Pasgelaai

Chemoterapie: dis die realiteit

Kevin Peter Jooste Menings 2018-09-20

"Jy raak al hoe meer vervreemd van die wêreld en jou bed word jou anker
Jou nagte word gekenmerk deur pyn en wakker lê en die dood kom sit swaar op jou gedagtes"

Forensiese linguis analiseer anonieme artikel oor die Trump-administrasie

Ernst Kotzé Seminare en essays 2018-09-20

"Hierdie artikel was uitsonderlik, om twee redes: Eerstens was dit, op versoek van die skrywer, anoniem, iets wat volgens die redakteur ’n uiters seldsame gebeurtenis is; en tweedens is daar aangedui dat die skrywer ’n senior administratiewe beampte van die president is, en dus deel van die binnekring van die administrasie."

Wrok deur Beyers de Vos: ’n resensie

Deborah Steinmair Resensies 2018-09-20

"Hoe dit ook al sy, hier is ’n gebore (en opgeleide) skrywer aan die woord en een van wie ons nog heelwat gaan hoor. Dis ’n stadsroman wat sosiale kommentaar lewer; ’n sterk, leesbare debuut wat die leser sal bybly."

Microcosms: Patrick Leigh Fermor’s Mani: Travels in the Southern Peloponnese

Pierre de Vries Menings 2018-09-20

"Time is fluid for Leigh Fermor. Present and past coexist, his experiences threaded into a historical and geographical tapestry ..."

Die lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2018-09-20

"Nadat ek die eerste twee hoofstukke gelees het, het my hart vinniger geklop. Ek het geweet die storie is boeiend en hou groot belofte in, maar kon nie my vinger lê op wat presies my aangehits om net aan te hou lees nie."

Uitnodiging na en agenda vir PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 2 Oktober 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-09-20

Uitnodiging na en agenda vir PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 2 Oktober 2018

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: ’n resensie

Herschelle Benjamin Resensies 2018-09-20

"Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is vol hoop, bepeinsing en die voortdurende digter-in-stryd wat homself nooit losruk van sy land, mense en die toekoms nie. Dis veral gepas noudat die digbundel sy hoop nie net vir lesers in isolasie bied nie, maar vir lesers in gesprek met mekaar."

Lees en luister: ’n onderhoud met Alexa Strachan oor Aardklop 2018

Naomi Meyer, Alexa Strachan Onderhoude 2018-09-19

"Dit bly onmoontlik om almal 100% tevrede te hou, maar solank as wat mens in voeling bly met jou mark, en aan hulle terugvoer gee, al kan jy nie altyd aan versoeke voldoen nie, glo ek jy is op die regte pad. Potchefstromers se gasvryheid speel natuurlik ook ’n belangrike rol."

Klaas Delrue oor Festival voor het Afrikaans 2018

Naomi Meyer, Klaas Delrue Feeste 2018-09-19

"Maar in 2013 was ik dus op reis in Zuid-Afrika en raakte ik ontzettend hard onder de indruk van de ongelooflijke rijkdom van het land, de veelzijdigheid, en ook wel de complexiteit natuurlijk. Het was de mooiste, meest indrukwekkende reis uit mijn leven."

Video: Tweespoor deur Helena Gunter word bekendgestel

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-09-19

Helena Gunter se bundel Tweespoor is Saterdag 8 September in die Drostdy-teater op Stellenbosch bekendgestel. Gerard Scholtz het met haar gesels.

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 3)

Olivia M Coetzee Fiksie 2018-09-19

"Toe Sneeuwit sien hoe lekke rooi en sappig die appel is, toe water haa mond vi dit. En toe sy sien dattie vrou die een helfte vannie appel iet, toe kon sy dittie mee langer hou nie. Sy’t toe die giftige helfte vannie appel by die vrou gevat."

Wilna Snyman, diamant van die kunste

Wilna Snyman, Yolanda du Toit Onderhoude 2018-09-19

"'Ek staan verbyster voor die feit dat tyd die finale illusie van die mens se lewe is. Gaandeweg het al die gebeure van my lewe betekenis gekry.' Na ’n roemryke loopbaan wat strek oor meer as ’n halfeeu, kan Wilna Snyman voorwaar met trots terugkyk op ’n lewe en loopbaan vol hoogtepunte."

Fragmente oor die Hanekam

Elize Koch Poësie 2018-09-19

"stilte sak geleidelik om die vuur
die laaste stokke roer die pap en hurkend word die aand betrag"

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings II

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-19

Hier verskyn die tweede lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Persvrystelling: My mense is die kluts kwyt by Aardklop

LitNet Teater 2018-09-19

"My mense is die kluts kwyt is gegrond in die sketskomedietradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Hierdie stuk kyk met ’n satiriese oog na Afrikaners in hul gemaksone en lewer kommentaar op geslagsgelykheid, homofobie en magsmisbruik."

Die ATKV belê in klassieke musiek

Izak de Vries ATKV-Portaal 2018-09-19

Die ATKV vereer jaarliks sangers en musikante van klassieke musiek. Op 8 September 2018 is die wenners van vanjaar se kompetisies aangewys by die Hugo Lambrechts Musieksentrum in Parow, Kaapstad.

Leeskringe in die Noord-Kaap: Boeke kan lewens verander

Anzil Kulsen Leeskringkamer 2018-09-19

"Hoewel dit ideaal sou wees dat die lesers identifiseer met die karakters in die verhaal, lei die gesprekke tot ’n gevoel van samehorigheid en voel die lede na afloop van so ’n gesprek weer by magte om hul eie krisisse die hoof te bied."

Trends in the reception history of the royal official in John 4:43–54

D. Francois Tolmie Academic research 2018-09-19

"John Chrysostom places much emphasis on the official’s weak faith in order to encourage his readers to fare better in their own spiritual lives. He also argues that the narrative shows us that miracles are actually not meant for believers; rather, it is Jesus’ teaching that should be regarded as important by us."

Tendense in die uitleggeskiedenis van die koninklike amptenaar in Johannes 4:43–54

D. Francois Tolmie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2018-09-19

"In hierdie studie val die klem op ’n ander interessante saak, naamlik die verskillende maniere waarop die koninklike amptenaar in Johannes 4 met die verloop van die eeue verstaan is. Die doel met hierdie oorsig is om daarmee ons eie verstaan van die amptenaar te verryk."

Top-performing schools overcoming contextual constraints by means of leadership

Charl Wolhuter, Leentjie van Jaarsveld, Branwen Challens Academic research 2018-09-18

"In handling and overcoming these contextual restraints, it is especially parental involvement and the mobilising of own resources that stand out. Furthermore, these schools capitalise on diversity and utilise religion in order to create social capital (of which there is such a dire shortage in South African society) and thus ensure moral stability."

Top