Pasgelaai
Stroomop: ’n resensie
2018-08-22"Stroomop is ongelooflik mooi geskiet. Chanelle de Jager en Simone Nortmann beïndruk soos altyd. Chanelle gee ’n menslikheid aan Adri, maar kan jou met een kyk laat skaterlag. Van die temas wat aangeraak word, is belangrik vir vroue."
Hallo, is iemand nog daar?
2018-08-22"Ek sien die afgelope ruk is daar geen bydrae tot SêNet gelewer nie ..."
Kanarie maak Suid-Afrikaanse debuut by Silwerskermfees
2018-08-21"Hierdie is primêr ’n Suid-Afrikaanse 'coming-of-age'-verhaal met ’n geweldige klomp taboe onderwerpe wat aangespreek word. Dis ’n film oor oorlog, maar die oorlog wat mens met jouself voer. As jy jou lewe lank gekondisioneer word om dit wat jy is te haat, gaan jy uiteraard jou eie grootste vyand word."
Ordening en heling in die wordende heelal: die Bybelse interteks van Ina Rousseau se poësie
2018-08-21"Die deurlopende tema in Die verlate tuin is die onvervulde mens se vergeefse verlange na vervulling van sy diepste behoeftes, ’n ongeskonde aarde en ’n vertrouensverhouding met God. Deur aan Bybelse vroue poëtiese gestalte te verleen, gee Rousseau uitdrukking aan spesifiek vroulike onvervuldheid."
Boekbekendstelling: Gerard Scholtz in gesprek met Helena Gunter oor Tweespoor
2018-08-21Protea Boekhuis nooi jou om te kom luister na Gerard Scholtz in gesprek met Helena Gunter oor haar boek Tweespoor op Saterdag 8 September in die Drostdy Teater op Stellenbosch.
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: ’n onderhoud met Darryl David
2018-08-21"Ons het werklikwaar die ondersteuning van groot name in die Afrikaanse letterkunde gekry. Bibi Slippers, Dana Snyman, Etienne van Heerden, Ronelda Kamfer, Karin Brynard, Willie Burger, Fanie Olivier, Nathan Trantraal en Clinton du Plessis, om net ’n paar te noem."
Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 2)
2018-08-21"Toe hulle die kam uit haa hare uit trek, het Sneeuwit wakke geskrik en vi hulle alles vetel wat gebeerit."
BoekeJol- en FilmRol-fees 2018: ’n onderhoud met Dia van Staden
2018-08-21"Bring die hele gesin. Elkeen kan sy deel doen en ’n nuwe leser of voornemende leser aan die fees kom voorstel. Ons sien daarna uit om die publiek, van alle ouderdomme, daar te ontvang."
Die tragiese saak van Pamina Vermaak deur Annie Klopper: ’n (musikale) onderhoud
2018-08-21"Ek wou die tipe boek skryf wat ek en my vriende sal kan geniet. Ek is mal oor liefdesverhale, maar daar is dinge wat my hinder in sommige meer tradisionele Afrikaanse liefdesromans. Soos dat die hoofkarakters meestal net wit en straight is. Of dat die vroue se krisisse altyd veroorsaak – en opgelos word – deur mans, eerder as deur hulleself."
Graad 10: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum
2018-08-21Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.
Lag en leesmotivering: ’n onderhoud
2018-08-21"Wanneer ’n mens dieper begin delf in kinders se sin vir humor, maak dit ’n hele ander wêreld vir ’n mens oop."
Beeldvorming van de Zuid-Afrikaanse oorlog: Spotprenten in Nederlandse en Vlaamse periodieken
2018-08-21"De Nederlandse visie op het Zuid-Afrikaanse strijdtoneel is onderzocht op basis van een verzameling met spotprenten en tekeningen uit vier tijdschriften."
Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 3)
2018-08-20"Hy’t toe uitgegan en drie honnerd jakkalse gevang en hulle stêtte twie-twie vas gemaak anmekaa. Hy’t toe ’n fakkel an elke paa stête vasgemaak; hy’t toe die fakkels angestiek ennie jakkalse los gelaat innie graanvelde vannie Filistyne."
Endgame at the Baxter: theatre review
2018-08-20"Together, this latest crew whips up Beckett’s tale anew and makes an important and essential contribution to discourse ironically under threat of being drowned out itself."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Lam ter slagting deur Madelein Rust
2018-08-20LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Lam ter slagting deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Christo van Rensburg (1938–2018)
2018-08-20"Hy was een van ’n geslag van ikone en uitstaande kenners van die Afrikaanse taalkunde wat ’n mens by wyse van spreke in die eregalery van Afrikaans sal vind."
Persvrystelling: 2018 se Etienne van Heerden Veldsoirée en Veldskool oor September-langnaweek
2018-08-17Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée vind vanjaar oor die langnaweek 22–25 September op Cradock en Somerset-Oos plaas. Naas die boekefees word daar vanjaar ook ’n veldskool vir ontluikende skrywers aangebied.
Tom Gouws (1961–2018)
2018-08-16"Skryf is om elke vroegoggend ’n wilde perd te gaan vang en by jou skryftafel tot rus te bring." Lees oor die lewe en werk van Tom Gouws in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
The difficulties of translating forms of address into Afrikaans in respect of Alan Paton’s Cry, the beloved country
2018-08-16"The distinction made in Afrikaans between the formal form of address 'u' and the informal form of address 'jy' causes the power relations that prevailed between white and black during apartheid to be placed in the forefront much more clearly than is the case in the source text."
