Pasgelaai
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: ’n Tuin vir Tessa deur Helena Hugo
2018-09-28LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit ’n Tuin vir Tessa deur Helena Hugo, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
#MeToo en #TimesUp: die nadraai
2018-09-27"Sekspeste sal ophou net as daar daadwerklike gevolge aan hul dade gekoppel word. Dank hulle af sonder pensioen. Swartlys hulle binne hulle bedryf. Daag hulle voor die hof. Laat hulle die moontlikheid van tronkstraf in die gesig staar."
The origin, development and aesthetics of the intimate musical, and Fees (Festival) as an Afrikaans example
2018-09-27"The authors conclude that the intimate musical is a viable model for musical production in the financially constrained Afrikaans theatre industry, but that further research and practical work can be done in order to expand on the initial model presented in this article."
Die oorsprong, ontwikkeling en estetika van die intieme musiekspel, en Fees as ’n Afrikaanse voorbeeld
2018-09-27"Waar die gebrek aan genoegsame befondsing vir grootskaalse musiekspele dikwels ontbreek, is die intieme musiekspel ’n geskikte vorm om kleiner, meer intieme onderwerpe te ondersoek."
kykNET-Rapportpryse 2018: Commendatio's en foto's
2018-09-27Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse is op Saterdag 22 September 2018 in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuut- of tweede prosawerk in Afrikaans, asook die kykNET-Rapportpryse vir Afrikaanse resensies, is by dieselfde geleentheid toegeken.
Aardklop 2018: Maboneng Township Arts Experience, an interview
2018-09-27Siphiwe Ngwenya, founding director of Maboneng Township Arts Experience, and his team arrange tours for festival visitors from the Aardklop festival venue to visit local houses in Ikageng that have been converted into art galleries. During such a tour festival visitors get a unique opportunity to meet the home owners and artists.
Aardklop 2018: ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots oor Swerfgoed
2018-09-27"Ons lag vir hulle omdat hulle grotesk is. En dit maak ons ongemaklik. En hopelik vanuit hierdie ongemak, word ons self dit op die hart gedruk om beter te wees."
Aardklop 2018: Opwindende vennootskap bekendgemaak!
2018-09-27"Beide van ons glo in die bevordering van entrepreneurskap, in gesonde bestuur, en om persoonlik in voeling met ons mense te bly."
Aardklop 2018: ’n Toeganklike en prikkelende boekeprogram
2018-09-27"Vanjaar is daar heelwat meer niefiksie-titels op die program as vantevore. Ons het gevind dat die meeste van die feesgangers wat die ATKV-Boeke-oase bywoon, graag wil saamgesels oor sake van die dag."
Aardklop 2018: Bloed en Bodem, ’n onderhoud
2018-09-27"Ek dink dat die temas oor wat aan wie behoort en wie het reg op enigiets, hetsy liggaam, grond, ras of skuld, nou nogal op brandpunt is. Hierdie teks is reeds oor die afgelope jare ontwikkel as deel van haar [die skrywer van die stuk se] doktoraal oor die grensdrama. Tyd het haar heerlik ingehaal."
Die “granietvoetspore” van die wêreld met besondere verwysing na die voetspoor digby die Mpuluzi in Mpumalanga
2018-09-27"Daar is ten minste drie bestaande 'reusevoetspore' in granietgesteentes wêreldwyd: in Sri Lanka, Thailand en Suid-Afrika. In al drie gevalle heg die plaaslike bevolkings besondere godsdienstige betekenisse aan hierdie verskynsels. Dit is egter verskillende godsdienste."
Maak jy musiek? Schalk van der Merwe vertel hoe om te "plug in with a pro"
2018-09-27"Ek vergelyk dit altyd met gholf. Jy kry jou klub se 'resident pro' wie se taak dit is om te werk aan jou 'swing', by wyse van spreke. En dan eendag kom Tiger Woods ’n rondte speel by jou klub en jy kry die kans om saam met hom te stap, hom te observeer en met hom te gesels. Sulke ervarings is goud werd."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Losprys deur Martin Steyn
2018-09-27LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Losprys deur Martin Steyn, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Aardklop 2018: KROG, ’n onderhoud
2018-09-27"Die temas wat deur KROG aangespreek word, is universeel – dit kan nie tot net een tipe gehoor beperk word nie: Die gedigte gaan oor kindwees, ma-wees, verlief wees, alleenwees, hoopvol wees oor ons land, en dan is daar ook 'n komiese gedig (met ouderdomsbeperking vir taalgebruik) oor ouma-wees."
Tuin van Digters 2018: Foto's
2018-09-27Die Tuin van Digters 2018 se tema vanjaar was "buite die boek". Die program was saamgestel om diversiteit in en deur Afrikaans uit te beeld. Naomi Bruwer en Gerrit Rautenbach deel van hulle foto's.
Praktiese wenke vir die Camino-stap
2018-09-27"Die Camino is eintlik soos die lewe: daar is nie ‘n regte manier om dit te doen nie, daar is net jóú manier om dit te doen. Op jou eie tyd en teen jou eie pas. Buen camino!"
Protea Boekhuis Skrywersfunksie: Kaapse funksie 2018 – foto's
2018-09-26Protea Boekhuis se jaarlikse Kaapse Skrywerspartytjie is onlangs by Simonsig-wynlandgoed aangebied. By die geleentheid is hulle hoogtepunte van die afgelope jaar gedeel.
Wit terroriste deur Albert Blake: bekendstelling in Roodepoort
2018-09-26Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Wit terroriste deur Albert Blake op 9 Oktober in Roodepoort. Albert Blake sal met Tim du Plessis in gesprek wees.
Uitnodiging: Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe
2018-09-26"Is jy lief vir Afrikaans? Rol woorde soos ghoeroe of eureka! lekker van jou tong af en wil jy graag jou deel doen om Afrikaans as wetenskaptaal te bevorder? Indien wel, wil ons jou uitdaag om jou navorsingswerk in Pretoria in Afrikaans te kom bekendstel."
