Artikels en resensies uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe

  • 0

Te danke aan die Taalgenoot-redaksie deel PEN Afrikaans graag die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2018-uitgawe. Klik gerus op die skakels onder om die artikels en resensies gratis in PDF-formaat af te laai.  

Klik hier vir die vorige uitgawe:

Skuif nader vir boekstories uit Taalgenoot se Winter 2018-uitgawe

 

Wees bevrees! Die Somer-uitgawe van Taalgenoot sal jou nekhare laat rys. Ons kyk na spoke en bygelowe. Politici wat vrees verkondig om te kry wat hulle wil hê. Mercy Kannemeyer skryf vir ons oor millenniërs wat die ouer geslag bangmaak. Sonél Brits, die ATKV-MSW se nuwe besturende direkteur, vertel ons van haar planne en drome vir die organisasie. En dan die hoogtepunt – Neil Sandilands kom kuier om sy uitdagings en vrese van akteur-wees in Los Angeles te deel. Sit die ligte aan – Taalgenoot se Somer-uitgawe is vanaf hierdie week op die rakke van uitgesoekte Exclusive Books-winkels.

Wil jy vir Taalgenoot skryf?

Stuur voorstelle en/of voorleggings direk na die redakteur, Johan Jack Smith: JohanS@atkv.org.za

Teken in op Taalgenoot

Teken in op TG en ontvang vier keer per jaar ’n tydskrif propvol interessanthede uit die volkleurwêreld van Afrikaans.

Jou opsies is:

Teken in op die digitale weergawe van Taalgenoot. Laai dit op jou rekenaar, skootrekenaar, tablet of slimfoon af: www.mysubs.co.za/magazine/taalgenoot

Teken in op die drukweergawe van Taalgenoot.

Kontak Lillian Meyer by LillianM@atkv.org.za of 011 919 9112 of volg dié skakel vir die drukbare vorm en besonderhede: www.atkv.org.za/files/tg_-_intekenvorm_2015.pdf

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top