Pasgelaai

Deon Meyer, Charlene Lackay en Tracey Lange saam in die WAT se span

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2018-11-26

"Deon Meyer en Charlene Lackay is pas aangewys as nuwe trustees van die WAT Trust. Die doel van die WAT Trust is om fondse te werf en te bestuur vir die samestelling van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal."

Naamgewing van die Adam Small-teaterkompleks Victoriastraat, Stellenbosch

Wim de Villiers Universiteitseminaar | University Seminar 2018-11-26

"Vriende, ek gaan nou die lint knip ... en daarmee sê ek met groot vreugde, Adam Small het huis toe gekom. En almal is welkom in hierdie huis!"

Persverklaring: Adam Small-teaterkompleks amptelik by US geopen

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2018-11-26

Die Adam Small-teaterkompleks by die Universiteit Stellenbosch (US) is amptelik op Vrydag (23 November 2018) tydens ’n naamgewingseremonie op die Stellenbosch-kampus geopen.

The role of political parties and elections in consolidating democracy in societies, with special reference to contemporary South Africa

Chris Nelson Academic research 2018-11-25

"The negative experiences by millions of voters in democratic systems worldwide as a result of the actions by political parties during and in the aftermath of elections have also led to an alienation between electorates, parties and elections. This development is also discernible in contemporary South Africa."

Sielskos – Stories oor verlange en hoop deur Koos van der Merwe: ’n resensie

Riette Rust Resensies 2018-11-24

"Sielskos sluit verhale oor bekende mense in. Die pad wat die sanger Elvis Blue gestap het, inspireer, terwyl die rubriek oor die aktrise Wilna Snyman pleinweg mooi is."

Jeremiade van ’n buiteleser

Jean Meiring SêNet-briewe 2018-11-23

"Hoe durf ek met my skurwe advokatehande aan die goddelike tempelskrif raak?" Jean Meiring reageer op Joan Hambidge se besware teen sy resensie van Egonne Roth se Olga Kirsch: ’n lewe in gedigte.

LitNet: Jou Karoogrond

LitNet Nuusbrief 2018-11-23

LitNet: Jou Karoogrond

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die Generaal deur Hans Pienaar

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-11-22

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die Generaal deur Hans Pienaar, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Van boeke, lesers en skrywers (Deel 1)

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-11-22

"Woorde, die smaak, tekstuur en klank daarvan is ’n oneindige bron van verwondering. En om dit dan saam te groepeer op ’n manier wat nie net sin maak nie, maar wat ander mense laat soebat vir nog – dis ’n tipe magic, met skrywers as die abrakadabra-towenaars."

In Harmony: Cape Town Chamber Choir | Kaapstadse Kamerkoor

LitNet Lifestyle and entertainment 2018-11-22

You are invited to the Cape Town Chamber Choir's In Harmony on Sunday the 25th of November 2018 at the Centre of the Book in Cape Town.

Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede

The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner

Willem de Vries Onderhoude 2018-11-22

What does Afrikaans mean in the context of Africa? And what can an institution such as Stellenbosch University gain, should it make work of ensuring there is no lesser place for it? Willem de Vries spoke to Dele Olojede, who has become a supporter of the campaign, Gelyke Kanse (Equal Opportunities).

’n Uitnodiging na Lize Beekman by De Malle Meul in Philadelphia

LitNet Kuns 2018-11-22

Jy word uitgenooi na kuns, musiek en wyn saam met Lize Beekman op die 24ste November 2018. Hier is nog inligting.

Stof deur Alettie van den Heever: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Elzette Steenkamp Resensies 2018-11-22

"Vir dié wat mooi kophou en volhou, is die beloning wel groot. Stof is ‘n besonderse, vernuwende roman wat ingewikkelde temas rondom die mens en sy verhouding met die natuur ondersoek."

Chatsworth by Pravasan Pillay: a book review

Karabo Kgoleng Books and writers 2018-11-22

"Set in the highly populated township of Chatsworth in KwaZulu-Natal, this collection of 11 short stories highlights working class life in a residential area that was allocated for South Africans of Indian descent during apartheid."

Persverklaring: Negende kykNET Fiësta-benoemings bekend!

LitNet TV 2018-11-22

"Die Fiëstas, wat sedert 2011 toegeken word, is 'n hoogtepunt op die feeskalender en dien as 'n vertoonvenster van die ongeëwenaarde talent van Suid-Afrikaners in die uitvoerende kunste." 

Stellenbosch-bekendstelling: Weerklink van ’n wanklank | The echo of a noise

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-11-22

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Weerklink van ’n wanklank | The echo of a noise deur Pieter-Dirk Uys op 26 November by die Drosdy-teater op Stellenbosch, 20:15. Toegang: R50.

’n (Laaste) naskrif aan Jannie Marais van Coetzenburg

Gerrit van Wyk Kruger Universiteitseminaar | University Seminar 2018-11-22

"Oom Jannie, aan die begin van hierdie jaar het ek aan u in die Anderwêreld, waarheen u nou al ‘n volle 100 jaar gelede verhuis het, gerapporteer dat die Universiteit Stellenbosch, waarvan u die groot grondlegger was, besig is om sy bedoelde spoor totaal byster te raak."

Die rol van politieke partye en verkiesings in die konsolidering van demokrasie in samelewings, met spesiale verwysing na eietydse Suid-Afrika

Chris Nelson LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-11-22

"Soos in demokratiese samelewings regoor die wêreld gebeur het, het politieke partye ook in Suid-Afrika ’n belangrike rol gespeel in nie alleen die ontstaan van die inklusiewe konstitusionele demokrasie in 1994 nie, maar ook in die konsolidering daarvan die afgelope 24 jaar."

Reguit boempies sonner respek

Olivia M Coetzee Rubrieke 2018-11-22

"Dis ʼn skok en ʼn sêdness om te sien hoe die skole deesdae in ʼn toestand is, en mee soe die kinnes. Toe ek op skool gewiesit, was daa maa oek sulke goed, maa daa was nettie smartphones ommie goed te recordie."

Toe-val-lig deur Amore Bekker: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-11-21

"Luisteraars stuur hulle stories van toeval in na Amore Bekker, en dan word die stories op die radio vertel. Uiteindelik was daar genoeg stories vir ’n boek, en so is hierdie keur van sowat 100 stories saamgestel ..." 

Top