Pasgelaai

Oleanna: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2018-09-21

"Dis juis waar die stuk vir my geslaagd was: jy glo jy sien wat regtig gebeur het, maar dis steeds met jou eie ondervinding en vooroordele as agtergrond."

gate

Marius Verwey Poësie 2018-09-21

"wonde lê wyd en ver ..."

LitNet: Jou taalerfenis

LitNet Nuusbrief 2018-09-21

LitNet: Jou taalerfenis

Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 2

Menán van Heerden NeerlandiNet 2018-09-21

"Op Maandag 24 September is die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis in die Transvaalbuurt in Amsterdam."

Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 1

Menán van Heerden NeerlandiNet 2018-09-21

"Op Maandag 24 September is die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis."

Botham Jean en polisiebrutaliteit in Amerika

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-09-21

"As Trump se Amerika ’n fliek was, het iemand soos Tim Burton as regisseur opgetree. Die een dag is meer bisar as die ander."

Twee dagga-gedigte deur Kleinboer

Kleinboer Poësie 2018-09-21

"op 1 Oktober gaan ek ’n donker daggapit in die agterplaas plant
wat ek teen R280 van Trophy Seeds oor die internet gekoop het"

Boeke vir leeskringe: LAPA se keuse vir 2019

LitNet Leeskringkamer 2018-09-20

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is LAPA se voorstelle.

Leeskringe in Suid-Afrika: 2018-jaarprogramme en -inligting

LitNet Leeskringe 2018-09-20

Van Barrydale tot Bethlehem, van Bultfontein tot Bellville – hier is 79 leeskringe! Stel jy belang in leeskringbesprekings van nuwe boeke? Wil jy graag by ’n leeskring aansluit? Hier is al die inligting en jaarprogramme vir 2018.

ATKV-taalerfenissimposium: Djy makie reg’ie

Shirmoney Rhode Seminare en essays 2018-09-20

"Die lesings het my regtig diep laat dink en besin oor Afrikaans en die toekoms daarvan, en dit veral omdat ek as onderwyseres van eerste addisionele taal my eintlik bevind in ’n taaldepressie omdat ek eerstehands sien wat besig is om op skoolvlak met Afrikaans te gebeur."

Persvrystelling: Poëtiese leesfees tussen graniet en olien vier Erfenismaand

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2018-09-20

"In aanloop tot Erfenisdag op 24 September, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) trots om kreatiewe kragte met die onafhanklike joernaal LitNet, asook die ATKV-Skryfskool, te snoer om minder bekende digters se werk by die monument se Groen Galery uit te stal."

ATKV-taalerfenissimposium: Frank Hendricks – Standaardafrikaans en omgangsvariëteite van Afrikaans

Frank Hendricks Menings 2018-09-20

Vanjaar se ATKV-taalerfenissimposium met die tema “Djy makie reg'ie – hoe gemaak met standaardtaal?” was daarop gemik om die diversiteit van die Afrikaanse taal te demonstreer deur te kyk na standaardtaal en taalvariëteite. Kyk hier na Frank Hendricks se toespraak oor Standaardafrikaans en die omgangsvariëteite van Afrikaans.

ATKV-taalerfenissimposium: Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans

Gerda Odendaal Menings 2018-09-20

Vanjaar se ATKV-taalerfenissimposium met die tema “Djy makie reg'ie – hoe gemaak met standaardtaal?” was daarop gemik om die diversiteit van die Afrikaanse taal te demonstreer deur te kyk na standaardtaal en taalvariëteite. Kyk hier na Gerda Odendaal se toespraak oor die herstandaardisering van Afrikaans.

Stefan Dixon oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Stefan Dixon Feeste 2018-09-20

"Die festival se organiseerders wil hierdie jaar try om die band tussen Vlaams, Nederlands en Afrikaans te versterk en ek dink ek is die enigste Suid-Afrikaanse musikant wat in België bly, aktief is in hulle musiekindustrie, die groter Vlaamse kunstenaars ken en hulle aan die organiseerders kan voorstel."

ATKV-taalerfenissimposium: Willa Boezak oor die Khoisan se bydrae tot die Afrikaanse taalerfenis

Willa Boezak Menings 2018-09-20

Vanjaar se ATKV-taalerfenissimposium met die tema “Djy makie reg'ie – hoe gemaak met standaardtaal?” was daarop gemik om die diversiteit van die Afrikaanse taal te demonstreer deur te kyk na standaardtaal en taalvariëteite. Kyk hier na Willa Boezak se toespraak oor die Khoisan se bydrae tot die Afrikaanse taalerfenis.

Tuin van digters en vertaalkuns: Hugo en T’Sjoen aan die woord oor literêre vertaling en die poësie van De Coninck, Van hee en Nolens

Willem de Vries NeerlandiNet 2018-09-20

"Is Belgiese Nederlands net so belangrik en interessant as Nederlandse Nederlands? Nie net soveel nie – véél interessanter, meen Hugo uit hoofde van die feit dat hy al werk van Vlaminge, sowel as Nederlandse skrywers vertaal het."

Veilinghuis Strauss & Co verricht taxaties tijdens Festival voor het Afrikaans

LitNet Feeste 2018-09-20

Op zaterdag 22 en zondag 23 september wordt in Vlaams Cultuurhuis De Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie van het Festival voor het Afrikaans gehouden. Een opmerkelijke toevoeging tot het programma is de aanwezigheid van het gerenommeerde veilinghuis Strauss & Co, dat gespecialiseerd is in Zuid-Afrikaanse beeldende kunst.

It’s only blood: Shattering the taboo of menstruation by Anna Dahlqvist

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2018-09-20

"It is a book every menstruator will profit from reading."

Die dood van Sokrates

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-09-20

"Sokrates van Athene was die eerste martelaar in die Weste vir sy filosofiese oortuigings. Hy het sy filosofie nie self op skrif gestel nie en ook niemand gevra om dit namens hom te doen nie. Só vorm Sokrates sy eie ewebeeld met Jesus van Nasaret. Maar in beide gevalle is hulle idees deur ander opgeteken, idees wat die wêreld sou omvorm het in ewige onsterflikheid."

Rockbottom

Carma Shaw Poësie 2018-09-20

"En ’n hart wat nooit die dors leer ken nie,
sal ook nóóit na laafnis smag nie."

Top