Pasgelaai

NouNet-mening: Xenofobie – Hoe Suid-Afrikaners hulleself in die voet skiet

Gerbrandt van Heerden NouNet 2019-09-12

"Vir ’n lang tyd is Suid-Afrika beskou as ’n aanloklike bestemming vir baie immigrante om ’n nuwe, meer suksesvolle lewe te begin. Maar onlangse gebeure in die land kan veroorsaak dat hierdie trekpleisters nie meer genoeg is vir mense om na Suid-Afrika te verhuis nie. In 2019 word Suid-Afrika weereens geskud met xenofobiese geweld."

Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Eben Venter

Naomi Meyer, Eben Venter NeerlandiNet 2019-09-12

"Altyd vir Koos Prinsloo bewonder vir sy slim, woord-spaarsamige en uitdagende stories, maar teen die tyd dat ek Ek stamel ek sterwe geskryf het, het ek ’n eie stem gehad om daardie storie te vertel."

’n Tertjie teen die seer

Karen Hart Kos en wyn 2019-09-12

“Wanneer ek nie kan wegkom van pyn en verlies nie, of net op ’n dag voel ek kan nie hierdie las van menswees langer dra nie, trek ek die koekpanne nader. In krisistye bak ek.”

Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Frazer en Deniel Barry

Naomi Meyer, Frazer Barry, Deniel Barry NeerlandiNet 2019-09-12

"Ons hoor gewoonlik dat jy net stadig moet praat indien jy as Afrikaanssprekende in Nederland ’n gesprek voer. Alhoewel dit by tye werk, gaan jy agterkom dat Afrikaans in Afrika gevorm is en daarom ’n heeltemal nuwe taal is met oorblyfsels van ou Nederlandse woorde."

Die ATKV-Woordveertjies 2019 in beeld

Izak de Vries ATKV-Portaal 2019-09-11

Die ATKV-Woordveertjies is vanjaar vir die twaalfde keer aangebied. Die geleentheid het op Vrydag 6 September 2019 plaasgevind in die Adam Small-teater in Stellenbosch.

Breyten op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breyten – Dewald Koen en Gerard Scharn

Dewald Koen, Gerard Scharn Boeke en skrywers 2019-09-11

Dewald Koen: "In die gedig “3.14 (Taalstryd)” uit die bundel Lewendood wend die spreker homself tot ironie om die taalstryd ten opsigte van die erkenning en bevordering van Afrikaans binne die politiese sfeer van die gebeure voor en na afloop van die 1976 Soweto-opstande te verwoord". Gerard Scharn: "Welgeluksalig is die kinders van Dimbaza, van Welcome Valley, Limehill en Stinkwater, zwarte vlekken op een witte kaart. Wist ik veel, ik was er niet geweest om erover mee te kunnen praten of erover te oordelen."

Die storie(s) van Chester Williams

Heindrich Wyngaard In memoriam 2019-09-11

"Die indruk wat Williams deurentyd gelaat het as speler en oudspeler, was dat daar by hom egter geen bitterheid bestaan nie, eweneens ’n karaktereienskap van ’n groothartige mens." Lees Heinrich Wyngaard se huldeblyk aan die ontslape Chester Williams hier. 

Winterfoto-kompetisie – Johan Kotze is die wenner!

LitNet Fotokompetisies 2019-09-11

Johan Kotze se foto is aangewys as algehele wenner van LitNet se Winterfoto-kompetisie. Kyk hier hoe lyk sy foto.

Kalmeer, dis net Robbie

Chris Brunette Musiek 2019-09-11

“Maar dis ook waar dat ons moderne woordeskat by die dag verder ingeperk word deur polities korrekte spraak. Sekere goed mag nie gesê word nie of moet op ander maniere gesê word. Robbie se woordeskat word deur humor uitgebrei.”

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Uit ’n ander hoek"-video

LitNet Visueel 2019-09-11

Spioene, kuberkrakers en dies meer vorm deel van hierdie opwindende outeurs se rolverdeling. Jonathan Amid in gesprek met: Peter Church, Carina Diedericks-Hugo, Jo Nel en André Krüger. As jy die Elgin Grabouw-krimifees misgeloop het, kyk hier na nog 'n video deur Naomi Bruwer van een van die gespreksgeleenthede.

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Wie steun die speurders?"-video

LitNet Visueel 2019-09-11

Nie eens Benny Griessel werk alleen nie. Dié outeurs span die net wyer as net die speurder. Jonathan Amid in gesprek met: Jeanette Stals, Andrew Brown, Sally Andrew en Deon Meyer. Kyk nog 'n video deur Naomi Bruwer van die Elgin Grabouw-krimifees.

Uitnodiging: Saterdag-Boekemark by die NALN-Opedag

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-11

Almal word uitgenooi na die Vriende van NALN-vereniging se Boekemark in die pragtige ou Ketelkelder op Saterdag, 14 September 2019, om 8:30–12:30.

Aan die anderkant van die Japan: ’n Ope brief aan Marthinus Beukes

Leti Kleyn In memoriam 2019-09-11

"Elke jaar, op my verjaardag en jou doodse dag, stap ek oor die altyd winderige plein teen die trappies van die tempel op om vir jou ’n lampie aan te steek."

Uitnodiging: TT Cloete-huldigingslesing

LitNet Akademies en skole 2019-09-11

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die TT Cloete-huldigingslesing wat op 9 Oktober 2019 plaasvind. 

die sneeuluiperd

Jacobus Swart Poësie 2019-09-11

“’n bergbok
die stolpunt
in die bleekgroen lawaglas van jou oog”

South African poet and writer obtains five master’s degrees from top universities

Marli van Eeden, Athol Williams Onderhoude 2019-09-11

"The distinction proves how limitless humans can be. That someone from the Cape Flats can achieve such results at the top university in the world shows that we are limited only by our vision and determination."

KykNET Silwerskermfees 2019: Gehoorgunsteling Fiela se kind binnekort in rolprentteaters te sien

Marli van Eeden, Brett Michael Innes Onderhoude 2019-09-11

"This adaptation is different both narratively and stylistically, with a greater focus on the Komoetie family and their experience of loss when Fiela begins her journey to get Benjamin back. The film also takes advantage of present-day cinematic tools and language to create film that, while respectful of the previous film, offers a different emotional and visual journey."

Ken Nordine se unieke woordmusiek

Pieter van der Lugt Musiek 2019-09-11

“Toe die advertensies ophou, het mense radiostasies gebel en gevra dat hulle dit weer speel. Dit het Ken besiel om in een dag (het hy beweer), ’n album van kort stukke oor 34 verskillende kleure te skryf en op te neem.”

Friedrich Nietzsche – es ist vollbracht

Jacobus Swart Poësie 2019-09-11

“op jou knieë
onder die gewig van ’n enkele woord
jou grondelose hande uitgesteek
na die trekdier onder ’n sweep”

Mediavrystelling: Taalmonument bied gevorderde klasse oor boekherstel en -bindery

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2019-09-11

Tydens die tweetalige driedagkursus sal deelnemers onder meer drie boeke maak, Solanderbokse bou, stikwerk van bladsye doen en baie meer oor boekherstelwerk leer.

Top