Pasgelaai
Anatoli by Tayfun Aras: a book review
2018-11-29Anatoli by Tayfun Aras is not only a recipe book. It is a mini-memoir of his creative culinary life and a hearty diary of this much-loved niche restaurant in Cape Town, which was established in 1984.
Video: Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen
2018-11-29Jean Oosthuizen se Die opkoms en ondergang van die NG Kerk is Donderdag 22 November in Die Bôrdienghuis in Wellington bekendgestel. Jacques Steenkamp het met hom gesels. Die geleentheid is gereël deur die Breytenbach-boekklub.
Rolspelers in die onderwys in gesprek: ’n Uiters suksesvolle nasionale beraad
2018-11-29"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 en 10 November 2018 verskeie rolspelers in die onderwys genooi om te besin oor maniere om saam te werk en nie onnodig te dupliseer nie."
Miemie-Louw Theron (1898–1992)
2018-11-29Lees oor die lewe en werk van Miemie-Louw Theron in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Video: Tom Lanoye en Antoinette Kellerman lees voor uit Koningin Lear
2018-11-29Tom Lanoye se drama Koningin Lear word volgende jaar by die 25ste KKNK vertoon. Dit is vir die fees in Afrikaans vertaal. Lanoye en Antoinette Kellerman het by die feesbekendstelling uit die Vlaamse en Afrikaanse tekste voorgelees.
Daar’s ’n engel in my koskas: ’n onderhoud met Willie Strauss (en twee resepte)
2018-11-29"My ma was een van daai mense wat lekker kon kosmaak. Niks fênsie nie. Gewone kos. Trooskos as ons naweke huis toe gegaan het. ... My liefde vir kos het daar op die plaas begin. Ek kook soos sy."
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018 (II)
2018-11-29As jy één woord mag kies, waaraan laat 2018 jou dink? Hier is nog van ons lesers se inskrywings.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Retoer deur Marita van der Vyver
2018-11-29LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Retoer: Pretoria – Provence deur Marita van der Vyver, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Foto's: KKNK25 word bekendgestel
2018-11-29Die KKNK word in 2019 vir die 25ste keer aangebied. Hierdie mylpaal is Sondag by die indrukwekkende Norval-stigting in Tokai gevier. By dié geleentheid is teruggekyk oor die afgelope 25 jaar en is vier belangrike rolspelers in die kunstebedryf vereer.
Die tragiese saak van Pamina Vermaak deur Annie Klopper: ’n Resensie
2018-11-29"Soos in die meeste romanzas en chic lit gaan die fantasieë in Pamina nie net oor die romantiese liefde nie, maar ook oor hoe om vandag ’n straight vrou te wees ..."
Reaksie van die Afrikaanse Taalraad op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg | Response of the Afrikaanse Taalraad to the Copyright Amendment Bill
2018-11-28"Die grootste onbedoelde gevolg van die Wysigingswet – net om dit duidelik te stel – is kulturele vernietiging. Engelse hegemonie sal weereens in alle sektore bevorder word – ten koste van ons inheemse kulture en tale, Afrikaans inkluis."
Foto's: Sophia Kapp stel Kantelpunt by NALN bekend
2018-11-28Sophia Kapp het onlangs haar jongste boek, Kantelpunt, by NALN in Bloemfontein bekendgestel. Margarethie Bredenkamp het foto's geneem.
Persverklaring: Geel jou hart vir liefde
2018-11-28"Hierdie inisiatief het laasjaar in Pretoria by die Blou Hond-restaurantteater begin en vanjaar versprei die liefde ook na Durbanville in die Kaap om diere se nood te verlig."
Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips: ’n resensie
2018-11-28"Sekerlik die grootste bate van Liefde in die tyd van die internet is dat die Russiese leefwêreld tot ‘n groot mate oopgeskryf word in Afrikaans. Die impak van die roman, die boheemse tekstuur, sou nie naastenby dieselfde gewees het as die sprokie ter plaatse afgespeel het nie."
The Battle of the Chambinga, 9 and 11 November 1987: a tactical and operational analysis
2018-11-28"Previous analyses of the two battles held that the commander of the main attack force, Commandant Leon Marais, was not vigorous enough, and that this allowed the enemy to escape. New information from a published and translated Soviet source, however, indicates that 16 Brigade had been so damaged that it could no longer function as a coordinated formation under a single command."
Persverklaring: Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad, 2018
2018-11-28Sewe Kokertoekennings is in Pretoria by die sesde Kokerfunksie van die Afrikaanse Taalraad (ATR) uitgedeel. Die toekennings word jaarliks gedoen aan mense uit alle agtergronde wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig.
