Pasgelaai

Katedraal

Marius Coetzee Poësie 2019-09-11

“Sophie sit slaggereed om haar toegif te offer sonder voorbehoud.
Sy laat loop met ʼn brute geesdrif wat menige protestant sal knak.”

Aftree-oord

Estelle Kruger Poësie 2019-09-11

“Party vir ’n vriendelike glimlag
Ander vir ’n nuwe dag
Ons almal wag”

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Herfs 2019-uitgawe

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-10

Te danke aan die Taalgenoot-redaksie kan PEN Afrikaans die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Herfs 2019-uitgawe hier deel.

Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Alwyn Roux en Johan Reijmerink

Alwyn Roux, Johan Reijmerink Boeke en skrywers 2019-09-10

Alwyn Roux: "In hierdie lesing bestudeer ek die verskil tussen leksikale betekenis van woorde (van skryf) en die pragmatiese effek van woorde (werklike dade)." Johan Reijmerink: "De dichter problematiseert met zijn metonymische dubbelzegging het fenomeen water. Hij verlaat met zijn formulering de natuurlijke instelling die we in ons alledaagse leven tegenover water hebben."

Breytenbach op 80: Perspektiewe op Breytenbach | Perspectieven op Breytenbach

Louise Viljoen, Yves T'Sjoen Boeke en skrywers 2019-09-10

By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre. | Ter gelegenheid van de tachtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 september 2019 is een digitaal dossier samengesteld met aandacht voor afzonderlijke gedichten in het omvangrijke oeuvre.

Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2020

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-10

Hierdie beurs, befonds deur ʼn ruim bemaking van wyle Marjorie Wallace, wil  hoofsaaklik ʼn belowende of gevestigde skrywer in staat stel om vir ʼn jaar lank te fokus op  ʼn projek in skeppende skryfwerk in Afrikaans. Die skryfprojek moet op publikasie gerig wees.

Peter Pan en Laurie deur Marié Heese: ’n lesersindruk

Anke Theron Lesersindrukke 2019-09-10

"Om vir ewig sorgvry te lewe, is ’n universele wens wat oor elke mens se pad kom. Dit is moontlik ook die grootste bydraer tot die verhaal se sukses."

’n Toekomsgerigte tegnologieryke taalklaskamer

Michele van der Merwe Akademies en skole 2019-09-10

Michele van der Merwe gee praktiese voorstelle vir tegnologie-integrasie in die taalklaskamer.

Boekresensie: Ek kom terug deur Adriaan van Dis (vertaal deur Daniel Hugo)

Dewald Koen Resensies 2019-09-10

"Die Nederlandstalige Ik kom terug het in 2014 verskyn en is in 2015 bekroon met die Libris Literatuurprys. Die Afrikaanse vertaling is behendig deur Daniel Hugo behartig."

Writers Terry Kurgan and Siphiwe Ndlovu celebrated at the 2019 Sunday Times Literary Awards

LitNet Books and writers 2019-09-10
The winners of the 2019 Sunday Times Literary Awards were announced at an event held at The Empire Conference & Events Venue in Parktown, on Friday, 6 September. 
 

Spookstories: Vullishoop

Spook Louw Menings 2019-09-10

"Ek laat my Instagram-stories speel, daar’s free WiFi by die werk. #menaretrash. Proteste in die stad. Nog 'n dogtertjie ontvoer. Iemand se kat. Iemand met Instagram se katfilter op haar en haar vriendinne."

Boekresensie: Koebesie deur Trienke Laurie

Dewald Koen Resensies 2019-09-10

"Die bundel inkorporeer beide Laurie se voorliefde vir kuns met dié van poësie. Talle van Laurie se tekeninge en skilderye verskyn in die bundel asook op die voorplat."

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir uitblinkers: hier is 2019 se wenners

LitNet ATKV-Portaal 2019-09-10

Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners, is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag 6 September in Stellenbosch aangewys. 

Navraag oor Mikro se Koperkan

Dennis Jones SêNet-briewe 2019-09-09

Wie kan vir hierdie LitNet-leser raad gee oor die aankoop van dié boek in Pretoria?

Oor die gaywees-kwessie

Tiens SêNet-briewe 2019-09-09

"Mens word met die seksdrang gebore, hoewel dit natuurlik eers later in die lewe 'ryp' word. Liefde vir ander persone is ook natuurlik, soos selfs liefde tussen persone van dieselfde geslag."

Hoe verstaan jy dit?

Angus Bester SêNet-briewe 2019-09-08

"So 'n ruk terug doen 'n goeie ou vriend van my aansoek om 'n pistoollisensie vir die 9mm.-Glock wat hy gekoop het. Hy het die nodige vorms ingevul, die bevoegdheidsertifikaat saam met die dokumente vir kursusse wat hy geslaag het, plus al die nodige getuigskrifte saamgestuur." 

Bybel in Kaaps: Job 3

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-09-08

"Hoekô het God lig gegie vi iemand wat net swaakry? Hoekô het Hy iemand lat liewe wat net altyd ongelukkig gat wies, iemand wat wens dat hy sterf, maa die dood kommie?"

Seen on Facebook: Robert Mugabe

Jeanne-Marie Jackson Elders gesien 2019-09-08

Seen on Facebook. "Zimbabweans wrestling with the many conflicting feelings ..."

De  vruchten mijner werkzaamheden deur MD Teenstra: herdruk beskikbaar

Chris van der Merwe Boeke en skrywers 2019-09-08

"Vir mense wat belangstel in die geskiedenis van Afrikaans is die publikasie van besondere belang, want dit sluit Teenstra se weergawe in van sy gesprek met ’n Caledonse boer en sy vrou, tesame met sy kommentaar op die vervormde Nederlands wat aan die Kaap gepraat word."

#AmINext-optog: ’n perspektief

Cliffordene Norton Menings 2019-09-06

"En al wat deur my kop gegaan het, was: Hoe kan julle nie verstaan nie? Ons gaan dood, word verkrag, lewe in vrees en al wat jy sien, is die woede waarmee ons reageer? Waarom is julle nie ook woedend nie? Wat moet ons nog doen?"

Top