Pasgelaai

Ja, dit maak sin om dramas te lees, maar …

Temple Hauptfleisch Leeskringkamer 2018-08-08

"’n Drama of verhoogteks ís moeilik om bloot te léés, soos ons gesien het – want dit vertel nie ’n storie of bespreek ’n saak in verstaanbare besonderhede soos ’n roman nie, of ontroer jou nie slegs deur die ritme en prag van die woorde (alleen) nie. Dit gee jou bloot ’n aantal rigtinggewende buitelyne daarvan, die geraamte van die storie."

ATKV-Woordveertjies 2018: Finaliste bekend gemaak

ATKV ATKV-Portaal 2018-08-08

Die ATKV-Woordveertjies bekroon elke jaar uitsonderlike bydraes rondom die Afrikaans woord en finaliste vir dié jaar se toekenningsgeleentheid is pas bekend gemaak.

Persvrystelling: Klassieke musici opgewonde oor tiende Klein Karoo Klassique

LitNet Musiek 2018-08-08

Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, word van Donderdag 9 Augustus tot Sondag 12 Augustus aangebied. Hier is van die hoogtepunte op vanjaar se program.

Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!

LitNet Jong lesers 2018-08-08

Hier is die wenners van hierdie resensiekompetisie vir skoolkinders.

Jong lesers: Middernagfees deur Jaco Jacobs

Wynand Wessels Jong lesers 2018-08-08

"Jaco se boeke lees altyd maklik en dit voel of ek in sy stories is en saam alles doen."

67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2018-08-08

Altesaam 75 uiteenlopende inskrywings is ontvang. Hier is die kortlys van tien gedigte.

I wish I'd said: ’n onderhoud met Johann de Lange

Naomi Meyer, Johann de Lange Skrywersonderhoude 2018-08-08

"Daar word alreeds geruime tyd en deur ’n groot verskeidenheid organisasies en persone werk rondom meertaligheid gedoen. ... Dit is ... belangrik dat verskille gevier word, en dat daar nie probeer word om van alles ’n eenselwige grys brei te wil maak nie."

I wish I'd said: an interview with Mantoa Motinyane

Naomi Meyer, Mantoa Motinyane Books and writers 2018-08-08

"What was striking about the different poets was that each one had, at some point in their life, experienced some form of grief, love, birth and hope. These themes came through in all the languages."

Jong lesers: The Twits deur Roald Dahl

Erin Balie Jong lesers 2018-08-08

"Baie snaakse dinge gebeur met meneer en mevrou Twit. Dit is ’n baie interessante boek. Toe ek die boek begin lees het, wou ek dit glad nie neersit nie."

Jong lesers: The adventures of Captain Underpants deur Dav Pilkey

Zekiah Petersen Jong lesers 2018-08-08

"Dit is so ’n pragtige storie. Ek sal dit beslis aanbeveel."

Be engaged, entertained and inspired – bookings now open for eighth Open Book Festival

LitNet Books and writers 2018-08-08

"Open Book Festival is committed to creating a platform to celebrate South African writers, as well as hosting top international authors. The festival strives to instil a love of reading among young attendees, with the programme designed to create conversations among festivalgoers long after the event." The eighth Open Book Festival will take place from 5 to 9 September 2018.

met of sonder baar

Shaun Warner Poësie 2018-08-08

"effens verlore
maar sy het nie verloor nie"

Jong lesers: Dink hieraan as jy ’n boek resenseer

Henriëtte Loubser Jong lesers 2018-08-08

"Onthou, alhoewel ’n resensie ’n ernstige saak is, moet dit steeds lekker leesstof wees wat belangstelling in ’n boek sal prikkel. Dit behoort ’n potensiële leser te laat besluit of hy/sy die moeite wil doen om die boek te lees of nie. Geniet dit!"

Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Helize van Vuuren Resensies 2018-08-08

"Van Niekerk gooi met haar nuwe werk ’n Nietzscheaanse tou oor die afgrond na lesende kritici, kritiese lesers, gewoond om 'teen die grein' en vryblywend te beoordeel, te evalueer en te kategoriseer. Nie langer kan kritici afstandelik, veilig en vanaf die verte sonder emosionele betrokkenheid skryf nie."

Press release: Women’s Day and the International Day of the World’s Indigenous People

LitNet Opinion 2018-08-08

Iziko Museums of South Africa and the Supusupu Khoe Language Project will commemorate Women’s Day, as well as the International Day of the World’s Indigenous People, on 9 August 2018. 

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-08-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

Sara Baartman, hulle spot my oek

Monn-lee Geduld Poësie 2018-08-07

"Ek wod oek uitgestal want:
ek gebruik’ie my hande soes’e man nie
ek loep’ie soes’e man nie"

Antie Bella

Anton Döckel Poësie 2018-08-07

"Antie Bella ratel al jare in die kombuis    
klinkende metale en luidende simbale
haar skottelgoedorkes"

Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag: Kry hier afslag en lees jou kind slim

LitNet ATKV-Portaal 2018-08-07

"Op 14 Augustus vier ons weer Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag, ’n inisiatief van die Vriende van Afrikaans (VVA), ’n divisie van die ATKV. Lesers kan dan by verskeie boekwinkels afslag op Afrikaanse boeke kry, wat vir jou as ouer die ideale geleentheid bied om solank jou kind aan die lees te kry."

Taal en migrasie: ’n onderhoud met Andries Coetzee

Naomi Meyer, Andries Coetzee Onderhoude 2018-08-07

"Migrasie is deel van die geskiedenis van die mensdom vanaf die vroegste tye en tot vandag toe. Sover as ek kan sien, is daar niks nuuts in die migrasie van boere na Patagoniё toe nie, en ook nie vir boere wat sou kies om Rusland toe te gaan nie. Hierdie migrasies vind al vir millennia plaas en om baie van dieselfde redes: ideologies, finansieel, avontuur, oorlog ..." 

Top