Die Woordfees-gespreksreeks
Weeksoggende om 11:00 is dit tyd vir hierdie gewilde reeks onder die bekwame leiding van Tim du Plessis. Op sy reguit manier het Tim die vermoë om deelnemers die régte vrae te vra en tot die hart van sake deur te dring.
Vanjaar is daar verskeie aktuele sake van dringende belang op die agenda.
4-8 Maart 11:00 | 50 min | Die Plataan | Gratis
|
Die Woordees-gespreksreeks met Tim du Plessis |
||
|
|
Tema |
Bevestigde sprekers |
|
Maandag 4 Maart |
Gaan Cyril die pyp rook?
|
Piet Croucamp Prince Mashele Moeletsi Mbeki |
|
Dinsdag 5 Maart |
Verkiesing 2019
|
Judith February Jan-Jan Joubert Willem Jordaan |
|
Woensdag 6 Maart |
SA in ontstuimige wêreld |
Ishmail Lagardien Elizabeth Sidiropoulos Greg Mills (Brentwood Foundation) |
|
Donderdag 7 Maart
|
Die groot geveg oor grond
|
Phephelaphi Dube Mohammed Karaan Wandile Sihlobo |
|
Vrydag 8 Maart |
Sosiale media
|
Chris Roper Desmond Painter Schalk Engelbrecht |
Praat saam op RSG
Nog ‘n gewilde reeks wat al sinoniem met die Woordfees is, is RSG se oggendreeks Praat saam, met vuurvreter Lynnette Francis agter die mikrofoon.
4-9 Maart 08:00 | 50 min | Die Plataan | Gratis
|
RSG Praat saam |
||
|
|
Tema |
Bevestigde sprekers |
|
Maandag 4 Maart |
Bestuursvaardighede |
Harlan Cloete Tony Ehrenreich Lullu Krugel |
|
Dinsdag 5 Maart |
Tegnologie en die 2019 verkiesing |
Courtney Sampson Martin Butler Amanda Gouws |
|
Woensdag 6 Maart |
Klimaatsverandering |
Guy Midgley (Professor at US) Patrick Dowling (Environmental Education and Training Expert – Formerly Head of Evironmental Education and Training at WESSA) Goosain Isaacs (Director, Climate Change Directorate, Western Cape Department of Evironmental Affairs and Development Planning) |
|
Donderdag 7 Maart
|
UBI |
Servaas van den Berg (Professor in Economics and South African National Research Chair in the Economics of Social Policy) Stanley Henkeman (Executive Director, Institute for Justice and Reconciliation Christi van der Westhuizen |
|
Vrydag 8 Maart |
Verkiesingsdebat |
Pieter Groenewald (VF) Derrick Hendrickse (EFF) ANC (Ebrahim Rasool) Ivan Meyer (kaart en tyd gestuur) Patricia de Lille |
Suna Venter-gedenklesing
Vanjaar word die tweede Suna Venter-gedenklesing, vernoem na een van die brawe joernaliste bekend as die SABC 8, gelewer deur Pumla Gobodo-Madikizela. Sy beklee die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch, en is ’n ontvanger van die Alan Paton-prys vir haar boek A Human Being Died that Night.
5 Maart 17:00 | 50 min | Drostdy Teater | Gratis
Fredrik Van Zyl Slabbert-gesprekreeks
Kabous Meiring, bekend as aanbieder van Prontuit en MegaBoere, kry vanjaar die jongmense aan die praat oor kwessies wat vir hulle belangrik is.
5-7 Maart 17:30 | 50 min | Visuele Kunste Vierkant | Gratis
|
Frederik van Zyl Slabbert-gespreksreeks |
||
|
|
Tema |
Bevestigde sprekers |
|
5 Maart |
Politieke deelname onder jeug |
Farai Mubaiwa Lwando Nkamisa Pieter du Toit |
|
6 Maart |
Integrasie en hoër onderwys |
Carli van Wyk (SR voorsitter US) Frances Petersen (Rector UFS) Pamela Dube (Deputy Vice-Chancellor: Student Development and Support - UWC) |
|
7 Maart |
Leierskap en gesondheid |
Ronelle Carolissen Melt Hugo (SR – Wellness US) Richard Van-Zyl Smit |
Ongehoord
Vroue uit verskillende akademiese velde laat hul stem hoor oor onderwerpe wat hulle na aan die hart lê en belig dit vanuit 'n ander hoek.
4-8 Maart 09:00 | 50 min | Adam Small Seminaarkamer | Gratis
|
Ongehoord |
||
|
4 Maart |
Feminisme in ’n distopiese wereld |
Amanda Gouws |
|
5 Maart |
Grond, natuur, landskap |
Cheryl Walker Marietjie Pauw |
|
6 Maart |
Is ons post genoeg post feminisme |
Stella Viljoen Lou-Marie Kruger Amy Daniels Joy Watson |
|
7 Maart |
Feminisme in Post-feit wereld |
Julie Claassens Lizette Rabie |
|
8 Maart |
Vroue en die reg |
Amanda Gouws Seehaam Samaai Bronwyn Pithey |
Naggesprekke
Kom kry jou loopdop en gesels saam met Mercy Kannemeyer.
4-9 Maart 22:00 | Bosch Restaurant | Gratis
|
Naggesprekke |
||
|
4 Maart |
Teatertoekennings – Jy het gewen, wat nou? |
Ilza Roggeband Christo David |
|
5 Maart |
Transformasie in teater |
Wolf Britz Shihaam Domingo |
|
6 Maart |
Shots of shows - hoe kry ons milleniërs in die teater |
Martie Meiring Emma Kotze |
|
7 Maart |
Hoekom praat niemand meer oor kulturele appropriasie nie |
Cornelia Faasen Kay Smith |
|
8 Maart |
Jou beste shows, wat staan uit? |
Oop gesprek |
|
9 Maart |
Oop gesprek |
Mercy en Saartjie |

