Pasgelaai

Boerekos kry ’n moderne baadjie: ’n resensie van Boerekos with a twist deur Annelien Pienaar

Maryke Roberts Resensies 2018-09-10

"Die nuttige inligting voor die verskillende hoofstukke om jou te leer wanneer jy ’n ballonklitser gebruik; of hoekom room skei; wat die verskil tussen flambé en soteer is; of hoe warm jou oond vir watter gereg moet wees, help selfs die onkundigstes onder ons."

Die skrywers van die Ou Testamentiese boek Genesis

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-09-10

"Uit bostaande is dit duidelik dat die Pentateuch (die eerste vyf  boeke van die Joodse Bybel) oor ’n baie lang tydperk ontstaan het. Hoe, waarom, en deur wie, weet ons vandag nie. Vir lank was aangeneem dat Moses die Pentateuch geskryf het."

Fotografie in Fees van die ongenooides van P.G. du Plessis

Johan Anker LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2018-09-10

"Die gebruik en beskrywing van die foto’s sluit aan by belangrike motiewe in die roman, soos waarheid en leuen, werklikheid en interpretasie, dood en verlies, gesegde en ongesegde dinge tussen mense."

Klassieke musiek seëvier tydens finaal van ATKV-Muziq en -Muziqanto

LitNet ATKV-Portaal 2018-09-10

ATKV-Muziq ('n nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie) en -Muziqanto ('n klassiekemusieksangkompetisie) se finale is hierdie jaar saam gehou.

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Jean Oosthuizen Resensies 2018-09-07

"Dit sal net so ’n groot onreg wees om onskuldige mense as pedofiele te brandmerk indien dit leuens is as om die slagoffers se pyn te misken as dit waar sou wees."

ALV-kongres 2018: program

LitNet Akademies en skole 2018-09-07

Kom loer gerus volgende week in by die ALV-kongres wat die Departement Afrikaans en Nederlands by US reël. 

LitNet: Jou tyd

LitNet Nuusbrief 2018-09-07

LitNet: Jou tyd

Weg van ons

Marthé McLoud Poësie 2018-09-06

"Hy maak sy oë nog eenmaal oop
blinkblou, spablou, blou
soos die mure van my kamer"

Skryfkompetisie: Tyd

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-06

Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse ter waarde van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-09-06

"Dit laat gemarginaliseerde groepe voel dat daar aan hulle erkenning gegee word. Dit laat mense voel dat hulle behoort wanneer hulle ’n sekere gebied binnegaan. Dit laat mense voel hulle kom tuis."

Sensuur en die volk se sedes

Jan JP van der Merwe Menings 2018-09-06

"‘Pornografie’ was in die apartheidsjare in Suid-Afrika ’n swaar emosioneel-gelaaide woord. ’n Woord wat nie maklik in die openbaar hardop gesê is nie. ’n Begrip wat nie voor kinders en beïnvloedbare jongmense bespreek is nie. Dit het destyds gegaan om boosheid wat liefs vermy moes word."

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2018

Izak de Vries, Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2018-09-06

Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die 11de keer aangebied. Die prysfunksie is Vrydag 31 Augustus in Stellenbosch gehou. Izak de Vries en Naomi Bruwer deel hulle foto's.

Hope rising from the ashes of despair: Mogadishu Book Fair

Ahmed Ismail Yusuf Books and writers 2018-09-06

 "I saw hope rising from the ashes of despair. As I stood at the podium to talk about my book, The lion’s binding oath and other stories, I saw a sea of young faces – young men and women in their late teens and early to mid-twenties – staring at me attentively, taking it all in."

’n Persoonlike navorsingsreis: ek en my universiteit

Estelle Kruger, Louise Schmidt Onderhoude 2018-09-06

"Ek sou nie wou sê ons leef in ’n gebroke onderwyswêreld nie, maar eerder in ’n hiperkomplekse een. Die enigste oplossing is kommunikasie, openheid, saamwerk en liefde."

Hans du Plessis kuier by Rustenburg Leeskring

LitNet Leeskringkamer 2018-09-06

"Hans du Plessis het op 28 Augustus in Rustenburg kom kuier en met die leeskring gesels oor Drie vroue en ’n meisie. Almal het die praatjie baie geniet, veral om te hoor waar Hans die storie gekry het!"

Open Book Festival 2018: An interview with Frankie Murrey

Naomi Meyer, Frankie Murrey Lifestyle and entertainment 2018-09-06

"The festival has become known for its focus on political and societal topics, and events will include discussions around the 2019 elections, a look at whether our laws hinder or help us, and the future of the media."

Critical reflections on Israel’s claim to land in Palestine

Sakkie Spangenberg Academic research 2018-09-06

"The biblical narrative obscures the violence and privation that Israeli methods of conquest, oppression and eradication have unleashed against Palestinians. The insistence on a biblical justification is again aimed at presenting Israeli violence as God-given and natural."

Never going back

Abigail George New writing 2018-09-06

"Thomas had given her a map. She thought that she would never be lost again. Judith loved Thomas. She also knew that he didn’t feel the same way about her. That there was no earthquake shattering him into millions of pieces when they kissed or touched each other."

Bruistablette vir die lewe deur Susan Coetzer: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2018-09-06

"Met Bruistablette vir die lewe nooi die geliefde skrywer en motiveringspreker jou saam op ’n geselsreis om hoop te bied aan die moderne vrou en die uitdagings van die lewe. Dit is geskryf met humor, deernis en insig."

Stof deur Alettie van den Heever: bekendstelling in Kaapstad

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-06

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Stof, Alettie van den Heever se debuutroman, op 27 September in Kaapstad. Alettie sal met Hester Carstens in gesprek wees.

Top