Inderdaad feestelik by Prince Albert Leesfees
2018-11-09"Die fokus is stewig op boeke en leeswerk. In daardie opsig weerstaan hulle nog die versoeking wat soveel ander feeste tref om dit in ’n verskeidenheidskonsert te probeer omskep. Hierdie fees vergeet nie dat hulle probeer om lesers tevrede te stel nie."
Die Afrikaans van die Kaapse Moslems deur Achmat Davids: boekbekendstelling
2018-11-09"Die boek bestaan nou uit 80 bladsye en sal gratis beskikbaar wees by die SBA."
Antwoord op Dirk se kommentaar op my brief van 6 November 2018
2018-11-09"Dirk, ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief ..."
ATKV-MSW wys nuwe besturende direkteur aan
2018-11-08"Die ATKV het bekend gemaak dat Sonél Brits die nuwe besturende direkteur van die ATKV-MSW (maatskappy sonder winsoogmerk) is."
Persverklaring: Die nuwe Afrikaanse prosaboek
2018-11-08Human & Rousseau, druknaam van NB-Uitgewers, beplan om Oktober 2019 ’n splinternuwe kortverhaalbloemlesing uit te gee, getiteld Die nuwe Afrikaanse prosaboek.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
2018-11-08Wat is 2018 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons voor middernag op 10 Desember 2018. Jy kan ’n stewige boekpakkie vir jou Kerskous losslaan. Slegs inskrywings wat per e-pos ontvang word, sal in aanmerking kom.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum
2018-11-08Hier is nog ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid (vraestel 2).
