Pasgelaai
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die vertes in deur Zirk van den Berg
2018-09-18LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die vertes in deur Zirk van den Berg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die oorkoming van kontekstuele beperkinge deur leierskap aan toppresterende skole
2018-09-18"Skoolleierskap steun swaar op die onbevange emosionele steun van ouers aan hul kinders in toppresterende skole. Die volle omvang van hierdie emosionele steun en die korrelasie daarvan met ’n verantwoordelike aanspreeklikheid van ouers vir hul kinders se welstand op alle vlakke van menswees by toppresterende skole behoort deur navorsing onthul word."
Klein kook & geniet deur SJA de Villiers en Eunice van den Berg: Al wat ’n kind nodig het om te begin kook!
2018-09-18"Laat die kinders kook met Klein kook & geniet!"
Press release: the third event of the OSM Liesbeth Schlumberger Organ Chair at the UFS
2018-09-18The Odeion School of Music (OSM) at the University of the Free State is proud to present the third event of the OSM Liesbeth Schlumberger Organ Chair, which will take place 3—6 October 2018.
Wrok deur Beyers de Vos: ’n oudio-onderhoud
2018-09-18Beyers de Vos praat met Naomi Meyer oor Wrok. Luister hier.
Illuminating lives, edited by Vivian Bickford-Smith and Bill Nasson: book launch
2018-09-18You are invited to the launch of Illuminating lives on the 27th of September 2018 at the Book Lounge in Cape Town.
Benno Barnards gedicht "voor Breyten"
2018-09-18"Dezer dagen herlees ik er een van de hoogtepunten van de Nederlandstalige poëzieproductie van vorig jaar, zonder meer een magnum opus in het dichterlijk oeuvre: Het trouwservies van Benno Barnard."
Bybel in Kaaps: Genesis 4, Kain en Abel
2018-09-17"Toe vra die Jirre vi Kain, 'Waa is jou broe, Abel?' 'Ek wietie,' het hy geantwoord. 'Is ek my broe se oppasser?'"
Hannelore oor Festival voor het Afrikaans 2018: kyk ’n video-onderhoud
2018-09-17Die Belgiese sangeres en liedjieskrywer Hannelore praat met Naomi Meyer oor Hannelore se optrede by vanjaar se Festival voor het Afrikaans (wat 22–23 September plaasvind) in Amsterdam.
New African Graphic Novel Launches
2018-09-14This full-colour graphic novel places Shaka’s rule against the slave trade that was expanding from the East African coast, and the Europeans spreading inland from the south.
Boekbekendstelling: Daar is ’n engel in my koskas deur Willie Strauss
2018-09-14Jy word hartlik uitgenooi na hierdie boekbekendstelling in Centurion.
Il Paradiso, canto XXXIII ’n meesterstuk
2018-09-13Dante se sterfdag was op 13 September 1321. Hier skryf Cas Vos: "Nêrens in Dante se poësie tref ons iets so manjifiek aan as in die laaste kanto nie. Her besef die leser wat hy met kanto (gesang) bedoel."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Al wat oorbly deur Santie van der Merwe
2018-09-13LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Al wat oorbly deur Santie van der Merwe, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Mediavrystelling: Skryf in vir die tweede AVBOB Poësieprojek
2018-09-13"Een van die mees verstommende aspekte van die projek was die ontdekking van ’n florerende gemeenskap van digters regoor Suid-Afrika wat deur die aanlyn poësieportaal in staat gestel is om met mekaar in verbinding te tree."
ingelmens
2018-09-13"tja sug ma en skink tee in haar royal alberts
met die pers viooltjies
’n spierwitte ingelmens"
“Antjie Krog is Nobelprijs-waardig”
2018-09-13"De schrijfster Antjie Krog wordt samen met Breyten Breytenbach al enkele jaren genoemd als kandidaat van de Nobelprijs literatuur. Na JM Coetzee en Nadine Gordimer wordt het wellicht tijd weer eens een Zuid-Afrikaans auteur te bekronen."
blou
2018-09-13"my broer sê jy kry nie
’n bloukransduif nie
net ’n kransduif
maar vir my is sy gekoer blou"
Karl Marx, brandend actueel in de 21e eeuw
2018-09-13"Zijn jongere zus emigreerde naar Kaapstad en stampte daar een zaak uit de grond die nog altijd bestaat. Hijzelf doolde als een bezetene rond in West-Europa en wordt nog altijd verkeerd begrepen."
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings I
2018-09-13Hier verskyn die eerste lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
