Pasgelaai
kykNET Silwerskermfees 2018: Wenners aangekondig
2018-08-27"Die wenners van die agste kykNET Silwerskermfees is tydens ’n toekenningsgeleentheid in Kampsbaai aangewys. Die fees poog om elke jaar gevestigde rolspelers en jong opkomende filmmakers byeen te bring en ’n geleentheid te skep waar kennis gedeel en nuwe geleenthede geskep kan word."
’n Fliekpleb se eendagervaring by die 2018 kykNET Silwerskermfees
2018-08-27"Diegene wat sê dat die Suid-Afrikaanse en veral die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf net ’n druppel in die emmer van die wêreldwye vermaaklikheidsbedryf is, is net suur. Die ywer, liefde, sorg, deursettingsvermoë, waagmoed en skeppendheid waarmee gehalteprodukte met ’n klein begroting gemaak word, is nie iets wat as niks afgemaak kan word nie."
Persvrystelling: Gatskop-temalied vir Annie Klopper se debuutroman
2018-08-24"Hoe dikwels het ’n roman sy eie temalied, en word ’n karakter uit ’n boek in die lewe geroep deur sy eie liedjie vry te stel?"
Lerina Erasmus: 1946–2018
2018-08-24"Lerina Erasmus is 20 Augustus 1946 in Namibië gebore en sterf 20 Augustus 2018 in Johannesburg op die ouderdom van 72 jaar. Sy was bekend as aktrise en skrywer."
The Enumerations by Máire Fisher: excerpt
2018-08-23"A violent incident at 17-year-old Noah Groome’s school sets into motion a chain of events that will test him and his family deeply." Read an excerpt from The Enumerations by Máire Fisher, author of Birdseye.
kykNET Silwerskermfees 2018: aantekeninge oor die meeste van die kortfilms
2018-08-23"Vir diegene wat die fees bywoon: berei julle voor vir besonderse films wat omtrent elke genre dek."
Afrikaans is ’n reënboogtaal
2018-08-23"Boezak voel baie sterk oor die waarde van Afrikaans as onderrigtaal tot op tersiêre vlak. Hy sê kennis is die beste wapen teen armoede en kennis kan die beste opgedoen word deur middel van moedertaalonderrig."
Buksie
2018-08-23"Skielik skok Malie se hart in haar keel, want ’n Engelse soldaat doem reg voor haar op bo die klip uit. Hy kyk haar verras in die oë, en die oomblik se aarseling gee haar die kans; sy lig haar mauser en skiet vinnig."
kykNET-Rapport Boekpryse 2018: Kortlyste vir resensiepryse bekend
2018-08-23"Die kortlyste is pas bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan die room van Afrikaanse resensies wat in 2017 verskyn het." Hier is die finaliste.
Bakgeheime: ’n onderhoud met Martjie Malan
2018-08-23"Al my geheime is in die boek opgesluit – ek het nie een wat ek geheim hou vir myself nie. Die boek is vir elkeen wat dit ooit sal oopmaak, en alle bakgeheime is nou daarin verklap."
Sosiale geregtigheid en die ANC se grondbeleid
2018-08-22"Daar kan nie ware geregtigheid wees as die regstelling net gebruik word as ’n wortel voor die neus met ’n korttermyndoelwit voor oë nie."
Persvrystelling: Aardklop-app nou beskikbaar!
2018-08-22"Dié toepassing gee jou toegang tot ’n interaktiewe feesprogram en regstreekse resensies van alle produksies. Jy kan jou eie feeskalender aanmekaarslaan en hy waarsku jou selfs oor moontlike botsings!"
Ordering and healing in the becoming universe: The Biblical intertext in die poetry of Ina Rousseau
2018-08-22"The continuous theme in Die verlate tuin is unfulfilled man and woman’s futile desire for the fulfilment of their deepest needs, for an unscathed earth and a relationship of trust with God. By giving Biblical women poetic form, Rousseau specifically expresses female unfulfilment."
Die hond wat ophou blaf het deur Jo Nel: ’n resensie
2018-08-22"Reeds met die optel van die boek vermoed die leser dus dat die bose en dood, soos dit enige goeie sielkundige riller betaam, heeltyd net onder die oppervlak teenwoordig sal wees; dat dit soos in NP Van Wyk Louw se ‘Ballade van die bose’ immer in die karakters se spoor sal trap ‘soos ’n goeie hond’."
Tuin van digters 2018: program
2018-08-22"Hoe ervaar verskillende digters, kunstenaars, musikante, liefhebbers van poësie en mense uit verskillende gemeenskappe, taal- en kultuurgroepe – oud en jonk – digkuns? Kom kyk, luister en beleef hóé ... by die sewende jaarlikse Tuin van digters."
Vlooi en die musiekfabriek in die Kunstekaap: graad een-leerders vertel van hul teaterervaring
2018-08-22"Die konsert was lekker. Ek wil graag weer gaan."
Dubbelspiraal deur André Jansen: ’n resensie
2018-08-22"Met ’n meesterlike ratatata-inleiding neem die skrywer die leser in hierdie roman (speurrroman?) op ’n vinnige, intense voëlvlug oor vier vurige dekades van die afgelope Suid-Afrikaanse geskiedenis."
Ek mis dit, jy weet ...
2018-08-22"Die donker nagte wat jy in jou bed lê en jouself aan die slaap huil, dis dit wat ons laaste bietjie hoop gesteel het, hoop vir vrede, hoop vir geluk. Nou kom vou die donker om ons en hou ons vas."
kykNET Silwerskermfees: ’n onderhoud met Antoinette Louw oor An act of defiance
2018-08-22"Maar ná die film by die fees gewys het, het Molly se kleindogter na my toe gekom. (Sy het nooit haar ouma ontmoet nie.) En sy het vir my gesê: 'Ek het nou my ouma ontmoet' en ons het mekaar omhels. Dit is beter as enige toekenning."
