Pasgelaai

Translating proper nouns in the work of Deon Meyer: an investigation into consistency

Marius Swart, Ruchelle Kleyn Academic research 2018-12-20

"The conclusion is that names are translated using domestication as a translation technique in some cases and foreignisation in others, while there are also cases where both techniques are used, or where techniques seem to be used at random."

Kersvader

Jeanne Henning Els Fiksie 2018-12-19

"Lisa kyk in die grys oë van haar kind langs haar op sy sitplek. 'Nee, my lief, Kersvader sal nie weer by Ouma-hulle se huis of by ons kom kuier nie.'”

Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 3)

Olivia M Coetzee Fiksie 2018-12-19

"Ôs gat more-oggend vroeg die kinners innie bos in vat, daa wat dittie dikste is. Ôs gat ’n vuur maak, en ôs gat vi hulle elkeen ’n stuk brood gie. Dan los ôs hulle allien daa en gat doen ôs se wêk. Hulle sal nooitie pad trug huis toe kry nie."

Hoe besluit ’n mens wie se kultuur moet onderrig word?

Estelle Kruger, Elbie Adendorff, Mari Koegelenberg Onderhoude 2018-12-19

"Die vraag oor wie se kultuur en 'watse' kultuur is nogal problematies. Ek onderrig nie net in my vreemdetaalmodule sogenaamde Afrikaanse kultuur nie. Ek sluit aspekte van die studente se kultuur in."

Die daggaboer deur Jean-Pierre de Kock: ’n resensie

Kleinboer Resensies 2018-12-19

"Lennet het intense herinneringe aan sy voormalige geliefde in die stad, Cecilia. Dit verryk die storie en werp lig op Lennet se verliese en hunkeringe. Ander geheueflitse en staaltjies uit sy jeug word ook vernuftig ingeweef."

The African Library: Forbidden Fruit by Stanley Gazemba

Annie Gagiano Books and writers 2018-12-19

"Gazemba beautifully interweaves the rhythms of rural life with the impulses of individuals’ emotions. The lives he evokes are rich in feeling and the narrative voice, however compassionate, describes the poor without condescension or pity."

Matilda The Musical: Almal moet toegelaat word om hul stories te vertel

Maryke Roberts Teater 2018-12-19

"Dennis Kelly, wat die boek geskryf het vir die blyspel, skryf in die program dat daar twee soorte volwassenes in Matilda is: dié wat van stories hou en dié wat nie daarvan hou nie. 'Ek dink nie dis ’n onakkurate prentjie van volwassenes in die algemeen nie. Om stories te weier, is om die mees menslike deel van menswees te weier. Sonder stories is ons net eetmasjiene met skoene.'"

Blindspotting – for real, for real and damn funny

Réney Warrington Film 2018-12-19

"The film goes beyond issues of race and looks, without being cynical, at other blind spots such as hanging with the wrong friends, the pressure of culture, aggression, gentrification and the failures of the justice system."

Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling

Menán van Heerden Menings 2018-12-19

Op Saterdag 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied. Menán van Heerden het foto’s geneem.

Wenner van liefdesverhale-geskenkpakkie

LitNet Wen 2018-12-19

Hier is die wenner van die liefdesverhale-geskenkpakkie!

Blye weersiens van Christie se Mousetrap

Danie Botha Teater 2018-12-18

"Hier is alles afgerond, netjies en strelend vir die oog. In die spel kom humor ook meer na vore as wat ek uit vorige produksies kan onthou."

Die vertaling van eiename by Deon Meyer: ’n ondersoek na konsekwentheid

Marius Swart, Ruchelle Kleyn LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-12-18

"Vertaalbesluite moenie lukraak geneem word nie, aangesien dit die oordrag van die intrinsiek Suid-Afrikaanse elemente, ’n kernelement in Meyer se werk wat onder andere in die eiename tot uitvoering gebring word tot nadeel strek."

Verkiesing 2019: vir wie om te stem?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-12-18

"Dis die vraag wat my soms laat rondrol in die nag: hoekom stem mense vir iemand wat vir hulle geen voordeel inhou nie, en wat hulle inderwaarheid aktief benadeel?"

Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn: ’n resensie

Marni Bonthuys Resensies 2018-12-18

"Alles in ag genome, is die roman ’n aangename leeservaring – soms kompleks, maar nie ontoeganklik nie; deurgaans met die tong stewig in die kies, maar met enkele donker skaduwees."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-12-18

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

In memoriam: Justin Cartwright

Christopher Hope Opinion 2018-12-18

"That was Cartwright's gift. A vein of laconic comedy runs through almost all his work which draws on his preoccupations with movies, advertising, American oddities as well as British pretensions and to which he gave exuberant rein in novels like Look at it This Way ..."

Human-animal relationships in Thomas Mofolo’s historical novel Chaka (1925, 2017)

Sonja Loots Academic research 2018-12-18

"By way of introduction the article points out how prominently animals and animal metaphysics feature in texts about Chaka written by early European visitors to southern Africa."

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems (Achmat Davids): Bekendstellingstoespraak

Hein Willemse Menings 2018-12-18

Op Saterdag 15 Desember 2018 het die bekendstelling van die Afrikaanse verwerking van Achmat Davids se boek, The Afrikaans of the Cape Muslims by die Historium Trust funksie- en konferensiesentrum in Paarl plaasgevind. Die boekbekendstelling is deur Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA), tesame met die Afrikaanse Taalmuseum se slawedagviering, aangebied. Lees hier Hein Willemse se bekendstellingstoespraak van die boek.

Repliek op Jean Meiring

Joan Hambidge SêNet-briewe 2018-12-18

"Om te bulder of nie te bulder nie, dit is nou skynbaar die vraag." Joan Hambidge reageer op Jean Meiring se wederwoord.

Mens-dier-verhoudings in Thomas Mofolo se historiese roman Chaka (1925, 2017)

Sonja Loots LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-12-18

"Mofolo se roman blyk voorts ’n goeie voorbeeld te wees van De Mello se siening dat aandag aan die rol van diere insigte bied oor die teks self: in hierdie geval die roman se negatiewe oordeel oor Chaka se bewind as strydig met die gees van Afrikahumanisme."

Top