Pasgelaai
'n Brief vir Reina deur Elsa Winckler: ’n resensie
2018-09-06"As dit ligte vermaak is waarna jy soek, is dit die boek vir jou."
Press release: 2019 Commonwealth Short Story Prize open for entries
2018-09-06"The Commonwealth Short Story Prize – the flagship project of Commonwealth Writers and the world’s most global literary prize – is now open for entries. The closing date is 1 November 2018."
Die derde Kunste Onbeperk Teksmark: ’n oorsig
2018-09-06"Die derde Kunste Onbeperk Teksmark het op die derde en vierde September in die Baxter-teater in Kaapstad plaasgevind. Vyftien skrywers se tekste is voorgelê en die projek bied geleentheid vir skrywers, regisseurs en akteurs om saam te werk."
Dowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n resensie
2018-09-06"Dowe gode is Breytenbach se vierde misdaadboek en span die kroon. Sy het geen moeite met haar navorsing en haar teks ontsien nie. Dit wys op elke bladsy."
Persverklaring: Kunste Onbeperk se Teksmark uitgebrei om meer Engels en Xhosa in te sluit
2018-09-05Met ’n bykomende borgskap van R200 000 word Kunste Onbeperk se Teksmark vir 2019 uitgebrei om benewens Afrikaans en Engels ook Xhosa-tekste in te sluit.
Kritiese besinnings oor die Israelse eiendomsaansprake op Palestina
2018-09-05"Die Bybelse narratief verdoesel die werklike historiese feite en die werklike huidige ontberings wat die Israelse metodes van verowering, onderdrukking en uitdelging teen Palestyne ontketen het."
ma se kinners
2018-09-05"honde byt mekaar, nie kinners nie raas ma
arm kinners pluk ook nie al die groen nartjies
van die bome af nie"
In ’n koma
2018-09-05"Ek het my tarief gesê en ons het na sy huis gery. Op pad het hy by die ATM gestop om geld te trek."
The history of my insomnia
2018-09-05"It’s been a quiet day today. Rain in the
air fresh. The streets are wet. There’s a
purity about the day."
As sy weer kom deur Marlize Hobbs: ’n resensie
2018-09-04"Skryf is lyf, skryf is bloederige geboorte, en as jy dit reg doen, is dit morsig. En daar is ’n sekere manier waarop veral vroueskrywers dit reg kan doen."
Spertyd deur Elsa Joubert: ’n lesersindruk
2018-09-04"Joubert beskryf met patos die 'skimwêreld' waarin die ouerwordende persoon hom/haar al hoe meer bevind: die verwarring, die vergeet van die alledaagse gryp jou aan die hart."
Dowe gode deur Dibi Breytenbach: ’n lesersindruk
2018-09-04"Die storie van die roman handel oor ’n hele paar sensitiewe en moeisame temas. Breytenbach het dit egter reggekry om op ’n elegante en eerlike manier oor hierdie temas te skryf, wat reg aan die verskeie temas laat geskied."
Uitnodiging: Bekendstelling van Prooi deur Deon Meyer
2018-09-04"Deon Meyer stel op 23 Oktober sy jongste boek, Prooi, vir die eerste keer bekend tydens die gesamentlike leeskringbyeenkoms van leeskringe in en om Pretoria by die Moreletapark Gemeente in Pretoria."
Press release: If one has read Arundhati Roy …
2018-09-04"After fleeing Somalia, Ahmed Ismail Yusuf lived in several states but has lived in Minneapolis, Minnesota since 1997. He did not speak English when he arrived, he was a high-school dropout, and he was not sure what his actual age was. Today he has two college degrees."
ATKV-Woordveertjies vereer talentvolle skrywers
2018-09-04By vanjaar se ATKV-Woordveertjies is daar onder meer vir die beste skrywers, digters en dramaturge ’n klop op die skouer gegee vir hul enorme bydrae tot die letterkunde-landskap.
Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend
2018-09-04"Marinus Wiechers was ’n besonderse mens, ’n Renaissance-mens: akademiese regsgeleerde, kunstenaar, musiekliefhebber, kollega, vriend, vader, iemand wat ons nie sal vergeet nie."
Die tragiese saak van Pamina Vermaak: bekendstelling in Kaapstad
2018-09-03Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die tragiese saak van Pamina Vermaak op 25 September in Kaapstad. Willim Welsyn sal met die skrywer, Annie Klopper, gesels.
