Pasgelaai

Persvrystelling: Die SA Akademie betreur die heengaan van Christo van Rensburg

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-08-14

"Met die oorlye van Christo van Rensburg het Afrikaans een van sy belangrikste navorsers oor die herkoms van Afrikaans verloor, het Jacques van der Elst namens die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns gesê."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-08-13

Oor: ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961–2018) en Koos Human (1931–2018); inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag; verslag oor 'n byeenkoms van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte; PEN Afrikaans hou AJV by Aardklop; Gelyke Kanse na Konstitusionele Hof; ledegeld; kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Wat elke skrywer moet weet oor verhoogverwerkings; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus

“Liewe hemel!” Ernst van Heerden en de vroege poëzie van Antjie Krog

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2018-08-13

"Teneinde inzage te krijgen in de kritische auteurspoëtica alsook het esthetische repertoire van Van Heerden, kan de casus Antjie Krog illustratief zijn. Onderzoeksvragen zijn hoe de oudere, traditioneel georiënteerde literatuurbeschouwer dichtwerk van de atypische, recalcitrante jonge schrijfster heeft gerecipieerd."

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Luize Kroukamp Notas, toetse en vraestelle 2018-08-13

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.

Kunsuitstalling vier die grensverskuiwende rol van vrouekunstenaars

Amanda Botha Kuns 2018-08-13

"Die waarde van hierdie uitstalling lê nie net in die herwaardering van die bydrae van vrouekunstenaars nie, maar veral om opnuut erkenning te gee daaraan dat hulle ’n deurslaggewende bydrae gelewer het en steeds ’n betekenisvolle rol speel om Suid-Afrikaanse kuns mededingend met die res van die wêreld te maak."

Wat elke skrywer moet weet: Verhoogverwerkings

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-08-13

"Hoe gaan ’n mens te werk om die regte te verkry om iets vir die verhoog te verwerk? Hoe word ’n teks regmatig vertaal en opgevoer? Wie besit die intellektuele eiendom in die aangepaste werk?"

Grilgrypers deur De Wet Hugo: Grieselrige goeters wat leesgieriges sal gryp en laat gril

Magdel Vorster Resensies 2018-08-13

"Danksy grillers is plekke waar die onmoontlike en dikwels ondenkbare wel bestaan en gebeur, tydelik toeganklik. Boonop word monsters in stories oorwin en ervarings in donker woude hou nie vir ewig aan nie."

Die stand van meertaligheid van Kaapstad tot in Tibet: Konferensie van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte – TLRC (Translation and Linguistic Rights Committee)

Danie Marais PEN Afrikaans 2018-08-13

"Ek het by die Biel-konferensie in ’n referaat verduidelik watter diskrepansie daar in Suid-Afrika bestaan tussen grondwetlik verskanste taalregte en beleidsdokumente, aan die een kant, en institusionele taalpraktyke, aan die anker kant."

NB-Uitgewers betreur Koos Human se afsterwe

LitNet In memoriam 2018-08-10

"Hy was veral bekend vir die besonderse manier waarop hy die uitgewer se verhouding met skrywers tot ’n fyn kuns vervolmaak het."

Pienk is nie vir sissies nie deur Christien Neser: ’n resensie

Magdel Vorster Resensies 2018-08-10

"Met bestanddele soos bergfietse, ’n manlike balletdanser, ’n flambojante skoolsielkundige, gewapende roof en ’n hele paar aanhalings uit alombekende boeke is dit duidelik dat hierdie storie oor meer gaan as wat in die titel voorspel word."

Ralph Haynes: Godfather van die Wes-Rand deur Izak du Plessis: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-08-10

"Die sielkunde agter misdadigers kan ons soos legkaartstukke aanmekaar probeer pluis vanuit die veiligheid van ons eie huise. Hoekom is misdadigers soos hulle is? En in die geval van ene Ralph Haynes is die vraag: Wat het van hom geword?"

kykNET-Rapportpryse: 2018-kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2018-08-10

"Die 2018-benoemdes vir die kykNET-Rapportpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, is pas bekend gemaak. Dit is die grootste en rykste jaarlikse boekpryse in Afrikaans."

Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)

Marlene van Niekerk In memoriam 2018-08-10

"Bongani’s soul, his sister said,
was vandalised, the insults
(sell-outcoconut)
cut him to the core, he changed,
withdrew, spoke less and less
and killed himself."

Kringloop deur Bets Smith: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-08-10

"Bets Smith se roman was lekker om te lees. Dit neem onverwagse draaie en Smith hou die leser goed in die duister oor wie die ontvoerder is."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-08-10

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Persvrystelling: Toetssaak oor moedertaalonderrig binnekort in die Konstitusionele Hof aangehoor

LitNet Menings 2018-08-10

"Die appèlsaak gaan allereers oor die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid, maar dit is ook ’n saak wat veel wyer implikasies vir Suid-Afrika se onderwysstelsel en die ontwikkeling van sy samelewing inhou."

Ystervuis uit die see deur Arnè Söderland en Douw Steyn: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2018-08-10

"Baie boeke is al geskryf oor die Suid-Afrikaanse magte in die Grensoorlog, maar weinig is bekend oor die rol van ons seemagte. In hierdie boek word verslag gedoen van 50 uiters geheime see-operasies deur 4 Recce, ander Spesmagte-eenhede en die SA Vloot."

LitNet: Jou talle tale

LitNet Nuusbrief 2018-08-08

LitNet: Jou talle tale

Ukuthwala – custom or abuse?

Caroline Müller-Van der Westhuizen, Rochelle Streso Academic research 2018-08-08

"Yet judging by recent case law and media reports, this once charming custom has developed a shady side, often being abused under the pretext of culture and tradition. Teenage girls are being kidnapped, violated and forced into marriage with much older men under the guise of ukuthwala."

Ukuthwala – gebruik of misbruik?

Caroline Müller-Van der Westhuizen, Rochelle Streso LitNet Akademies (Regte) 2018-08-08

"Ukuthwala behels die 'steel' of ontvoering van ’n jong meisie deur ’n man en sy vriende om die vrou se familie as’t ware in huweliksonderhandelinge in te dwing. In die moderne era van menseregte bring ukuthwala ons egter voor ’n netelige paradoks te staan, met die universele individuele regte in die Handves van Regte aan die een kant, en lank-gekoesterde tradisionele gebruike aan die ander kant."

Top