Pasgelaai

Aardklop 2018: Opwindende vennootskap bekendgemaak!

LitNet Feeste 2018-09-27

"Beide van ons glo in die bevordering van entrepreneurskap, in gesonde bestuur, en om persoonlik in voeling met ons mense te bly."

Aardklop 2018: ’n Toeganklike en prikkelende boekeprogram

Yolanda du Toit, Theo Kemp Boeke en skrywers 2018-09-27

"Vanjaar is daar heelwat meer niefiksie-titels op die program as vantevore. Ons het gevind dat die meeste van die feesgangers wat die ATKV-Boeke-oase bywoon, graag wil saamgesels oor sake van die dag."

Aardklop 2018: Bloed en Bodem, ’n onderhoud

Marli van Eeden, Marthinus Basson Aardklop 2018-09-27

"Ek dink dat die temas oor wat aan wie behoort en wie het reg op enigiets, hetsy liggaam, grond, ras of skuld, nou nogal op brandpunt is. Hierdie teks is reeds oor die afgelope jare ontwikkel as deel van haar [die skrywer van die stuk se] doktoraal oor die grensdrama. Tyd het haar heerlik ingehaal."

Die “granietvoetspore” van die wêreld met besondere verwysing na die voetspoor digby die Mpuluzi in Mpumalanga

Willie Breytenbach Menings 2018-09-27

"Daar is ten minste drie bestaande 'reusevoetspore' in granietgesteentes wêreldwyd: in Sri Lanka, Thailand en Suid-Afrika. In al drie gevalle heg die plaaslike bevolkings besondere godsdienstige betekenisse aan hierdie verskynsels. Dit is egter verskillende godsdienste."

Maak jy musiek? Schalk van der Merwe vertel hoe om te "plug in with a pro"

Naomi Meyer, Schalk D van der Merwe Musiek 2018-09-27

"Ek vergelyk dit altyd met gholf. Jy kry jou klub se 'resident pro' wie se taak dit is om te werk aan jou 'swing', by wyse van spreke. En dan eendag kom Tiger Woods ’n rondte speel by jou klub en jy kry die kans om saam met hom te stap, hom te observeer en met hom te gesels. Sulke ervarings is goud werd."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Losprys deur Martin Steyn

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-09-27

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Losprys deur Martin Steyn, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Aardklop 2018: KROG, ’n onderhoud

Marius Boonzaier, Babette Viljoen Aardklop 2018-09-27

"Die temas wat deur KROG aangespreek word, is universeel – dit kan nie tot net een tipe gehoor beperk word nie: Die gedigte gaan oor kindwees, ma-wees, verlief wees, alleenwees, hoopvol wees oor ons land, en dan is daar ook 'n komiese gedig (met ouderdomsbeperking vir taalgebruik) oor ouma-wees."

Tuin van Digters 2018: Foto's

Naomi Bruwer, Gerrit Rautenbach Feeste 2018-09-27

Die Tuin van Digters 2018 se tema vanjaar was "buite die boek". Die program was saamgestel om diversiteit in en deur Afrikaans uit te beeld. Naomi Bruwer en Gerrit Rautenbach deel van hulle foto's.

Praktiese wenke vir die Camino-stap

Suzette Myburgh Leefstyl 2018-09-27

"Die Camino is eintlik soos die lewe: daar is nie ‘n regte manier om dit te doen nie, daar is net jóú manier om dit te doen. Op jou eie tyd en teen jou eie pas. Buen camino!"

Protea Boekhuis Skrywersfunksie: Kaapse funksie 2018 – foto's

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2018-09-26

Protea Boekhuis se jaarlikse Kaapse Skrywerspartytjie is onlangs by Simonsig-wynlandgoed aangebied. By die geleentheid is hulle hoogtepunte van die afgelope jaar gedeel.

Wit terroriste deur Albert Blake: bekendstelling in Roodepoort

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-26

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Wit terroriste deur Albert Blake op 9 Oktober in Roodepoort. Albert Blake sal met Tim du Plessis in gesprek wees.

Uitnodiging: Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe

LitNet Akademies en skole 2018-09-26

"Is jy lief vir Afrikaans? Rol woorde soos ghoeroe of eureka! lekker van jou tong af en wil jy graag jou deel doen om Afrikaans as wetenskaptaal te bevorder? Indien wel, wil ons jou uitdaag om jou navorsingswerk in Pretoria in Afrikaans te kom bekendstel."

Die groot plan

Adriaan Reinecke Fiksie 2018-09-26

"'Vanaand slaap ek lekker warm en kry dinner en koffie.' Hy lig sy gebalde vuis dramaties onder die koerante uit sodat Fielies die blink yster om sy kneukels kan sien. 'Vanaand slaap ek soos ’n lord.'"

Jesse Clegg: taking the world by storm

Yolanda du Toit Lifestyle and entertainment 2018-09-26

"Music, for me, is a way to understand the world. I write about relationships – my own and others’ – and it is this combination of personal and observational experiences that inspires me to create."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IV

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-26

Hier verskyn die vierde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Boeke vir leeskringe: Protea Boekhuis se keuse vir 2019

LitNet Leeskringkamer 2018-09-26

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is Protea Boekhuis se voorstelle.

Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse: ’n onderhoud met Herman Lategan

Naomi Meyer, Herman Lategan Skrywersonderhoude 2018-09-25

"Afrikaans het ’n groot skatkis van lieflike woorde. Dit is vir my opwindend. Mense? Wat is woorde sonder mense? En wat is mense sonder woorde? Net die groot swart niet. Die donkerte waarvoor ek so bang is."

Festival voor het Afrikaans 2018

Herman Meulemans Feeste 2018-09-25

"Het Festival voor het Afrikaans zette het afgelopen weekend een grote spot op het mooiste dat de Afrikaanse taal in al haar cultuuruitingen biedt. Muziek, theater, film, poëzie en literatuur ondergingen een kruisbestuiving. Zij gingen in elkaar op in een denderend, sfeerscheppend totaalspektakel."

Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse deur Herman Lategan: bekendstelling in Stellenbosch

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse deur Herman Lategan op 6 Oktober in Stellenbosch. Martie Meiring sal met Herman in gesprek wees.

Zuid-Afrikahuis: Programma, Oktober 2018

LitNet NeerlandiNet 2018-09-25

Hier is die volledige program van die geleenthede wat in Oktober by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.

Top