Pasgelaai
Die problematiek van die vertaling van aanspreekvorme in Afrikaans aan die hand van Alan Paton se Cry, the beloved country
2018-08-16"Kumalo ontmoet verskeie mense tydens sy reis, sommige slegs een keer, en met ander raak hy bevriend. Hoe ’n mens in die Afrikaanse vertaling die oorgang van u na jy (of die keuse tussen u en jy) soos bekendheid tussen die karakters toeneem, bewerkstellig, veral wanneer dié aspek nie in die bronteks of -taal voorkom nie, word in hierdie artikel bespreek."
A contemplative investigation into humour development, sense of humour and a few mechanisms underlying humour
2018-08-16"As discussed in this article, the development of children's cognitive abilities is associated with their ability to understand and appreciate humour. It was found that early verbal humour is dependent on the environment that children grow up in."
’n Beskouende ondersoek van humorontwikkeling, humorsin en enkele meganismes onderliggend aan humor
2018-08-16"Indien die humorontwikkelingsfases verstaan word, kan humor gebruik word as ’n instrument vir die fasilitering van kommunikasie vir rolspelers soos terapeute, onderwysers en ouers. Hierdie kennis kan dan op ’n meer doeltreffende wyse in terapeutiese kontekste gebruik word."
Persvrystelling: Jol met skrywers en kenners
2018-08-16Die vierde BoekeJolfees sal vanjaar van 30 Augustus tot 1 September by die Leriba Hotel in Centurion aangebied word. Meer as 30 boekbesprekings, aktuele gesprekke, werkwinkels vir jeug en volwassenes en sosiale samesyn word aangebied. Nog inligting is hier beskikbaar.
Wherever the soul comes from
2018-08-16"We became like chameleons, and all of our winters
soon turned into summers in his hands."
Please don’t think about this, love
2018-08-16"You’re bone-thin. Come drink a glass of
wine with me to fatten up your bones."
Vyf dae in Malta: arena van die geskiedenis
2018-08-15"Op die wêreldkaart, en selfs op die kaart van Europa, is Malta net ’n spikkeltjie in die Middellandse See. As Sisilië die rugbybal is wat deur Italië se voet geskop word, dan is Malta ’n stukkie grond wat van die veld af opspat. Dit is een van die kleinste en mees digbevolkte lande ter wêreld."
Huldeblyk aan Christo van Rensburg: ’n Afrikaanse woord is weg
2018-08-15"Die leemte is groot vir sy familie, kollegas, wye vriendekring en die Afrikaansgebruikende gemeenskap, want aan grense het hy hom nie gesteur nie."
In response to Marlene van Niekerk’s poem, “Fallist art”
2018-08-15"Words hurt, and Bongani Mayosi paid the ultimate price for this kind of hurt. Let us be critical, by all means, but let us give more thought to how our words might affect one another."
Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n resensie
2018-08-15"Die bundel is ryk aan beelding, netjies opgebou rondom bepaalde temas, en openbaar ’n besondere klankgevoeligheid. Aantekeninge teen die skemeruur is ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse poësie wat wyd gelees behoort te word."
Die Zombie Apocalypse
2018-08-15"Die storie van antie Ellen [Pakkies] se struggle wôd op 7 September 2018 landwyd gerelease. Die storie is gebaseer op antie Ellen se liewe en struggle met haa sieen, wat sy finally veloorit deu haa eie hanne."
Persvrystelling: Die skielike dood van Mark Minnie, medeskrywer van Die seuns van Bird Island
2018-08-15"Hy het Tafelberg meegedeel dat hy die afgelope week verskeie leidrade in Port Elizabeth suksesvol opgevolg het en was vasberade om nog getuienis openbaar te maak."
Uit die bloute deur Chanette Paul: ’n resensie
2018-08-15"Uit die bloute is ’n boek wat ek nie kon neersit nie."
Koos Human: Sonder hom was alles anders ...
2018-08-15"Human is in latere jare deur jonger skrywers as deel van die establishment gereken. Sy rol was toe steeds ten goede, toenemend om in ’n klein taalgemeenskap ’n ewewigtige bydrae te lewer, mense te vergaar eerder as te verdeel, en om die integriteit van die uitgewersbedryf te handhaaf."
Rondom grondhervorming
2018-08-15"Die argument word gevoer dat Suid-Afrika nooit ’n tweede Zimbabwe sal kan wees nie. Ek stem hiermee saam, behalwe dat die uitkoms van ondeurdagte grondhervorming veel erger kan wees."
Fault lines by Joanne Macgregor: book review
2018-08-14"Macgregor seeds a fair amount of technological information throughout the novel. This locates the plot in substantial fact – the controversy around Karoo fracking has led to much publicity in the South African media – while Macgregor also presents these details in digestible pieces, mostly through Sam’s voice."
Back to Burgundy: ’n filmresensie
2018-08-14"Dit is tot groot krediet van die filmmakers dat hierdie verhaal sonder sentimentaliteit of romantisering vertel word, terwyl die eeue oue tradisie en statuur van Franse wyn hom sekerlik daartoe leen."
Die kerk, gays en die hof
2018-08-14"Tradisioneel is die howe maar traag om oor kerksake en geloofsbeginsels uitspraak te lewer. Wat hierdie saak anders maak, is dat geloofsbeginsels en die Bybel glad nie ter sprake is nie."
