Skuif nader vir boekstories uit Taalgenoot se Winter 2018-uitgawe
Met die Taalgenoot-redaksie se vriendelike vergunning deel PEN Afrikaans artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Winter 2018-uitgawe. Wat ’n plesier! Hierdie inhoud is nie elders digitaal beskikbaar nie.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed